Mediaverklarings

Onverantwoordelike politieke uitsprake dra by tot probleme van xenofobia in SA

2015-04-16
Dr Corné Mulder

Onverantwoordelike politieke uitsprake skep die klimaat vir geweld en wrywing in Suid-Afrika en die xenofobiese geweld wat onlangs in KwaZulu-Natal uitgebreek het, kan direk terugherlei word na die uitsprake van die Zoeloe-koning dat buitelanders nie in die land welkom is nie,” sê dr.... Lees verder


Polisie besig met ondersoek na beskadiging van Paul Kruger-standbeeld

2015-04-14
Adv Anton Alberts

Die polisie het bevestig dat die klag wat die VF Plus verlede week by die by die Brooklyn-polisiekantoor in Pretoria ingedien het teen die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) se leier Julius Malema, die EFF se woordvoerder Mbuyiseni Ndlozi en sy ondervoorsitter in Tshwane, Moafrika Mabongwana,... Lees verder


Tesourie moet eers Eskom betaal, dan stadsrade

2015-04-13
Dr Pieter Groenewald

“Die Vryheidsfront Plus gaan die minister van Finansies, mnr. Nhlanhla Nene, versoek dat die Tesourie eers Eskom se rekening moet vereffen van daardie stadsrade wat dit nie betaal nie, alvorens gelde aan die betrokke munisipaliteite oorbetaal word.

“Tesourie betaal jaarliks miljarde... Lees verder


Nuwe grondeise tans reeds 54 351

2015-04-13
Dr Pieter Groenewald

Daar is reeds 54 351 nuwe restitusie grondeise, in terme van die wysiging van die Wet op Restitusie van Grondregte (Wet 15 van 2014), ingedien. Hierdie syfer is bekend gemaak deur die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, mnr. Gugile Nkwinti, in opvolg van ʼn vraag van dr. Pieter... Lees verder


Vandalisme by genl. Louis Botha se standbeeld is 'n aanval op nasiebou en sosiale kohesie

2015-04-09
Dr Corné Mulder

Die tyd het gekom dat gematigde Suid-Afrikaners vanuit alle gemeenskappe hande vat en saamstaan teen radikales wat hierdie land weer aan die brand wil steek. Mense wat standbeelde en kultuurskatte van ander gemeenskappe beskadig en vernietig stel nie belang in 'n vreedsame toekoms vir almal in... Lees verder


UV-dialoog oor standbeelde

2015-04-08
Die Redaksie

Die VF Plus-jeug het vandag ʼn konsultatiewe vergadering bygewoon oor standbeelde op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat. Die VF Plus-jeug in die Vrystaat verwelkom die gesprek.

“Dit is nodig dat ons as jeug, maar ook as die toekomstige leiers van Suid-Afrika, gesprek sal voer... Lees verder


VF Plus dien strafregtelike klag teen EFF in na beskadiging van Paul Kruger-standbeeld

2015-04-07
Adv Anton Alberts

Die VF Plus het vanoggend ʼn strafregtelike klag by die Brooklyn-polisiekantoor in Pretoria ingedien teen die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) se leier Julius Malema, die EFF se woordvoerder Mbuyiseni Ndlozi en sy ondervoorsitter in Tshwane, Moafrika Mabongwana.

Adv Anton Alberts, VF... Lees verder


Vandalisme van Krugerstandbeeld

2015-04-06
Dr Pieter Mulder

Die beskadiging van ‘n standbeeld, soos die groen verf op die Krugerbeeld, is ‘n misdaad en die polisie behoort die saak onmiddellik te ondersoek en teen die skuldiges op te tree.

Die emosie en potensiële konflik wat sulke optrede aan alle kante van die Suid-Afrikaanse samelewing... Lees verder


Paul Kruger en die beskadiging van standbeelde

2015-04-04
Dr Pieter Mulder

Uit die EFF se dreigemente teen Anglo-Boereoorlog- en Paul Krugerstandbeelde blyk hulle skokkende gebrek aan kennis oor die geskiedenis. Dit is ook ʼn tragiese aanklag teen die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel wat sulke produkte lewer.

Die VF Plus het ʼn dringende boodskap aan die burgemeester van... Lees verder


Suid-Afrika kan onbevoegdheid van energieminister Tina Joemat-Pettersson nie langer duld nie

2015-04-02
Adv Anton Alberts

Die minister van energie, Tina Joemat-Pettersson, gaan roekeloos om met haar portefeulje en veral gesien teen die agtergrond van Suid-Afrika se kragkrisis kan haar onbevoegdheid nie langer geduld word nie, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor energie.

... Lees verder

« 1 2 ... 45 46 47 48 49 ... 97 98 »