Mediaverklarings

Premier van die Vrystaat moet eerder sy bedanking aankondig

2014-02-20
Wouter Wessels

Die Vryheidsfront Plus sal graag wil hoor dat die premier van die Vrystaat, mnr. Ace Magashule, more tydens sy provinsiale openingsrede konkrete aankondigings ten opsigte van infrastruktuurontwikkeling, -herstel en -opgradering sal maak.  Dit is ook nodig dat die premier ‘n aksieplan... Lees verder


SAL is nie ’n werkskeppingsorganisasie vir ongekwalifiseerde kwota-vlieëniers nie

2014-02-20
Adv Anton Alberts

“Die besluit van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL/SAA) om opleidingstandaarde vir nuwe vlieëniers te verlaag is absurd en hou ‘n gevaar in vir passasiers en die lugdiens self. Die VF Plus gaan daarom ‘n skrywe rig aan die Internasionale Lugvervoer Vereniging (IATA) en die... Lees verder


Affirmative action’s shelf life has lapsed

2014-02-20
Dr Pieter Mulder

Affirmative action cannot, after 20 years, still be defended by President Jacob Zuma. It is wrong to tie white free-borns with chains to the past indefinitely and in so doing create a new generation of disadvantaged, Dr. Pieter Mulder, Leader of the Freedom Front Plus says.

Dr. Mulder was reacting ... Lees verder


Verraai die DA ook nou Israel en die Joodse minderheid in Suid-Afrika

2014-02-19
Adv Anton Alberts

In ‘n tydsgewrig waar die ANC al hoe meer aggressief teenoor die Israelse staat begin optree, veral die departement van handel en nywerheid se gedwonge herklassifisering van produkte uit besette gebiede, blyk dit nou verder dat die DA in nog ‘n moontlike beleids-ommeswaai saam met die... Lees verder


Nazir Alli-uitlatings is ’n oortreding van Verbruikerswet

2014-02-18
Adv Anton Alberts

“Die erkenning vandag deur mnr. Nazir Alli, die hoof uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (SANRAL), voor die parlementêre portefeulje komitee oor vervoer dat die rekeningstelsel van die e-tolstelsel op sodanig wyse funksioneer om verbruikers daartoe te... Lees verder


Wetsontwerp vir heropening van grondeise teengestaan

2014-02-18
Dr Pieter Groenewald

‘n Mosie in die Nasionale Vergadering oor die Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte is vandag deur die Vryheidsfront Plus teengestaan. Die mosie is egter aanvaar nadat die Vryheidsfront Plus ‘n stemming afgedwing het. Net die VF Plus het teen die mosie gestem. Volgens die... Lees verder


Staat moet antwoorde verskaf oor verdere bedrog rondom wapentransaksie

2014-02-17
Adv Anton Alberts

Die VF Plus gaan op hoogste vlak versoek dat ondersoek gedoen word na verdere, omvangryke  bedrog in die multimiljard rand wapentransaksie wat nou in ‘n oudit van die department van handel en nywerheid aan die lig gekom het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre... Lees verder


Heropening van grondeise groot fout

2014-02-16
Dr Pieter Mulder

Die Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte dien tans voor die parlement. Daarvolgens sal grondeise vir vyf jaar heropen word. Die heropening van grondeise gaan groot onsekerheid in die landbousektor skep. Nuwe eise kan veroorsaak dat dit nog twintig jaar mag neem om al die nuwe... Lees verder


VF Plus vra OB om ondersoek te doen na twyfelagtige olietransaksie van R3 miljard van Openbare Beleggingskorporasie

2014-02-14
Adv Anton Alberts

Die VF Plus het die Openbare Beskermer (OB) versoek om ondersoek te doen na ‘n transaksie met ‘n oënskynlik bankrot oliemaatskappy waarin die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) glo sowat R3 miljard belê het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre... Lees verder


Minderhede baat nie by DA- en ANC-optogte

2014-02-13
Jaco Mulder

Die afgelope optog van die DA in die Johannesburg middestad om die aandag te vestig op die noodsaak vir werkskepping, sluit ironies genoeg juis minderhede uit wat deur rasgedrewe regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging deelname aan die ekonomie ontsê word, sê mnr Jaco Mulder, ... Lees verder


« 1 2 ... 78 79 80 81 82 ... 93 94 »