Mediaverklarings

SA Polisiediens se Valke gaan met FBI saamwerk om Fifa-sokkerbedrog te ondersoek

2015-06-03
Adv Anton Alberts

​Die VF Plus het vandag bevestiging gekry dat die Valke wel die betrokkenheid van Suid-Afrikaners by die Fifa-bedrogspul gaan ondersoek, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor sport.

Die verwysingsnommer vir die saak is ACTTIR 2015/06/06.

Adv. Alberts... Lees verder


Samesmelting van munisipaliteite aan die Wesrand, 'n duur droom

2015-06-03
Die Redaksie

Die eerste van vier openbare deelname vergaderings om die samesmelting van munisipaliteite aan die Wes Rand te bespreek, is gister in Randfontein gehou.

“Krugersdorp sal as die munisipale middelpunt dien wat beteken dat inwoners van Randfontein, Westonaria, Carletonville, Oberholzer,... Lees verder


Talle vrae hang oor peperduur ondersoek na Eskom se probleme

2015-06-02
Adv Anton Alberts

​Die ondersoek na Eskom se probleme gaan gedoen word deur ʼn regsfirma wat Eskom self aangestel het, en Eskom gaan boonop self die oorsigrol speel in die peperduur ondersoek waarvoor R22 miljoen bewillig is, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerdoer oor energie.

... Lees verder

Onwaarhede laat rooi ligte flikker oor Eskom-ondersoek

2015-06-02
Adv Anton Alberts

​ʼn Ondersoek deur die VF Plus het nou aan die lig gebring dat daar in ʼn parlementêre antwoord oor die ondersoek na Eskom se probleme, vals inligting aan die VF Plus gegee is oor Dentons, die regsfirma wat die kontrak vir R22 miljoen gekry het om die ondersoek oor drie maande te doen.

Adv.... Lees verder


Afrikaanssprekende vat SA die ruimte in, maar Afrikaans is nie goed genoeg vir die SA Nasionale Ruimteagentskap (Sansa)

2015-06-02
Adv Anton Alberts

​Al het ʼn Afrikaanssprekende van ʼn Afrikaanse universiteit Suid-Afrika met sy eerste satelliet die ruimte in gevat, is daar steeds geen plek vir die land se derde grootste taal by die SA Nasionale Ruimteagentskap (Sansa) nie, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre... Lees verder


Parlement behoort nie aan die ANC nie

2015-06-02
Dr Corné Mulder

​Suid-Afrika se parlement kan nooit aan die regerende party behoort soos die ANC ooglopend glo nie. Dit behoort aan al die mense van Suid-Afrika, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.

Dr. Mulder het vandag met die parlement se begrotingsposdebat gesê die Grondwet van... Lees verder


VF Plus dien vandag klag by polisie in oor Wêreldbeker-sokkerbedrog

2015-05-29
Adv Anton Alberts

​Die VF Plus dien vanmiddag ʼn klag by die polisie in waarin gevra sal word dat ondersoek ingestel word na die moontlike betrokkenheid van Suid-Afrikaanse regeringslui en sport-amptenare by bedrog wat gepleeg is rondom die bodproses vir die vorige sokker-wêreldbeker wat in Suid-Afrika... Lees verder


Clive Derby-Lewis kry mediese parool

2015-05-29
Dr Pieter Mulder

​Die Vryheidsfront Plus verwelkom die uitspraak in die Johannesburgse hooggeregshof dat mediese parool aan Clive Derby-Lewis toegestaan word. Dit is duidelik uit regter Selby Baqwa se uitspraak dat politieke dienstigheid geen rol daarin gespeel het nie. Dit is jammer dat burgers hulle telkens na... Lees verder


VF Plus gaan polisie vra om Suid-Afrika se betrokkenheid in sokkerbedrog te ondersoek

2015-05-28
Adv Anton Alberts

​Die VF Plus gaan ʼn klag by die polisie indien oor die moontlike betrokkenheid van persone in die Suid-Afrikaanse regering en die land se vorige bodkomitees vir die sokker-wêreldbeker, oor bewerings van internasionale sokkerbedrog, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se... Lees verder


Afrika behoort aan al sy kinders

2015-05-28
Dr Corné Mulder

​Afrika behoort aan almal wat op hom woon, ongeag sy ras, kleur of herkoms. Dit is al sy inwoners se tuiste en toekoms en niemand op die kontinent kan dit van ʼn ander wegneem of vervreem nie, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.

Dr. Mulder, wat vandag met Afrikadag-vieringe ... Lees verder


« 1 2 ... 42 43 44 45 46 ... 101 102 »