Mediaverklarings

Verwydering van Astrid Ludin van (CIPC) is deel van die ANC se suiweringsproses van bekwame amptenare

2015-04-20
Adv Anton Alberts

Die kommissaris van die kommissie vir maatskappye en intellektuele eiendom (CIPC), me. Astrid Ludin, is die jongste slagoffer in die ANC se proses om staatsinstellings van bekwame en eerlike leiers te suiwer en hulle met ANC-gedienstige kaders te vervang, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se ... Lees verder


Openbare Beskermer moet ondersoek instel na bewerings van politieke inmenging by Krieket Suid-Afrika

2015-04-17
Adv Anton Alberts

DIE VF Plus gaan die Openbare Beskermer (OB) vra om politieke inmenging by Krieket Suid-Afrika (KSA) te ondersoek nadat Mike Horn, die span se amptelike motiveerder, bevestig het dat inmenging wel die spankeuse beïnvloed het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre... Lees verder


Regsverydeling-ondersoek teen nasionale polisiehoof Riah Phiyega moet heropen word

2015-04-17
Dr Pieter Groenewald

Die nasionale polisiehoof, Riah Phiyega, moet geskors word en haar verbintenis met die Wes-Kaapse polisiekommissaris, lt.genl. Arno Lamoer wat vandag in hegenis geneem is en op verskeie strafregtelike aanklagte in die hof verskyn het, moet heropen word, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus... Lees verder


Gesprekvoering is nodig oor nasionale gedenkwaardighede en nie eensydige optrede nie

2015-04-17
Dr Pieter Mulder

Gesprekvoering en ‘n eerlike poging van al Suid-Afrika se inwoners om mekaar se gevoelens te respekteer, is nodig om die kwessie rondom kultuurhistoriese gedenkwaardighede te beredder, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus.

Dr. Mulder het vandag in sy toespraak by Vryheidspark in ... Lees verder


Onverantwoordelike politieke uitsprake dra by tot probleme van xenofobia in SA

2015-04-16
Dr Corné Mulder

Onverantwoordelike politieke uitsprake skep die klimaat vir geweld en wrywing in Suid-Afrika en die xenofobiese geweld wat onlangs in KwaZulu-Natal uitgebreek het, kan direk terugherlei word na die uitsprake van die Zoeloe-koning dat buitelanders nie in die land welkom is nie,” sê dr.... Lees verder


Polisie besig met ondersoek na beskadiging van Paul Kruger-standbeeld

2015-04-14
Adv Anton Alberts

Die polisie het bevestig dat die klag wat die VF Plus verlede week by die by die Brooklyn-polisiekantoor in Pretoria ingedien het teen die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) se leier Julius Malema, die EFF se woordvoerder Mbuyiseni Ndlozi en sy ondervoorsitter in Tshwane, Moafrika Mabongwana,... Lees verder


Tesourie moet eers Eskom betaal, dan stadsrade

2015-04-13
Dr Pieter Groenewald

“Die Vryheidsfront Plus gaan die minister van Finansies, mnr. Nhlanhla Nene, versoek dat die Tesourie eers Eskom se rekening moet vereffen van daardie stadsrade wat dit nie betaal nie, alvorens gelde aan die betrokke munisipaliteite oorbetaal word.

“Tesourie betaal jaarliks miljarde... Lees verder


Nuwe grondeise tans reeds 54 351

2015-04-13
Dr Pieter Groenewald

Daar is reeds 54 351 nuwe restitusie grondeise, in terme van die wysiging van die Wet op Restitusie van Grondregte (Wet 15 van 2014), ingedien. Hierdie syfer is bekend gemaak deur die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, mnr. Gugile Nkwinti, in opvolg van ʼn vraag van dr. Pieter... Lees verder


Vandalisme by genl. Louis Botha se standbeeld is 'n aanval op nasiebou en sosiale kohesie

2015-04-09
Dr Corné Mulder

Die tyd het gekom dat gematigde Suid-Afrikaners vanuit alle gemeenskappe hande vat en saamstaan teen radikales wat hierdie land weer aan die brand wil steek. Mense wat standbeelde en kultuurskatte van ander gemeenskappe beskadig en vernietig stel nie belang in 'n vreedsame toekoms vir almal in... Lees verder


UV-dialoog oor standbeelde

2015-04-08
Die Redaksie

Die VF Plus-jeug het vandag ʼn konsultatiewe vergadering bygewoon oor standbeelde op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat. Die VF Plus-jeug in die Vrystaat verwelkom die gesprek.

“Dit is nodig dat ons as jeug, maar ook as die toekomstige leiers van Suid-Afrika, gesprek sal voer... Lees verder


« 1 2 ... 50 51 52 53 54 ... 102 103 »