Mediaverklarings

Sanral besig met dreigtaktiek teen padgebruikers

2014-07-15
Adv Anton Alberts

Die Vryheidsfront Plus is nie verbaas dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) twee vervolgers aangewys het om met Sanral saam te werk om moontlike strafregtelike vervolging van nie-betalers van e-tol te ondersoek nie en beskou dit as deel van ‘n veldtog van afdreiging deur Sanral, sê... Lees verder


ANC-regering mors met land se minerale rykdom

2014-07-15
Adv Anton Alberts

Toespraak: Begrotingsposdebat vir die Department van Mineralebronne: 15 Julie 2014

Dit is kommerwekkend dat die regering reeds sy lippe aflek vir die ontginning van skaliegas sonder dat die gevestigde minerale-industrie se probleme behoorlik behandel is, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se ... Lees verder


Begrotingsposdebat vir die Departement van Vervoer: Suid-Afrika se gebrekkige openbare vervoerstelsel kort aandag

2014-07-15
Adv Anton Alberts

‘n Holistiese vervoerplan is uiteindelik nodig om aan Suid-Afrika se behoeftes te voldoen aangesien openbare vervoer steeds baie gebrekkig is en sonder behoorlike planne deurgevoer word, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

Volgens adv.... Lees verder


Nog ’n plaasmoord bewys LUR verkeerd

2014-07-14
Wouter Wessels

Die plaasaanval en moord die afgelope naweek in Petrus Steyn dien as bewys dat die Vrystaatse LUR vir polisie, paaie en vervoer verkeerd is wanneer hy sê dat landelike beveiliging werk en daar geen krisis bestaan nie.

Die LUR het verlede week tydens die begrotingsposdebat oor polisie, paaie... Lees verder


VF Plus gaan klag indien by kommissie vir intellektuele-eiendomsreg en maatskappye om maatskappyregtelike onreëlmatighede rakende Hlaudi Motsoeneng te ondersoek

2014-07-11
Adv Anton Alberts

Die VF Plus gaan na aanleiding van die Hlaudi Motsoeneng-aangeleentheid ‘n geskiedkundige klag indien by die kommissie virmaatskappye en intellektuele-eiendomsreg(CIPC), wat ingevolge die maatskappyereg die mag het om enige wanadministrasie in ‘n maatskappy te ondersoek.

Volgens adv.... Lees verder


Wanbestuur vermoor mense

2014-07-10
Wouter Wessels

Die Vryheidsfront Plus het vandag die hantering van die gesondheidskrisis in die Vrystaat deur die ANC en die wyse waarop hulle die debat oor die Departement van Gesondheid gister in die Vrystaatse Wetgewer benader het, ten sterkste veroordeel.

Die ANC-lede in die Wetgewer het ‘n bespotting... Lees verder


Voedselsekerheid word bedreig

2014-07-10
Wouter Wessels

Wouter Wessels, LPW van die Vryheidsfront Plus in die Vrystaatse Wetgewer, het gister tydens die begrotingsposdebat van die Departement Landbou daarop gewys dat die grootste bedreiging vir landbou in Suid-Afrika wanpersepsies en veralgemening is.

Hy het daarop gewys dat dit verkeerd is om te dink... Lees verder


Toespraak in die begrotingsposdebat oor die Kantoor van die Premier in die Vrystaatse Wetgewer

2014-07-09
Wouter Wessels

The budget of the Department of the Premier is relatively small and represents R270,5 million or 0.9% of the provincial budget. This budget consists of three programmes, namely Administration, Institutional Development and Policy and Governance.

The most important component is the third programme... Lees verder


Toespraak in die begrotingsposdebat oor Samewerkende Regering en Behuising in die Vrystaatse Wetgewer

2014-07-09
Wouter Wessels

I can anticipate the reply of the ANC and the Honourable MEC to the criticism of the opposition highlighting the overall collapse of municipal financial performance, infrastructure and service delivery. Apartheid will be blamed. As Apartheid is most probably to blame for the cold weather and any... Lees verder


Toespraak in die begrotingsdebat oor Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning in die Vrystaatse Wetgewer

2014-07-08
Wouter Wessels

Sport het ‘n kuns geword en kuns het ‘n kultuur geword.

Sport is vandag oor die hele wêreld heen besig om ‘n allesoorheersende faktor te word. Sport is ‘n ekonomiese funksie wat oordeelkundig bestuur moet word om sodoende die potensiaal te ontgin en ekonomiese groei... Lees verder


« 1 2 ... 70 71 72 73 74 ... 100 101 »