Mediaverklarings

FF Plus asks Johannesburg city council to leave newspaper posters on lampposts and cherish media freedom

2017-10-12
Adv Anton Alberts

Media freedom is extremely important for South Africa’s fragile democracy and it must be protected at all costs. It is therefore imperative to find a solution in order to ensure that newspaper posters won’t disappear from Johannesburg’s lampposts, says adv Anton Alberts,... Lees verder


Plaasmoorde as prioriteit vir polisie is lippetaal

2017-10-11
Dr Pieter Groenewald

Alhoewel die polisie sê dat hy voortgaan om prioriteit te gee aan plaasmoorde, is dit net lippetaal, aangesien die minister van polisie, Fikile Mbalula, meen die huidige stappe om boere te beskerm is voldoende, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald sê... Lees verder


Aanval op plaasboer van Ceres in Koue Bokkeveld skok

2017-10-11
Dr Corné Mulder

Die VF Plus veroordeel die voorval waar ʼn plaasboer Maandag naby Ceres in die Koue Bokkeveld aangeval en ernstig beseer is ten sterkste en doen ʼn beroep op die polisie om alles moontlik te doen om die skuldiges so gou doenlik vas te trek, sê dr. Corné Mulder, leier van die VF Plus in... Lees verder


VF Plus gaan Transnetdirekteure wat blanko tjek aan Regiments gegee het rakende Transnetpensioenarisse se beleggings, verkla by die Maatskappyekommissie

2017-10-10
Adv Anton Alberts

Nuwe inligting oor maatskappye met Gupta-konneksies se stroping van Transnet-werkers se aftreefondse het daartoe gelei dat die VF Plus die trustees wat op die Transnet Tweede Vastevoordeelfonds (TTVVF) se raad dien en wat direkteure is van Transnet, gaan verkla by die Maatskappyekommissie en... Lees verder


Riool in Palmietspruit ʼn reuse gesondheidsrisiko vir mens en dier

2017-10-10
Mnr. Michal Groenewald

Duisende liter riool stroom daagliks weens ʼn onherstelde gebarste rioolpyp in die Palmietspruit by Klerksdorp in die Matlosana-plaaslike munisipaliteit, wat Klerksdorp, Orkney, Stilfontein en Hartbeesfontein insluit, sê Michal Groenewald, leier van die VF Plus in Noordwes.

Groenewald... Lees verder


RTIA baas se verhoging van bykans 100% skandelik teen agtergrond van falende Aarto

2017-10-10
Adv Anton Alberts

Die VF Plus veroordeel die verhoging van 96% wat die Padverkeersoortredingsagentskap (RTIA)-baas gekry het vir die bestuur van ʼn falende Aarto-stelsel ten skerpste en gaan ʼn klag by die Staatsdienskommissie indien om te ondersoek of die salaris geregverdig is, sê adv. Anton Alberts,... Lees verder


Veelpartyregering in Mogale City kan herstel word

2017-10-09
Jaco Mulder

Die VF Plus gaan hom beywer vir die herstel van ʼn veelpartyregering in Mogale City (Krugersdorp), sê mnr. Jaco Mulder, VF Plus-leier vir Gauteng.

Dit volg nadat die EFF ses van hul raadslede geskors het wat op 11 Julie 2017 teen hul leierskap se opdrag tydens ʼn raadsvergadering ʼn raadskworum ... Lees verder


Fikile Mbalula moet bedank as beweringe oor vakansiegeld waar is

2017-10-09
Dr Pieter Groenewald

Die minister van polisie, Fikile Mbalula, kan nie skuil agter die beginsel van die reg op privaatheid oor die beweerde R680 000 wat Sedgars Sport einde verlede jaar glo aan hom en sy gesin betaal het vir ʼn vakansie van ses nagte in die Atlantis-hotel in Dubai nie, sê dr. Pieter Groenewald,... Lees verder


Krugersdorp-Wes is die vullishoof van Mogale City

2017-10-06
Me. Amanda de Lange

Krugersdorp-Wes het onder die oë van inwoners en besighede in 'n vrot vullishoop verval, sê Amanda de Lange, VF Plus-raadslid in Mogale City.

“Wat eens 'n woonbuurt met sy eie unieke karakter was, het die laaste paar jaar stadig maar seker in 'n vullishoop verval ondanks klagtes... Lees verder


SARU gevra om plaasaanvalle te veroordeel

2017-10-05
Dr Pieter Groenewald

Plaasaanvalle is ʼn saak van nasionale belang en die VF Plus het daarom ʼn beroep op die Suid-Afrikaanse Rugby Unie (SARU) gedoen dat die nasionale span Saterdag met die rugbytoets teen Nieu-Seeland ʼn wit lint uit solidariteit met die landbougemeenskap dra, sê dr. Pieter Groenewald, leier van... Lees verder


« 1 2 ... 43 44 45 46 47 ... 196 197 »