Mediaverklarings

Belastingombud-klagtes toon aan dat die SAID nie meer vertrou word nie

2017-08-15
Adv Anton Alberts

ʼn Parlementêre vraag van die VF Plus oor klagtes wat oor die belastinggaarder (SAID) ontvang is sedert die belastingombud tot stand gekom het, dui daarop dat als nie wel in die SAID is nie en dat dié diens al hoe minder vertrou kan word om dispute met belastingbetalers self te hanteer.

... Lees verder

VF Plus verwelkom hooggeregshof se bevinding wat die grondwetlike mandaat van die Reserwebank bevestig

2017-08-15
Adv Anton Alberts

Die VF Plus verwelkom die hooggeregshof in Pretoria se bevinding wat die grondwetlike mandaat van die Reserwebank bevestig asook die hof se tersydestelling van die Openbare Beskermer (OB) se kommentaar oor die Reserwebank se rol in haar verslag oor die ABSA/CIEX-ondersoek.

Adv. Anton Alberts, die... Lees verder


Water is kosbaar soos die inwoners van Roodepoort kan getuig

2017-08-15
Mnr. Franco de Lange

Die wateronderbreking wat sedert Sondagoggend groot gedeeltes van Roodepoort sonder drinkwater gelaat het, kan toegeskryf word aan die nalatigheid van ʼn onafhanklike boukontrakteur wat ʼn hoofwatertoevoerpyp op die hoek van Ellis- en Hendrik Potgieter raak gekap het, sê Franco de Lange, VF... Lees verder


DA-mosie vir vroeë verkiesing opportunisties en versterk Zuma

2017-08-10
Dr Pieter Groenewald

Die Demokratiese Alliansie (DA) se voorgestelde mosie vir ʼn vroeë verkiesing is opportunisties, sal nie slaag nie en sal Zuma versterk. Die afgelope mosie van wantroue het getoon dat die ANC-LP’s bereid is om die party (ANC) te beskerm, ten spyte van ongelukkigheid oor Zuma en... Lees verder


VF Plus bekommerd oor toename in geweld teen vroue

2017-08-10
Me. Amanda de Lange

Vrouedagvieringe op 9 Augustus het weereens plaasgevind met ʼn skok oor die aanhoudende toename in geweld teen vroue nadat video’s van geweldsvoorvalle by 'n nagklub in Fourways en 'n insident by 'n KFC kitskos-restaurant in Montana groot nuus op veral sosiale media was, sê Amanda de... Lees verder


ANC en sy anti-belastingbetaler begroting verantwoordelik vir chaos in munisipaliteit – sterk koalisiepolitiek is enigste teenvoeter

2017-08-08
Theo du Toit

Die agterbaksheid van die ANC en die MCA-burgemeester en hul anti-belastingbetaler begroting is verantwoordelik vir die ontbinding van die raad van die Metsimaholo-plaaslike munisipaliteit (Sasolburg, Deneysville, Oranjeville) en die chaos wat tans in ons dorpe heers, het Theo du Toit, voormalige... Lees verder


Bankrot munisipaliteit R3.7 miljoen kwyt weens slenter - Masilonyana plaaslike munisipaliteit

2017-08-08
Koos Pienaar

Die bankrot Masilonyana-plaaslike munisipaliteit, wat Theunissen, Verkeerdevlei, Brandfort en Winburg insluit, is R3.7 miljoen kwyt weens ʼn slenter waarvolgens ʼn betaling op grond van ʼn vervalste Eskomrekening gemaak is, het Koos Pienaar, VF Plus-raadslid in die munisipaliteit gesê.

Volgens... Lees verder


Onbevoegde en korrupte munisipale bestuurder word aangestel by Emfuleni-munisipaliteit

2017-08-08
Gerda Senekal

Die nuus van die voorgestelde aanstelling van mnr. Timothy (Tim) Matshankutu Maake as die nuwe munisipale bestuurder by die Emfuleni-munisipaliteit, is met skok en teleurstelling deur die Vryheidsfront Plus begroet, sê Gerda Senekal, VF Plus-raadslid, in Emfuleni.

Mnr. Maake het... Lees verder


Talle ANC-parlementslede sê nee vir Zuma

2017-08-08
Dr Pieter Groenewald

ʼn Beduidende hoeveelheid ANC-parlementlede was vandag bereid om teen hulle president te stem. Dit is ʼn duidelike bevestiging van die ernstige verdeeldheid binne die ANC en is beslis die begin van verdere verbrokkeling en faksievorming binne die ANC, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF... Lees verder


VF Plus verwelkom geheime stemming oor Zuma

2017-08-07
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die besluit van die speaker van die nasionale vergadering, Baleka Mbete, dat die stemming oor die mosie van wantroue teen president Jacob Zuma in die geheim kan plaasvind.

Dr, Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, sê Suid-Afrikaners moet egter deeglik besef dat die... Lees verder


« 1 2 ... 46 47 48 49 50 ... 190 191 »