Mediaverklarings

VF Plus vra ouers se deelname aan skoolbeheerliggaam-verkiesings

2015-03-04
Die Redaksie

Die VF Plus doen ’n beroep op alle ouers om aktief deel te neem aan die verkiesing van skoolbeheerliggame. Beheerliggame word tussen 6 en 28 Maart verkies vir ’n termyn van 3 jaar.

Ouers kan hulself beskikbaar stel vir dienslewering in die beheerliggaam of deelneem aan die verkiesing.... Lees verder


VF Plus plaas druk op regering oor Talewet

2015-03-04
Dr Pieter Mulder

Die VF Plus het vandag opnuut druk op die regering geplaas oor die implementering van die Wet op die Gebruik van Amptelike Tale (Talewet) nadat adj. pres. Cyril Ramaphosa die belangrikheid daarvan bevestig het dat die staat elke landsburger in die taal van sy keuse moet kan bedien.

Dr. Pieter... Lees verder


Lidverklaring in parlement: Regering moet weer amptelik statistiek oor plaasaanvalle bekend maak

2015-03-03
Dr Pieter Mulder

Die Vryheidsfront Plus vra al sedert 2007, nadat gestop is met die bekendmaking van amptelike statistiek oor aanvalle en moord op plase, dat dit heringestel word. Daarom verwelkom ons die onlangse bekendmaking van syfers hieroor deur die polisiekommissaris.

Dit is ʼn noodsaaklike stap in die regte... Lees verder


Aanstelling van Mashinini as OVK-hoof sal Suid-Afrika se demokrasie 'n onreg aandoen

2015-03-03
Dr Pieter Groenewald

Die aanstelling van pres. Jacob Zuma se spesiale raadgewer, Vuma Mashinini, as hoof van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) sal demokrasie in Suid-Afrika ʼn onreg aandoen, sê dr. Pieter Groenewald, parlementêre woordvoerder van die VF Plus.

Dr. Groenewald sê die hoof van... Lees verder


VF Plus reaksie op Gauteng Provinsiale Begrotingstoespraak

2015-03-03
Die Redaksie

Die Gauteng se LUR vir Finansies, Barbara Creecy, het vandag tydens ‘n sitting van die Gauteng Wetgewer, die provinsie se jaarlikse begroting ter tafel gelê.

Die VF Plus stem saam dat onnodige uitgawes in die provinsie drasties gesny moet word en daarom verwelkom die party dit dat die... Lees verder


DA stem weer saam met ANC om name te verander

2015-03-02
Die Redaksie

Johan Powell, raadslid van die VF Plus in die Mangaung-metro, sê dat daar geen gronde bestaan om Kerkstraat se naam te verander nie. Daar is geen politiek aan die naam gekoppel nie en dit is ook nie kwetsend of neerhalend nie. Die ANC is kwaadwillig wanneer sulke name verander word. Sulke... Lees verder


VF Plus-reaksie op Begroting 2015/16

2015-02-25
Dr Pieter Mulder

Dit is ’n hartseer dag as die regering dit nodig ag om vir die eerste keer in twintig jaar die persoonlike belasting met een persentasiepunt te verhoog. Dit beteken dat die regering deur die resessie tydperk en deur ander terugslae daarin geslaag het om met ander metodes die boeke te laat... Lees verder


Swak kommunikasie in die Johannesburg-metro

2015-02-24
Die Redaksie

Swak kommunikasie tussen Johannesburg-metro se subkontrakteurs en verbruikers, veroorsaak nie net ʼn dienslewering kopseer nie, maar kos verbruikers geld, sê Franco de Lange, VF Plus-raadslid in die Johannesburgse metroraad.

Deesdae is dit die norm dat meterlesings, die ontkoppeling en... Lees verder


Gauteng-premier se provinsiale rede is skokkend

2015-02-24
Die Redaksie

Die premier van Gauteng, David Makhura, se provinsiale rede gister, tydens die opening van die Gauteng Wetgewer, was skokkend en lagwekkend, sê mnr. Philip van Staden, provinsiale wetgewerslid van die VF Plus in Gauteng.

Van Staden sê die VF Plus het die premier se uitlatings in... Lees verder


Trek staatsdiens se belt stywer in met begroting, sê VF Plus

2015-02-24
Dr Pieter Mulder

Suid-Afrika se buitensporig groot staatsdiens plaas uitermatige groot druk op die fiskus en dit is die een plek waaraan gewis aandag gegee moet word in hierdie jaar se begroting, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus.

Dr. Mulder sê ʼn moratorium moet geplaas word op nuwe... Lees verder


« 1 2 ... 52 53 54 55 56 ... 100 101 »