Mediaverklarings

Ledeverklaring in die parlement: Geweldpleging by die Universiteit van die Wes-Kaap

2014-03-13
Adv Anton Alberts

Hierdie week was daar by nog ‘n universiteit in Suid-Afrika ‘n voorval wat al die elemente gehad het om ook die voorblaaie van koerante te haal en vir die ANC en die minister van hoër onderwys om persoonlik in te gryp. Maar dit het nie gebeur nie.

Net soos in Potchefstroom, was... Lees verder


Nou staan net Tolhek-Aksiegroep, wat VF Plus insluit, tussen padgebruikers en e-tol in Gauteng

2014-03-13
Adv Anton Alberts

Na die DA se mislukte hofaansoek om die E-Tolwet geskrap te kry, staan nog net die Tolhek-Aksiegroep (TAG), waarvan die VF Plus deel is, tussen Gautengse padgebruikers en e-tol, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

Volgens adv. Alberts het die... Lees verder


Grondoudit is ’n klug

2014-03-13
Dr Pieter Groenewald

n Verklaring oor die grondoudit deur die waarnemende minister van grondsake, Lechesa Tsenoli, het vandag chaos in die parlement veroorsaak nadat een van die VF Plus se parlementslede, dr. Pieter Groenewald, gesê het die minster het ‘snert’ gepraat.

 

Groenewald het sy... Lees verder


Vrystaat se finansiële krisis te wyte aan finansiële wanbestuur

2014-03-12
Wouter Wessels

Die Vrystaatse LUR van Finansies, me. Elsabe Rockman, se begrotingstoespraak was grootliks ‘n verkiesingstoespraak met die narratief van ‘n sogenaamde “goeie storie”. Volgens Wouter Wessels, VF Plus-lid in die Vrystaatse Wetgewer, is die Vrystaat se finansiële krisis te ... Lees verder


VF Plus in die Vrystaat het sy premierskandidaat en provinsiale lyste vir die komende verkiesing bekend gemaak

2014-03-11
Die Redaksie

Mediaverklaring

Onlangse marknavorsing toon dat te midde van die politieke speelveld wat tans drasties anders lyk as in 2009, die VF Plus se steun grootliks toegeneem het. Die VF Plus is die enigste party wat die heropening van grondeise en strenger Swart Ekonomiese Bemagtigingsbeleid (SEB) sowel ... Lees verder


Is hidrobreking ‘n tweede wapenskandaal?

2014-03-11
Adv Anton Alberts

Hoeveel geld gaan hidrobreking in die Karoo in ANC-koffers laat beland? Wie is die maatskappye wat daardeur bevoordeel gaan word en is kontrakte al met hulle gesluit? En die groot vraag: Hoeveel skade gaan die ontginning van aardgas werklik aan die Karoo aanrig?

Dit is van die sleutelvrae wat tans ... Lees verder


Pieter Groenewald is VF Plus se premierskandidaat in Noordwes

2014-03-11
Dr Pieter Mulder

Dr. Pieter Groenewald (LP) is vir die komende verkiesing deur die Vryheidsfront Plus aangewys as sy premierskandidaat in Noordwes.

Groenewald is ’n gebore en getoë Noordwester wat sy skoolopleiding en universitêre opleiding in Noordwes ontvang het. Met meer as 25 jaar openbare... Lees verder


VF Plus vra dringende optrede na geweldpleging by Universiteit van Wes-Kaapland

2014-03-11
Adv Anton Alberts

Die VF Plus het die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) versoek om dringende maatreëls te tref om die veiligheid van wit, bruin en swart studente te verseker nadat ‘n groot groep studente met T-hemde van die ANC en EFF klasse ontwrig, eiendom beskadig en mede-studente aangeval en met die ... Lees verder


Bekendstelling van VF Plus se verkiesingsmanifes vir 2014-algemene verkiesing

2014-03-08
Dr Pieter Mulder

Samewerking is die enigste manier waarop die ANC gestuit kan word, en dit dui ook die nuwe koers aan wat die Vryheidsfront Plus gaan volg om ‘n nuwe bedeling in Suid-Afrka teweeg te bring tot voordeel van al die land se inwoners.

Dit was vandag die sentrale tema van die boodskap van dr.... Lees verder


ANC melk belastingbetalers al hoe meer om nie-betalers te subsidieer

2014-03-07
Dr Pieter Groenewald

Die ANC self is verantwoordelik vir ‘n kultuur van nie-betaling van dienstegelde wat in die vorige bedeling geskep is, en nou wil hy die betalers van dienstegelde melk om die nie-betalers te subsidieer, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se woordvoerder vir samewerkende regering.

... Lees verder

« 1 2 ... 81 82 83 84 85 ... 100 101 »