Mediaverklarings

Emfuleni in groot moeilikheid na EFF raadsvergadering ontwrig

2017-06-01
Gerda Senekal

Dit is duidelik dat die ANC-speaker in die Emfuleni-stadsraad nie opgewasse is om die vergadering te beheer of die EFF in toom te hou nie, sê Gerda Senekal, VF Plus-raadslid in Emfuleni.

“Dieselfde scenario speel keer op keer af wanneer EFF-raadslede elke raadsvergadering ontwrig en... Lees verder


Gautrein 2: Openbare deelname moet eers geskied

2017-06-01
Philip van Staden

Die VF Plus in Gauteng het die paaie en vervoer komitee in die Gauteng wetgewer duidelik laat verstaan dat, alvorens die wysigingswetsontwerp op die Gautrein Bestuuragentskap deur ʼn sitting van die wetgewer aanvaar kan word, voldoende openbare deelname eers moet plaasvind in die provinsie.

Dit volg ... Lees verder


Matlosana-plaaslike munisipaliteit (Klerksdorp) se begroting ontoereikend en onrealisties

2017-06-01
Mnr. Michal Groenewald

Verbruikers is vuisvoos betaal aan sub-standaard dienste en daar kan nie langer van hulle verwag word om tevrede te wees met vervalle of selfs geen infrastruktuur nie. Die begroting van die Matlosana-plaaslike munisipaliteit, wat Klerksdorp, Orkney, Hartbeesfontein en Stilfontein insluit, is... Lees verder


VF Plus vra inwoners van Krugersdorp om op te staan teen geweld teen vroue en kinders

2017-06-01
Tjaart Steenkamp

Misdaad teen vroue en kinders sal alleen drasties verminder wanneer die gemeenskap, regering, nie-regeringsorganisasies asook die sakesektor saamstaan om dié euwel uit te roei, het Tjaart Steenkamp, VF Plus-raadslid en burgemeesterskomiteelid vir Mogale City, gesê.

Steenkamp het... Lees verder


Net respek kan die probleem van geweld teen vroue en kinders oplos

2017-06-01
Dr Pieter Groenewald

Die woordjie respek is die enkele grootste wapen wat gebruik moet word in die stryd teen geweld teen vroue en kinders, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald het vandag met die dringende parlementêre debat oor die geweldsprobleem teen vroue en kinders... Lees verder


Gautrein 2: VF Plus vra vir die begroting voor projek begin

2017-05-31
Philip van Staden

Die VF Plus in Gauteng het tydens ʼn sitting van die Paaie- en Vervoerkomitee in die Gautengse Wetgewer dit duidelik gemaak dat die begroting vir die uitbreiding van die Gautrein eers aan die komitee voorgelê moet word alvorens daar ʼn besluit rondom die projek geneem kan word.

Die Gautrein... Lees verder


ANC sien wetgewing as blote riglyne

2017-05-31
Mnr. Michal Groenewald

Die Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit het hul jaarlikse begroting goedgekeur sonder die steun van die opposisiepartye. Die begroting is na die mening van die VF Plus nie voldoende om die munisipaliteit se basiese pligte uit te voer nie en die distriksraad bestaan nou net om salarisse te... Lees verder


VF Plus is gekant teen petisiekomitee se buitensporige uitgawes

2017-05-31
Philip van Staden

Die VF Plus in Gauteng het kapsie gemaak teen die provinsie se petisiekomitee wat ʼn bedrag van R2 miljoen wil spandeer aan eksterne verhore in die provinsie vir die 2017/18 finansiële jaar.

Dit het tydens ʼn sitting van die komitee aan die lig gekom dat die komitee beplan om ʼn klomp eksterne... Lees verder


EFF is ʼn euwel vir demokrasie

2017-05-31
Dr. Elizabeth Snyman-van Deventer

Die begrotingsvergadering van die Mangaung-metroraad was weereens ʼn sirkus, het dr. Elizabeth Snyman-van Deventer, VF Plus-Raadslid in die Mangaung-metromunisipaliteit, na afloop van die vergadering vandag gesê.

Ten spyte van die feit dat die VF Plus, DA en die EFF teen die aanname van die... Lees verder


Mangaung se begroting is onrealisties

2017-05-31
Dévar Smit

Die Mangaung-metromunisipaliteit verkeer onder geweldige finansiële druk en word deur Nasionale Tesourie as onvolhoubaar beskou. Die Mangaung-metromunisipaliteit se voorgestelde begroting en geïntegreerde ontwikkelingsplan skets ʼn baie mooi prentjie, maar die praktiese uitvoerbaarheid en... Lees verder


« 1 2 ... 47 48 49 50 51 ... 181 182 »