Mediaverklarings

Realiteit oor partye se beleid wys ʼn stem in 2019 sal tussen of die VF Plus of die ANC wees

2017-11-06
Jaco Mulder

Wat beleid aanbetref kan kiesers in 2019 vir alle praktiese doeleindes net òf ANC òf VF Plus stem, sê Jaco Mulder, leier van die VF Plus in Gauteng.

Mulder, wat Saterdag sy party se provinsiale partyraad in Meyerton toegespreek het, het verwys na die snel veranderende politieke ... Lees verder


VF Plus versoek MRK om haatspraak teen student te ondersoek

2017-11-03
Mnr. Michal Groenewald

Die VF Plus het die Menseregtekommissie (MRK) versoek om ʼn klag van haatspraak te ondersoek teen ʼn student van die Noordwes-Universiteit (NWU) aangaande uitlatings wat sy oor die Swart Maandag-protesaksie op haar Facebookblad gemaak het, sê Michal Groenewald leier van die VF Plus in Noordwes.

... Lees verder

Malema ken nie die Afrikaner nie

2017-11-03
Dr Pieter Groenewald

Die leier van die EFF, Julius Malema, se opruiende en uitdagende uitsprake gister teenoor die Afrikaners en wit mense by die Israelse ambassade, is bewys dat hy nie die Afrikaners en wit mense ken nie. Afrikaners en wit mense se vriendelikheid en ordentlikheid moet nie gesien word as swakheid... Lees verder


Daar moet teen UV-studenteleier wat rassehaat aanblaas opgetree word

2017-11-03
Tammy Wessels

“Like…All this killing wouldn’t be necessary if you had just GAVE BACK THE LAND!!!!” (sic). Sulke verdelende en rassistiese uitsprake, soos die van Nokuthula Ligege, primaria van Huis Wag-‘n-Bietjie op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV), wat haat en ... Lees verder


Datum van gesprek oor plaasmoorde tussen die premier van Gauteng en die VF Plus is bevestig

2017-11-03
Philip van Staden

Die ooreenkoms wat die afgelope Dinsdag bereik is tussen die premier van Gauteng, mnr. David Makhura en die VF Plus se LPW, mnr. Philip van Staden, om 'n gesprek te voer oor plaasmoorde, moorde en protesaksies in die provinsie, se datum is nou amptelik vasgemaak.

Die premier en Van Staden het... Lees verder


Staatskaping neem in felheid toe met onreëlmatige uitgawes deur die staat wat tot bykans R50 miljard klim

2017-11-02
Adv Anton Alberts

Die Ouditeur-Generaal (OG) se bekendmaking van skokkende syfers wat daarop dui dat R45,6 miljard se staatsgeld in die laaste jaar verspil of onreëlmatig aangewend is, bevestig dat die tempo om die staatskas te plunder in felheid toeneem soos die staatskapers besef hul tyd raak min, sê... Lees verder


Pres. Jacob Zuma gekonfronteer met die wreedheid van plaasaanvalle

2017-11-02
Dr Pieter Groenewald

President Jacob Zuma is omring van lyfwagte en is daarom nie bewus van die ware omvang van misdaad in Suid-Afrika nie. Dit is die rede waarom hy die president vandag gekonfronteer het met die harde werklikheid van die wreedheid van plaasaanvalle en -moorde, sê dr. Pieter Groenewald, leier van ... Lees verder


Miljoene mense word bedreig deur departement se onbesonne goedkeuring van omgewingsmagtiging vir hidrobreking in Oos-Vrystaat

2017-11-02
Jan van Niekerk

Dit is onaanvaarbaar dat Rhino Oil & Gas se aansoek om omgewingsmagtiging met die oog op voorgenome eksplorasie in die Oos-Vrystaat, goedgekeur is, sê Jan van Niekerk, VF Plus-leier in die Vrystaat.

“Suid-Afrika is ʼn waterskaars-land en geen besoedeling van grondwater mag toegelaat ... Lees verder


Nuwe munisipale bestuurder van Emfuleni-munisipaliteit (Vanderbijlpark en Vereeniging) maak nog geen verskil

2017-11-01
Gerda Senekal

Die nuwe munisipale bestuurder in Emfuleni, mnr. D Nkoane, het sedert sy aanstelling nog niks gedoen om die dorp uit die modder te laat opstaan nie, sê Gerda Senekal, VF Plus-raadslid in Emfuleni.

Senekal sê die probleme wat die gebied voor Nkoane se aanstelling ervaar het, is nog... Lees verder


Gauteng-premier en VF Plus gaan praat oor moorde

2017-11-01
Philip van Staden

Die premier van Gauteng, mnr. David Makhura en die VF Plus se LPW in die Gauteng-wetgewer Philip van Staden, het ooreengekom om met mekaar te praat oor die moorde, plaasmoorde en protesaksies teen moorde wat in die provinsie plaasvind.

Dit volg nadat Van Staden gister, tydens ʼn sitting van die... Lees verder


« 1 2 ... 38 39 40 41 42 ... 196 197 »