Mediaverklarings

Suid-Afrika raak toenemend ‘n polisiestaat

2015-02-16
Adv Anton Alberts

Al hoe meer voorvalle waarin die polisie betrokke is – soos dié waar ʼn epilepsielyer glo weens dronkenskap aangekla is - laat vrese ontstaan dat Suid-Afrika toenemend na ʼn polisiestaat neig waar swak opgeleide polisielede soos boelies optree teenoor die publiek wat hulle veronderstel... Lees verder


VF Plus-reaksie op pres. Zuma se 2015-staatsrede

2015-02-12
Dr Pieter Mulder

Pres. Zuma het die geleentheid gemis om deur die staatsrede hoop en sekerheid te bring vir die toekoms. Die staatsrede was oninspirerend en ʼn herhaling van die ou bekende sake sonder enige nuwe inisiatiewe.

Wat die buitelandse beleggers betref stuur die president botsende boodskappe en is dan... Lees verder


Matlosana-munisipaliteit erken hy besoedel Vaalrivier

2015-02-11
Die Redaksie

Die VF Plus verwelkom die feit dat die Matlosana-munisipaliteit erken dat hulle die Vaalrivier met riool besoedel. Hulle erkenning volg op die Vryheidsfront Plus se verklaring gister. Matlosana-munisipaliteit beweer egter dat die VF Plus se stelling onwaar is dat die rioolstelsel nie werk nie, en... Lees verder


VF Plus stem saam met Ipsos dat werkloosheid een van die grootste probleme in Suid-Afrika is

2015-02-11
Adv Anton Alberts

Die marknavorser Ipsos het op ʼn ongeleë tyd vir pers. Jacob Zuma die bevindinge van omvattende navorsing oor werkloosheid in Suid-Afrika bekend gemaak waarvolgens 87% van alle volwassenes werkloosheid sien as die grootste enkele probleem in die land, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se ... Lees verder


R20 miljoen goue handdruk vir Dramat is korrupsie

2015-02-10
Dr Pieter Groenewald

“Indien die minister van polisie, Nathi Nhleko, ʼn aanbod van R 20 miljoen aan lt. genl. Anwa Dramat aanbied om afstand te doen van sy pos as hoof van die Valke, is dit niks anders as korrupsie nie. Dit is die misbruik van belastinggeld om ʼn doel te bereik (om Dramat te verwyder) wat die... Lees verder


Matlosana-munisipaliteit besoedel Vaalrivier

2015-02-10
Die Redaksie

Die Matlosana-munisipaliteit is tans besig om die Vaalrivier te besoedel met onverwerkte riool. Die rioolstelsel in Stilfontein werk weinig, of glad nie, en spoel onverwerkte riool in die Koekemoerspruit wat direk vloei in die Vaalrivier. (Sien foto’s)

“Die Ouditeur- Generaal het selfs ... Lees verder


Nuwe arbeidsonrus dreig weer by Poskantoor

2015-02-10
Adv Anton Alberts

Daar is steeds groot probleme by die SA Poskantoor en die moontlikheid van hernieude arbeidsonrus is nie uitgesluit nie, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder ook kommunikasie.

Luidens ʼn dokument van een van die SA Poskantoor se grootste vakbonde, die... Lees verder


Verwagting van pres. Zuma se 2015-staatsrede

2015-02-10
Dr Pieter Mulder

Die VF Plus sal graag wil hê dat president Zuma tydens die staatsrede soos ʼn staatshoof en nie soos die ANC-leier optree nie.

ʼn Staatshoof tree op in belang van al Suid-Afrika se mense - nie net in belang van sekeres nie. Dit beteken dat hy die woorde “kom ons” moet gebruik om so ... Lees verder


Masilonyana besig met sinlose naamsveranderinge, eerder as dienslewering

2015-02-10
Die Redaksie

Die VF Plus is gekant teen die Masilonyana Plaaslike Munisipaliteit se voorneme om straat- en plekname te verander.

Rdl. Koos Pienaar van die Vryheidsfront Plus meen dat hierdie veranderinge onnodig en ‘n mors van fondse is te midde van baie ernstige krisisse wat die munisipaliteit in die... Lees verder


Staat se magsvertoon teen Anwa Dramat mors onnodig belastingbetalers se geld

2015-02-06
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die beslissing van die hooggeregshof in Pretoria dat lt. genl. Anwa Dramat in sy pos as hoof van die Valke heraangestel moet word, en dit kan gesien word as ʼn oorwinning vir grondwetlike demokrasie in Suid-Afrika, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder ... Lees verder


« 1 2 ... 59 60 61 62 63 ... 105 106 »