Mediaverklarings

VF Plus sorg dat wet en orde in Mangaung-metroraad seëvier

2016-06-30
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus het ‘n prokureursbrief aan die hoofsweep, raadslid Z.E. Mangcotywa, van die ANC gestuur waarin geëis is dat die hoofsweep die lasterlike bewering wat hy tydens ‘n verposing in die sitting van die Mangaung-metroraad gemaak het, moet terugtrek.

Die hoofsweep... Lees verder


SAKP moet name van skuldiges bekend maak

2016-06-29
Philip van Staden

Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party in Gauteng moet die name van die sogenaamde vyf skuldiges bekend maak wat volgens die SAKP verantwoordelik was vir die onluste in Pretoria.

Die SAKP se voorsitter in Gauteng en tans LUR vir infrastruktuur ontwikkeling, Jacob Mamabolo, het die afgelope Sondag ... Lees verder


Vrystaat: Nog DA-raadslede sluit by die VF Plus aan

2016-06-29
Die Redaksie

Die VF Plus verwelkom nog twee DA-raadslede wat hul as kandidate vir die VF Plus in die komende munisipale verkiesing beskikbaar stel.

Jeanie Hattingh, DA-raadslid van die Moqhaka-munisipaliteit (Kroonstad) en Theresa de Villiers, DA-raadslid van die Matjhabeng-munisipaliteit (Welkom) het besluit... Lees verder


VF Plus gekant teen eksplorasie-aansoeke

2016-06-29
Die Redaksie

Die VF Plus het homself vandag as belangeparty tot die eksplorasie-aansoeke in die Vrystaat geregistreer.

Lede van die publiek het die VF Plus genader vir hulp rakende hierdie eksplorasie-aansoeke. Die VF Plus is gekant teen die beplande eksplorasie-aansoeke vir die ontginning van gas, olie en... Lees verder


Mangaung-metro se hoofsweep noem raadslede skelms en bedrieërs

2016-06-28
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus het ‘n prokureursbrief aan die hoofsweep van die Mangaung-metroraad gestuur waarin hy versoek word om die opposisieraadslede om verskoning te vra tydens die raadsvergdering van 30 Junie 2016, asook in die media.

Die regsoptrede teen die hoofsweep, raadslid ZE... Lees verder


SAUK versaak toenemend sy rol as onpartydige openbare uitsaaier

2016-06-27
Dr Pieter Mulder

Die VF Plus betreur die gebeure by die SAUK waar personeellede vervolg word weens hul teenkanting teen sensuur en beskou die situasie as so ernstig dat die parlementêre portefeuljekomitee gevra gaan word om in te gryp, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus.

Die bedanking van Jimi ... Lees verder


President Zuma kom lig af van Nkandla, maar vrae bly

2016-06-27
Dr Corné Mulder

Die R7,8 miljoen wat president Jacob Zuma vir Nkandla moet opdok, is minder as 5% van die totale bedrag wat aan Nkandla bestee is en is niks anders nie as ʼn simboliese raps oor die vingers om die publiek tevrede te stel, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.

Dr. Mulder... Lees verder


OVK verkort stemure vir 3 Augustus

2016-06-24
Dr Pieter Groenewald

Die Verkiesingskommissie (VK) het die stemure, wat volgens wetgewing (Munisipale Kieswet) strek vanaf 07:00 tot 21:00, verkort na 07:00 tot 19:00 vir die plaaslike verkiesing wat op 3 Augustus 2016 plaasvind.

Hoewel die Munisipale Kieswet in art. 45(1) bepaal die Verkiesingskommissie kan die... Lees verder


VF Plus laat dossier open teen ANC by SAPD: Hoë name word betrek

2016-06-24
Philip van Staden

Die VF Plus het ‘n dossier van meer as 100 bladsye vandag by die SAPD teen die ANC ingedien.

Dit volg na die vlaag van onluste wat Pretoria hierdie week geteister het weens Kgosientso Ramokgopa wat nie meer die ANC se burgemeesterskandidaat in Pretoria is nie. Die klagtes wat in die dossier... Lees verder


VF Plus gaan nuwe Inligting rondom Pretoria onluste aan SAPD oorhandig

2016-06-23
Philip van Staden

Die VF Plus gaan nuwe inligting rondom die oorsaak van die Pretoria onluste ook binnekort aan die SAPD oorhandig.

Die party is besig om ‘n klagte by die SAPD teen die leierskap van die ANC in Gauteng in te dien wat insluit die aanhitsing van geweld, beskadiging van infrastrukture, besighede... Lees verder


« 1 2 ... 6 7 8 9 10 ... 105 106 »