Mediaverklarings

Minister van staatsveiligheid skuld Suid-Afrika 'n verskoning

2015-05-05
Dr Pieter Groenewald

Suid-Afrika se minister van staatsveiligheid, David Mahlobo, moet erken dat sy intelligensiedienste of onbevoeg is, of dat hulle doelbewus inligting verswyg het wat net in die laaste maand tot groot misdadigheid en geweldpleging in Suid-Afrika gelei het, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus... Lees verder


Openbare vervoer word afgeskeep

2015-05-05
Adv Anton Alberts

Dit is die regering en die departement van vervoer se plig om in belang van Suid-Afrika se ekonomie te sorg dat die land se werkmag goedkoop, veilig en stiptelik van hul wonings werk toe en terug vervoer word, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

... Lees verder

VF Plus in die Noord-Kaap reorganiseer

2015-05-04
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus se Noord-Kaapse partyraad het Saterdag, 2 Mei, hulle veldtog vir die 2016 plaaslike verkiesing afgeskop en ook 'n nuwe leierskap verkies. Dr. Wynand Boshoff is die nuwe provinsiale leier, met mnre. Danie Coetzee en Schalk Engelbrecht as ondervoorsitters. Dit volg op die... Lees verder


Wie dra koste van minister Mbalula se bywoning van Mayweather-geveg?

2015-05-04
Dr Pieter Mulder

Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, het vandag vrae in die parlement ingedien oor wie die koste gedra het van minister Fikile Mbalula, minister van sport, se bywoning van die boksgeveg tussen Floyd Mayweather en Manny Pacquiao in Las Vegas, VSA die afgelope naweek.

“Natuurlik is dit nie... Lees verder


DA en ANC stem teen mosie van VF Plus wat vra dat kultuurhistoriese gedenkwaardighede beskerm word

2015-05-02
Rdl André Fourie

Die DA-beheerde Stad Kaapstad het die ANC gesteun om ʼn mosie van die VF Plus te verwerp waarin onder meer gevra word dat kultuurskatte soos standbeelde beskerm word, en dat streng opgetree word teen persone wat dit beskadig, sê mnr. André Fourie, VF Plus-raadslid vir die Stad Kaapstad.

... Lees verder

Zuma moet nou antwoord op klagte van haatspraak na sy uitlatings oor Jan van Riebeeck

2015-04-30
Adv Anton Alberts

Pres. Jacob Zuma moet teen 8 Mei reageer op klagte van haatspraak wat die Menseregtekommissie (MRK) teen hom ondersoek na sy uitlatings oor Jan van Riebeeck in Januarie vanjaar, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor kommunikasie.

Die VF Plus het pres. Zuma ... Lees verder


Gauteng-onderwys se aanslag teen Afrikaans gaan nie oor geld

2015-04-29
Adv Anton Alberts

Die druk op Afrikaanse skole in Gauteng om as ʼn sogenaamde besparingsmaatreël hul deure vir Engelssprekendes oop te maak en sodoende dubbelmedium te word, het niks met geld te make nie, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor basiese onderwys en... Lees verder


Nazisme: Tree ook op teen studenteraadsvoorsitter by Wits

2015-04-29
Dr Pieter Mulder

Mnr. Mcebo Dlamini, Studenteraadsvoorsitter by Wits, se uitlatings oor Hitler en Nazisme is uitdagend, uiters onsensitief en reflekteer ernstig op die vlak van opleiding by van ons universiteite.

Die feit dat hy verder wit persone uitsonder wat elk ʼn “element” van Hitler in hom of haar ... Lees verder


ANC-regering se dubbele standaarde lei tot visum-weiering vir Blade Nzimande

2015-04-29
Adv Anton Alberts

Die ANC-regering kan net homself verkwalik dat betrekkinge met Israel weens verskeie redes soos dubbele standaarde so versuur het dat dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, ʼn visum geweier is om dié land te besoek, sê adv. Anton Alberts, VF Plus-parlementslid en... Lees verder


Noordwes-naamsverandering mors van hulpbronne en geld

2015-04-28
Die Redaksie

“Die mosie van die ANC in die provinsiale wetgewer om die naam van die Noordwes-provinsie te verander na Moses Kotane, sal deur die Vryheidsfront Plus teengestaan word. Ons sal beslis daarteen stem en die ANC moet eerder sy tyd en energie aan kritieke diensleweringsprobleme wy,”... Lees verder


« 1 2 ... 57 58 59 60 61 ... 111 112 »