Mediaverklarings

Wit inwoners van ou Kroningspark-nedersetting word verneder

2014-11-03
Die Redaksie

Die eerste somerreënbuie wat die naweek in Gauteng geval het, het dit duidelik gemaak dat die sub-standaard strukture in Munsieville waarheen voormalige inwoners van die Kroningspark-nedersetting moes skuif, hulle nie voldoende gaan beskerm teen gure weerstoestande nie, sê Amanda de... Lees verder


De Doorns-plaaswerkers laat Nosey Pieterse op sy neus kyk

2014-11-03
Dr Corné Mulder

Dit raak duidelik dat mense in die Wes-Kaapse landbougemeenskap moeg raak vir die opsweping van Nosey Pieterse, sekretaris-generaal van die plaaswerkersvakbond Bawusa, en die groot onmin wat hy tussen boere en plaasarbeiders skep tot sy eie voordeel, sê dr. Corné Mulder, Wes-Kaapse... Lees verder


Belastingbetalers betaal vir skade na oproer

2014-11-03
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus het met skok verneem dat belastingbetalers van die Nala-munisipaliteit moet opdok vir die skade wat aangerig is toe lede van die EVV(Ekonomiese Vryheidsvegters) probeer het om die huise van vier raadslede van die munisipaliteit in Bothaville af te brand. Valerie Maas,... Lees verder


Dood van Meyiwa 'n wekroep op ANC om te erken misdaad is buite beheer

2014-10-28
Dr Pieter Mulder

Die moord op Sezo Meyiwa, sokkerkaptein van Suid-Afrika, is ʼn tragiese refleksie op die misdaadsituasie in Suid-Afrika en die VF Plus betuig sy medelye met die naasbestaandes van die begaafde sportster wat sy land op die hoogste vlak verteenwoordig het,” sê dr. Pieter Mulder, leier van... Lees verder


Kommersiële boere onontbeerlik vir voedselsekerheid in SA

2014-10-28
Dr Pieter Mulder

Om historiese redes is die versugting na bestaansboerdery in Suid-Afrika vanuit ʼn politieke oogpunt verstaanbaar, maar dit is belangrik om te besef dat daar sonder kommersiële landbou nie voedselsekerheid in die land kan wees nie, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus.

Dr. Mulder... Lees verder


Riah Phiyega 'n verleentheid vir polisie en moet medaljes teruggee

2014-10-24
Dr Pieter Groenewald

Die toekenning van verskeie medaljes aan die nasionale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens, genl. Riah Phiyega, is nie net ʼn verleentheid vir die polisie nie, maar ʼn verleentheid vir die hele Suid-Afrika, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor polisie.

Die ... Lees verder


SANRAL en departement van vervoer se skielike samewerking met die E-tol-hiersieningspaneel is vreemd

2014-10-23
Adv Anton Alberts

Die VF Plus vind dit vreemd dat SANRAL en die departement van vervoer nou skielik voorleggings aan die E-Tol-hersieningspaneel wil maak nadat hulle die paneel in die publiek afgemaak het en die legitimiteit daarvan bevraagteken het,” sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se... Lees verder


VF Plus-reaksie op mediumtermyn-begroting

2014-10-22
Dr Pieter Mulder

Die besnoeiing van staatsuitgawes wat die minister van Finansies, minister Nene, tydens sy mediumtermyn-begrotingsrede aangekondig het, word verwelkom maar is verreweg nie genoeg om die regering se staatskuld-posisie om te keer nie. Die minister se voorspelling dat Suid-Afrika nou die ekonomiese... Lees verder


Pres. Zuma swyg steeds oor e-tol

2014-10-22
Adv Anton Alberts

Net soos met Nkandla, ontwyk pres. Jacob Zuma steeds belangrike vrae van die VF Plus oor regsadvies wat die president ingewin het oor die grondwetlikheid van die E-Tolwet voordat hy die wet onderteken het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

... Lees verder

Verwagtinge mediumtermyn-begrotingsrede

2014-10-21
Dr Pieter Mulder

Minister Nhlanhla Nene, minister van Finansies, se beweegruimte in more se mediumtermyn-begrotingsrede is uiters beperk.

Tussen al die finansiële eise op die staatskas deur sal die minister moet aantoon dat die regering die erns van Suid-Afrika se huidige finansiële krisis verstaan en... Lees verder


« 1 2 ... 64 65 66 67 68 ... 102 103 »