Mediaverklarings

Onafhanklike grondoudit vernietig mite dat wittes 80% van grond besit

2017-11-01
Dr Pieter Groenewald

ʼn Onafhanklike oudit van grondbesit in Suid-Afrika wat pas afgehandel is, vernietig die populistiese mite dat wittes tagtig persent van grond besit, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dié oudit en ontleding van grondbesit is gedoen deur Agri Development Solutions (ADS)... Lees verder


VF Plus praat met minister- en kommissaris van polisie na optrede teen boere wat aan Swart Maandag deelgeneem het

2017-11-01
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus het met skok kennis geneem dat dagvaardings uitgereik word aan boere wat aan die Swart Maandag-aksie deelgeneem het en is tans in gesprek met die kommissaris- en minister van polisie oor die aangeleentheid, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Een van die boere is... Lees verder


VF Plus waarsku Gauteng-regering oor misdaad

2017-10-31
Philip van Staden

Die VF Plus se LPW in Gauteng, Philip van Staden, het vandag tydens ʼn sitting in die Gautengse wetgewer die publiek bedank vir hul deelname tydens gister se Swart Maandag-aksie.

Van Staden het in ʼn lidverklaring gesê dat meer as 72 plaasboere hierdie jaar vermoor is en dat nog moorde die... Lees verder


Merafong-munisipaliteit (Fochville en Carletonville) stort in duie

2017-10-31
Ben van der Berg

Die Merafong-munisipaliteit (Fochville en Carletonville) is besig om die stryd teen totale agteruitgang te verloor en inwoners word gemaan om hulself daarop voor te berei.

Ben van der Berg, VF Plus-raadslid in Merafong, sê hy praat gereeld met lede van die burgemeesterskomitee oor die... Lees verder


Elke moord is onaanvaarbaar, maar plaasmoorde raak almal in SA

2017-10-31
Dr Pieter Groenewald

Elke moord in Suid-Afrika is een moord te veel, maar veral plaasmoorde raak almal in Suid-Afrika direk omdat dit voedselsekerheid in die gedrang bring, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald het vandag met die parlementêre debat oor die euwel van moord wat alle ... Lees verder


Moord op Joubert Conradie was vonk vir Swart Maandag-aksie

2017-10-31
Dr Corné Mulder

Die moord op Joubert Conradie, die plaasboer van Klapmuts by Stellenbosch, was die katalisator vir gister se landwye Swart Maandag-protesaksie, en geen ander rede nie sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.

Dr. Mulder het vandag in ʼn parlementêre ledeverklaring... Lees verder


Plaasaanval in Vrystaat afgeweer terwyl ʼn ander in gewapende roof sterf

2017-10-30
Jan van Niekerk

Terwyl Suid-Afrika vandag in ʼn ongekende wekroepaksie saamgestaan het teen die sinnelose geweld waardeur ons land se boere geteiken en uitgemoor word, is die nuus dat mnr. Sarel Erxleben van Deneysville, tydens ʼn gewapende roof in sy huis doodgeskiet is, bewys van die reuse probleem, sê Jan... Lees verder


Jongste plaasmoord wys publiek het rede om teen ANC-regering op te staan

2017-10-30
Dr Pieter Groenewald

Terwyl vandag se landswye Swart Maandag-protesoptogte teen plaasmoorde aan die gang is, het dit bekend geraak dat nog ʼn persoon in ʼn plaasaanval vermoor is by Vryheid (KwaZulu/Natal), en dat daar ook ʼn onbevestigde geval by Koster in Noordwes was, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF... Lees verder


Behandeling van Voortrekkers in Tshwane-metroraad is blatante rassisme

2017-10-27
Mnr. Sakkie du Plooy

Die VF Plus veroordeel die uitsprake van blatante rassisme en rassehaat in die Tshwane-metroraad na aanleiding van die besoek van ʼn groep Voortrekkers aan die raad ten sterkste, sê Sakkie du Plooy, VF Plus-raadslid vir die Tshwane-metroraad.

Du Plooy sê die groep Voortrekkers het gevra ... Lees verder


VF Plus doen sy eie ondersoek oor stank in Randfontein

2017-10-27
Charles Brough

Die VF Plus is besorgd oor die welstand van Randfontein se inwoners en gaan self ondersoek instel na die oorsprong van die erge stank wat deesdae gereeld oor die dorp en industriële gebied hang, sê Charrles Brough, VF Plus-raadslid vir Randwest.

Brough sê hy word oorval met... Lees verder


« 1 2 ... 40 41 42 43 44 ... 197 198 »