Mediaverklarings

Suid-Afrika kan onbevoegdheid van energieminister Tina Joemat-Pettersson nie langer duld nie

2015-04-02
Adv Anton Alberts

Die minister van energie, Tina Joemat-Pettersson, gaan roekeloos om met haar portefeulje en veral gesien teen die agtergrond van Suid-Afrika se kragkrisis kan haar onbevoegdheid nie langer geduld word nie, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor energie.

... Lees verder

Uitfasering van arbeidsmakelaars lei tot groot werksverliese

2015-04-01
Adv Anton Alberts

Hoe meer die staat die arbeidsmark probeer reguleer, soos met veranderinge aan die Wet op Arbeidsverhoudinge wat arbeidsmakelaars effektiewelik uit die arbeidsmark dwing, hoe groter is die prys wat Suid-Afrika aan werkloosheid betaal, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre... Lees verder


Krieket SA moet waarheid bewys oor bewerings van politieke inmenging

2015-04-01
Adv Anton Alberts

Bewerings en ontkennings oor politieke inmenging voor Suid-Afrika se halfeindstryd in die Wêreldbekertoernooi plaas so ʼn wolk oor Suid-Afrika se sport dat die land se krieketbaas, Haroon Lorgat, sal moet bewys hy het nie aan die span ʼn boodskap in die verband gestuur nie, sê adv. Anton... Lees verder


DA moet sê oor naamsverandering by skole

2015-03-31
Rdl André Fourie

Die stof het nog nie gaan lê om die voorstel van die DA om weg te doen met Wes-Kaapse skole se ‘apartheidsname’ nie en selfs die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, skarrel nou om skadebeheer hieroor toe te pas, sê mnr. André Fourie, VF Plus-raadslid vir die Stad... Lees verder


Verbruikerskommissie maak vordering met aanbevelings rondom vakansieklubs

2015-03-31
Adv Anton Alberts

Die hoofregsadviseur van die Verbruikerskommissie het die VF Plus vandag verwittig dat ʼn groot groep vakansieklubs reeds gedagvaar is om weens beweerde wanpraktyke voor die Verbruikerstribunaal te verskyn, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder vir handel en... Lees verder


Bejaardes eis met optog: Betaal terug die Transnet-pensioenarisse se geld

2015-03-30
Adv Anton Alberts

Die mense wat werklik kan aanspraak maak op die slagspreuk ‘betaal terug die geld’, die pensioenarisse van Transnet, het vanoggend na die Uniegebou in Pretoria gestap om te eis dat hul omstandighede onmiddellik en ingrypend verbeter terwyl die hofgeding teen Transnet en die staat aan... Lees verder


Bewerings van politieke inmenging in SA se wêreldbekerspan skok en moet beantwoord word

2015-03-30
Adv Anton Alberts

Bewerings in die Business Day Live vandag dat daar politieke inmenging was in die samestelling van Suid-Afrika se span vir die halfeindstryd teen Nieu-Seeland, is skokkend en Krieket Suid-Afrika sal hierop moet antwoord, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder... Lees verder


Standbeeld van Paul Kruger het niks met apartheid te make nie

2015-03-30
Die Redaksie

Die oproep van die ANC se jeugliga om Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein in Pretoria te verwyder, het niks met apartheid te make nie, en is net nog ʼn poging om die Afrikaner ʼn plek in Suid-Afrika se samelewing te ontsê, sê Philip van Staden, VF Plus-LPW en adjunk-provinsiale leier... Lees verder


Johannesburg word meer as R18,2 miljard geskuld

2015-03-26
Die Redaksie

Dié tyd van die jaar het weer aangebreek waarin nuwe belastingtariewe vir die volgende finansiële jaar vasgestel moet word, sê Franco de Lange, VF Plus-raadslid, in die Johannesburgse metro.

Die VF Plus in Johannesburg is diep bekommerd oor die negatiewe balans van R18,2 miljard... Lees verder


Gee aandag aan swak skole en onderwysers en los skoolname

2015-03-26
Adv Anton Alberts

Die LUR vir onderwys in Gauteng wat sekere skole se name wil verander en 'n ‘regsmening’ daaroor wil inwin, kan sommer by die VF Plus gratis regsmening oor die ongeldigheid daarvan kry, sê adv. Anton Alberts, Die VF Plus se Gautengse leier en parlementêre woordvoerder vir... Lees verder


« 1 2 ... 60 61 62 63 64 ... 111 112 »