Mediaverklarings

Staat se magsvertoon teen Anwa Dramat mors onnodig belastingbetalers se geld

2015-02-06
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die beslissing van die hooggeregshof in Pretoria dat lt. genl. Anwa Dramat in sy pos as hoof van die Valke heraangestel moet word, en dit kan gesien word as ʼn oorwinning vir grondwetlike demokrasie in Suid-Afrika, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder ... Lees verder


E-tolpaneel se aanbevelings raak nie kern van die probleem aan nie

2015-02-06
Adv Anton Alberts

Die VF Plus het vandag by Gallagher Estate in Midrand waar die e-tolpaneel se bevindinge onder leiding van die Gautengse premier, David Makhura bespreek is, dit duidelik gestel dat die oplossing wat die paneel aanbied naamlik ʼn hibriede befondsingsmodel, eintlik ʼn louwarm oplossing daarstel wat nie ... Lees verder


Clive Derby-Lewis se mislukte parool dui op politieke oorwegings en dubbele standaarde

2015-01-30
Dr Pieter Mulder

Politieke oorwegings en dubbele standaarde het sonder twyfel die deurslag gegee in die regeringsbesluit oor die parool-aansoek van Clive Derby-Lewis, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus.

Dr. Mulder sê amnestie is in die verlede toegestaan aan mense soos Robert McBride wat talle ... Lees verder


VF Plus sal hom beywer vir nuwe wetgewing wat fluitjieblasers beskerm

2015-01-29
Adv Anton Alberts

Die VF Plus gaan hom beywer vir wetgewing om fluitjieblasers beter te beskerm na skokkende inligting wat die Instituut vir Interne Ouditeurs (IIO) Woensdag bekend gemaak het oor die omvang van korrupsie en die viktimisering van fluitjieblasers, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se... Lees verder


ANC bedreig eiendomsreg en voedselsekuriteit met grondvoorstelle

2015-01-29
Dr Pieter Groenewald

“Mnr Gwede Mantashe, hoofsekretaris van die ANC, se aankondiging dat die ANC besluit het dat daar ‘n plafon vir grondeienaarskap in Suid-Afrika moet wees ten einde grondhervorming te bespoedig, getuig nie net van onkunde nie, maar bedreig eienaarskap en voedselsekerheid in Suid-Afrika.

... Lees verder

SAIRV-verslag oor Polisie bevestig publiek se wantroue in Polisie

2015-01-28
Dr Pieter Groenewald

“Die verslag van die SA Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) oor geweldsmisdaad en kriminaliteit in die Suid-Afrikaanse Polisiediens bevestig dat die publiek nie vertroue in die Polisie kan hê nie. Dit is ironies dat die Polisie as sy hoofdoelwit stel dat die publiek beskerm moet word ... Lees verder


Malema oortree parlementêre eed met grondgryp-beleid

2015-01-27
Dr Pieter Groenewald

“Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV), oortree die parlementêre eed met sy aanmoediging van onwettige grondbesetting in Suid-Afrika. As lid van die Nasionale Vergadering (LP) het hy die eed afgelê wat bepaal: “Ek, sweer/verklaar ….. dat ek die ... Lees verder


Clive Derby-Lewis se mediese toestand moet die maatstaf wees vir sy parool-aansoek

2015-01-27
Dr Pieter Mulder

Wanneer mediese parool aan ʼn gevangene oorweeg word, soos nou met Clive Derby-Lewis, moet die persoon se siektetoestand die maatstaf vir sy vrylating wees, en nie die misdaad nie, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus.

Dr. Mulder sê die nuus dat die mediese paroolraad opnuut... Lees verder


VF Plus sal Menseregtekommissie vra oor duidelikheid rakende haatspraak en dubbele standaarde

2015-01-25
Dr Pieter Mulder

Die Menseregtekommissie behoort alle klagte en alle Suid-Afrikaanse burgers oor dieselfde kam te skeer in sy ondersoeke. Tog wil dit voorkom of die kommissie nie konsekwent is in sy optrede nie as die VF Plus se klagte oor die EVV met die Sunette Bridges-klagte vergelyk word nie, sê dr.... Lees verder


VF Plus verwelkom hofuitspraak oor Dramat

2015-01-23
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die beslissing van die Pretoriase hooggeregshof dat die skorsing van die hoof van die Valke, lt.genl Anwa Dramat, asook die aanstelling van ‘n nuwe hoof, genl.maj. Benny Ntlemeza, onwettig was, sê dr. Pieter Groeneweld, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor polisie.

... Lees verder

« 1 2 ... 55 56 57 58 59 ... 100 101 »