Mediaverklarings

ANC se poging om munisipaliteite in die Wesrand in 'n metro te omskep, gestuit

2015-07-07
Die Redaksie

Die ANC se poging om munisipaliteite in die Wesrand in ʼn metro te omskep, is weer eens gestuit. Dit volg nadat die VF Plus ʼn klag gelê het by die Munisipale Afbakeningsraad omrede die munisipaliteite in die Wesrand nie die voorgeskrewe regulasies nakom om as ʼn Kategorie A munisipaliteit... Lees verder


Wesrand-metro vir eers gestop

2015-07-07
Die Redaksie

Die ANC se poging om munisipaliteite in die Wesrand in ʼn metro te omskep, is weer eens gestuit. Dit volg nadat die VF Plus ʼn klag gelê het by die Munisipale Afbakeningsraad omrede die munisipaliteite in die Wesrand nie die voorgeskrewe regulasies nakom om as ʼn Kategorie A munisipaliteit... Lees verder


UNPO aanvaar resolusies van VF Plus oor plaasmoorde en Afrikaans

2015-07-06
Dr Pieter Groenewald

Die Unrepresented Nations and Peoples Organization (UNPO) het oor die naweek met sy twaalfde algemene kongres in Brussels, België, resolusies van die VF Plus oor plaasmoord en Afrikaans aanvaar, en moet nou ingevolge sy mandaat optree om die belange van een van sy lede – in hierdie geval ... Lees verder


FF Plus submitting a resolution on farm murders and Afrikaans to UNPO

2015-07-03
Dr Pieter Groenewald

The FF Plus will today be reading and presenting two submissions on farm murders and the official discriminating against Afrikaans, to the general council of the Unrepresented Nations and Peoples Organisation (UNPO) in Brussels, Belgium.

(The resolutions are attached to the media release).

UNPO... Lees verder


VF Plus in België om UNPO te vra om op te tree teen plaasmoorde en die vertrapping van Afrikaans

2015-07-01
Dr Pieter Groenewald

Gemeet aan internasionale norme kan plaasmoorde in Suid-Afrika met reg as ʼn volksmoord bestempel word, en die Verenigde Nasies (VN) se menseregtekommissie moet die ANC-regering nou dwing om dringende stappe te neem om dit stop te sit.

Dit is een van die dringende versoeke wat ʼn afvaardiging van... Lees verder


Marikana-verslag: Phiyega moet dadelik bedank

2015-06-26
Dr Pieter Groenewald

Die Farlam-kommissie se aanbeveling dat pres. Jacob Zuma aksie moet neem om ondersoek te doen na die geskiktheid van die nasionale kommissaris van polisie, genl. Riah Phiyega, noodsaak dat Phiyega dadelik moet bedank, sê dr Pieter Groenewald (LP), hoofwoordvoerder van Polisie vir die... Lees verder


Minister van sport ontwyk steeds vrae oor sokker se Wêreldbeker 2010

2015-06-26
Adv Anton Alberts

Vae of geen antwoorde op parlementêre vrae van die VF Plus aangaande die Fifa/Safa-sokkerskandaal en die bou van infrastruktuur vir 2010 se wêreldbeker-toernooi, laat selfs meer vrae ontstaan oor plaaslike betrokkenheid by ongerymdhede, en die werklike finansiële implikasies vir... Lees verder


Gauteng se LUR vir onderwys moet besef dit is eintlik hy wat nou op dun ys begin loop

2015-06-26
Adv Anton Alberts

Gauteng se LUR vir onderwys, Payazi Lesufi se minagting van die Grondwet en sy boelie-agtige intimidasie van Afrikaanse skole kan nie langer geduld word nie, en dit het tyd geraak dat hy self uit sy pos verwyder word, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor... Lees verder


Regering sê nasionale sokkerspan het voldoende wit en bruin spelers

2015-06-25
Adv Anton Alberts

Die ANC-regering is tevrede dat wit en bruin regverdig behandel word en genoeg speelkans kry in die land se nasionale sokkerspan, blyk dit uit antwoorde van die sportminister op geskrewe parlementêre vrae van adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor sport.

Dit... Lees verder


Wes-Rand samesmelting - 'n ANC-gekonkel

2015-06-25
Die Redaksie

“Die ‘beoogde’ samesmelting van die Wes-Rand munisipaliteite spreek van ‘n grootskaalse gekonkel van die begin af”, sê raadslid Amanda de Lange, Vryheidsfront Plus raadslid in Mogale City en Wes-Rand streeksleier.

Net soos vier jaar gelede toe die vorige poging... Lees verder


« 1 2 ... 39 40 41 42 43 ... 101 102 »