Mediaverklarings

Marknavorsing wys dat publiek e-tol toenemend verwerp

2015-05-25
Adv Anton Alberts

Die ANC-regering moet nou ernstig besin oor die voortsetting van Gauteng se e-tolstelsel aangesien marknavorsing van Ipsos, waarvan die bevinding pas uitgereik is, die VF Plus se siening bevestig dat die publiek dit toenemend verwerp, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre... Lees verder


Rioolprobleem by Zanfontein-begraafplaas moet dringend aangespreek word

2015-05-22
Die Redaksie

Die nalatigheid van die Tshwane-metoraad se gesondheidsafdeling kan veroorsaak dat mense wat daagliks die Zandfontein-begraafplaas besoek ernstig siek word, sê Barend Erasmus, VF Plus-raadslid in die Tshwane-metroraad.

Die probleem van die verstopte mangat, wat vir meer as nege maande reg... Lees verder


Terughouding van motorlisensies weens agterstallige e-tolskuld is onwettig en ongrondwetlik

2015-05-21
Adv Anton Alberts

Dwang-maatreëls rondom die betaling van e-tolskuld, soos die weerhouding van motorlisensies van nie-betalers, is onwettig en ongrondwetlik en is niks anders nie as administratiewe afpersing,” sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

Adv.... Lees verder


VF Plus bekom wel statistiek wat dui op die benarde finansiële situasie van die e-tol-projek

2015-05-21
Adv Anton Alberts

Statistiek met syfers wat die VF Plus bekom het oor die finansiële situasie van die e-tol-projek, maak dit duidelik waarom die ANC-regering nou desperate spronge uitvoer om die projek van ondergang te red, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

... Lees verder

Vir die ANC-regering bestaan daar nie mense buite die ANC in Suid-Afrika nie

2015-05-21
Dr Corné Mulder

Net soos daar nie in gekwalifiseerde terme oor iets soos terrorisme gepraat kan word nie, net so kan die ANC-regering nie met oogklappe kyk wanneer selfbeskikking ter sprake is nie,” sê dr. Corné Mulder, die VF Plus se hoofsweep.

Dr. Mulder het in die begrotingsposdebat van... Lees verder


Suid-Afrika kan nie ‘beurtwater’ ook bekostig nie

2015-05-21
Adv Anton Alberts

Van al die probleme wat Suid-Afrika in die gesig staar, sal ʼn waterkrisis die vernietigendste wees. En terwyl alle tekens daarop dui dat die land ook hier op ʼn ramp afstuur, weier die ANC weereens – net soos met Eskom – om op die waarskuwings ag te slaan,” sê adv. Anton... Lees verder


ANC-regering self verongeluk nasiebou in SA

2015-05-20
Dr Pieter Mulder

Nasiebou is nie iets wat met wette afgedwing kan word nie. Dit is iets wat vrywillig moet gebeur. Dit moet uit die hart kom. Die ANC se eensydige uitbeelding van Suid-Afrika se geskiedenis skep tans nie ʼn omgewing wat bevorderlik is vir nasiebou nie.

Hier volg die toespraak wat dr. Pieter Mulder,... Lees verder


ANC-regering gebruik dwang om e-tolgebruikers te laat betaal

2015-05-20
Adv Anton Alberts

Die nuwe maatreëls rondom e-tol wat pres. Cyril Ramaphosa vandag aangekondig het, maak dit duidelik dat die stelsel misluk het weens openbare verset, en dat dwangmaatreëls nou gebruik gaan word om tolgeld in te vorder,” sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre... Lees verder


Wat met Clive Derby-Lewis gebeur het, wys op die minister van korrektiewe dienste se dubbele standaarde

2015-05-20
Dr Pieter Groenewald

Die feit dat ʼn werklik siek Clive Derby-Lewis nog in die gevangenis is terwyl iemand soos Schabir Shaik vry is om gholf te speel en inkopies te doen, dui onteenseglik op die dubbele standaarde en politieke motiewe van die minister van korrektiewe dienste, mnr. Mike Masutha, sê dr. Pieter... Lees verder


VF Plus sê nee vir die inlywing van Naledi by die Mangaung-metro

2015-05-19
Die Redaksie

Johan Powell, raadslid van die Vryheidsfront Plus vir die Mangaung-metro, het gesê dat die VF Plus gekant is teen die inlywing van die Naledi-munisipaliteit by die Mangaung-metro. Naledi bestaan uit die dorpe Dewetsdorp, Wepener en Vanstadensrus.

Die vergadering wat op 14 Mei 2015 gehou is... Lees verder


« 1 2 ... 69 70 71 72 73 ... 127 128 »