Mediaverklarings

Weermaglid in wildtuin getuig van swak dissipline

2015-01-12
Dr Pieter Groenewald

“Die insident tussen ’n lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) en ’n veldwagter in die Krugerwildtuin, plaas opnuut die kollig op die probleme binne die land se gewapende magte en getuig van swak dissipline in die SANW. Die weermaglid, sktr. Alfons Mosiuwa Mofula van ... Lees verder


Die Afrikaner en versoening in SA

2014-12-16
Dr Pieter Mulder

“Meeste mense in Suid-Afrika soek vrede en ’n veilige toekoms vir hulle kinders. Hulle soek ook die reg om hulleself te wees, as byvoorbeeld Afrikaners, in ’n land met baie tale en kulture. Is dit te veel gevra?” het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier in ’n toespraak op... Lees verder


Transnet speel dodelike speletjie met pensioenarisse se lewens

2014-12-14
Adv Anton Alberts

 

Skoksyfers wat deur geskrewe parlementêre vrae van die minister van vervoer bekom is, wys dat Transnet-pensioenarisse vinnig besig is om af te sterf terwyl die staatsinstelling gevoelloos besig is om die groepsgeding-saak teen die pensioenarisse met vertragingstaktiek uit te rek.

... Lees verder

Regstellende aksie sal moontlik hersien word nadat wet verander

2014-12-12
Adv Anton Alberts

Dit blyk dat regstellende aksie gaan volstoom voortgaan in die staatsdiens, al is transformasie-teikens reeds bereik en selfs verreweg oorskry soos by binnelandse sake waar 92% van die werkmag reeds swart is, blyk dit uit ʼn antwoord van die minister van staatsdiens en administrasie oor die... Lees verder


E-tol is besig om agteruit te boer

2014-12-12
Adv Anton Alberts

Dit is vir die VF Plus duidelik dat die Gautengse e-tolstelsel volgens die regering se eie bekentenis besig is om stelselmatig in duie te stort, sê adv. Anton  Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

Luidens ‘n geskrewe parlementere antwoord het die... Lees verder


NAAMSVERANDERING VAN HARRISMITH NA INTABAZWE

2014-12-11
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus is gekant teen die voorgenome verandering van Harrismith se naam na Intabazwe.

Op 9 Desember 2014 het die Provinsiale Geografiese Name Raad `n openbare verhoor in 42nd Hill gehou om oor die naamsverandering te konsulteer.

Die VF Plus wat self die vergadering bygewoon het,... Lees verder


VF Plus vra OB om 'n volledige ondersoek en oudit te doen oor Eskom se vermoë

2014-12-11
Adv Anton Alberts

Dis ‘n skande dat Eskom nie onafhanklik geoudit word of geoudit sal word om vas te stel of die kragopwekkings- en verspreidings-infrastruktuur op standaard is nie.

So sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor openbare ondernemings, na aanleiding van... Lees verder


Minister erken nou dat Transnet-pensioenfonds self regskoste vir klasaksie-hofsake moet betaal

2014-12-05
Adv Anton Alberts

Die minister van openbare ondernemings, Lynne Brown, het na ontkennings van haar voorganger, Malusi Gigaba, nou erken het dat Transnet se pensioenfondse self die regskoste vir die klasaksie-hofsake moet betaal, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder vir handel... Lees verder


Vuisvoos SA word koud gelaat deur grootste vermorsing van geld in land se geskiedenis

2014-12-05
Adv Anton Alberts

Suid-Afrikaners is klaarblyklik so vuisvoos met die ANC-regering se onbevoegheid en korrupsie dat die grootste vermorsing van staatsgeld in die land se geskiedenis binne ʼn enkele jaar, byna ongesiens verbygegaan het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor... Lees verder


Tyd vir Stad Kaapstad om agtergeblewe gebiede op te hef

2014-12-04
Rdl André Fourie

Belangrike inisiatiewe om agtergeblewe gebiede op te hef, soos die Streek Nywerheids Ontwikkelings Programme (SNOP) en die Streek Ontwikkelings Advies Komitees (SOAK) van die vorige bedeling, is weens ‘apartheidskonnotasies’ laat vaar en intussen is 20 jaar vermors om werk na mense in... Lees verder


« 1 2 ... 54 55 56 57 58 ... 97 98 »