Mediaverklarings

VF Plus vra meer polisiemanne op patrollie eerder as mobiele polisiekantore

2014-08-20
Rdl André Fourie

Planne om mobiele polisiekantore in die Kaapse metropool en op dorpe in die platteland te vermeerder is prysenswaardig, maar nie die antwoord op die provinsie se misdaadprobleem nie, sê mnr. André Fourie, VF Plus-raadslid vir die Stad Kaapstad.

Mnr. Fourie sê opsigtelike... Lees verder


Sentrale vuurwapenregister by Polisie kommerwekkend

2014-08-20
Dr Pieter Groenewald

“Die polisie se voorlegging voor die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie rakende die sentrale vuurwapenregister-kantoor (SVR) dui op gebrekkige kontrole en is kommerwekkend. In die voorlegging dui die polisie aan dat daar nie behoorlike kontrole oor vuurwapens is wat by... Lees verder


Pretoria-stadsaal se naam verwelkom, maar nie ten koste van die stad se naam nie

2014-08-19
Die Redaksie

Die VF Plus in Pretoria het die Tshwane-metro se oorweging om die Pretoria-stadsaal te vernoem na die stigter van Pretoria, Marthinus Wessel Pretorius, verwelkom maar wys daarop dat hierdie verandering nie gedoen kan word ten koste van die stad se naam wat Pretoria heet nie.

Die leier van die... Lees verder


Banke sal moet kom verduidelik oor krediet na ingryping van VF Plus

2014-08-19
Adv Anton Alberts

Banke sal in die afsienbare toekoms aan die parlementêre portefeuljekomitee oor handel en nywerheid moet verduidelik oor hul kredietpraktyke en in die besonder die toestaan van onversekerde krediet, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en... Lees verder


Zuma moet pa staan vir sy dade en nie die pers aanval nie

2014-08-19
Adv Anton Alberts

Die aanval van die ANC op die media en op die koerant Beeld in die besonder is ongehoord en skep die indruk dat die ANC en sy leier wel ernstig is met die regulering van die mediawaghond in Suid-Afrika, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor kommunikasie.

... Lees verder

VF Plus verwelkom stigting van enkel-ekonomiese vervoerreguleerder

2014-08-14
Adv Anton Alberts

Die aankondiging dat ʼn enkel-ekonomiese vervoerreguleerder geskep gaan word, is goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse vervoergebruiker aangesien dit ʼn groot rol kan speel om arbitrêre pryse by onder meer tolpaaie en hawens te reguleer.

Volgens adv. Alberts sal dit ware voordele vir die... Lees verder


Staatsdienskommissie moet senior staatsamptenare se ‘donasies’ aan ANC ondersoek

2014-08-11
Adv Anton Alberts

Berigte dat die ANC senior staatsamptenare soos direkteurs-generaal versoek om geld aan die party te skenk, is uiters kommerwekkend en die VF Plus gaan die staatsdienskommissie versoek om ondersoek daarna in te stel, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor... Lees verder


VF Plus gaan vra dat banke verduidelik oor toestaan van krediet na African Bank se geldkrisis

2014-08-11
Adv Anton Alberts

Banke wat hulle op riskante wyse blootstel aan die toestaan van onversekerde krediet stel nie net hulself in gevaar nie, maar hou ʼn bedreiging vir die hele land in met dié onverantwoordelike optrede, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en... Lees verder


Bewaringslandbou moet help om wêreld se kosmandjie vol te hou

2014-08-07
Dr Pieter Mulder

Terwyl die wêreld worstel om antwoorde te vind oor toekomstige voedselsekerheid, is Suid-Afrika se grootste enkele kort termyn landbouprobleem een van politieke onsekerheid wat geskep word deur regeringsuitsprake en -besluite, sê dr. Pieter Mulder, leier en parlementslid van die VF... Lees verder


Stappe van regering om ebola uit Suid-Afrika te hou uiters noodsaaklik

2014-08-06
Adv Anton Alberts

Die VF Plus verwelkom die gesprekvoering tussen Suid-Afrika se minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, en sy eweknieë van die Sadek-lande oor die ebola-krisis en oor hoe om die verspreiding daarvan te keer, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor... Lees verder


« 1 2 ... 67 68 69 70 71 ... 100 101 »