Mediaverklarings

Desentraliseer plaaslike regering vir beter dienslewering

2017-10-17
Dr Pieter Groenewald

Groot distriksmunisipaliteite is lomp en weens faktore soos swak ANC-raadslede lewer dit nie die nodige diens aan gemeenskappe nie. Plaaslike regering moet eerder gedesentraliseer word sodat dit in kleiner munisipaliteite nader aan die mense dienslewering kan verbeter, sê dr. Pieter... Lees verder


ANC gaan bruin- en Indiër-minderhede ook ontneem van ekonomiese regte deur SEB vir slegs etniese swartmense

2017-10-16
Adv Anton Alberts

Die VF Plus se voorspelling dat die ANC nie net witmense sal benadeel met sy beleid nie, word nou bewaarheid deur die voorstel van die pro-Zuma-faksie van die ANC in KwaZulu/Natal dat Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) slegs etniese swartmense moet bevoordeel, sê adv. Anton Alberts,... Lees verder


VF Plus verwelkom appèlhof-uitspraak oor Zuma

2017-10-13
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die appèlhof se uitspraak dat pres. Jacob Zuma tereg moet staan op klagtes van beweerde bedrog, geldwassery en afpersing en beskou dit as ʼn oorwinning vir geregtigheid, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald sê die uitspraak is baie ... Lees verder


Aankondiging dat Kaapstad nou reeds beurtwater gaan kry, is ʼn onverwagse skok

2017-10-13
Dr Corné Mulder

Die aankondiging van die kantoor van Kaapstad se DA-burgemeester, Patricia de Lille, dat beurtwater die metropool se voorland is en dat daar dalk eers in April 2018 verligting kan kom wanneer noodplanne in werking tree, is drasties en gaan elke inwoner van die stad swaar tref, sê dr.... Lees verder


Transnet-pensioentrekkers trek op Kerkplein saam teen die regering

2017-10-12
Adv Anton Alberts

Honderde ontstelde Transnet-pensioenarisse het gisteroggend op Kerkplein in Pretoria bymekaargekom om meer uit te vind van hul hofsaak teen Transnet en om te hoor wat die parlement doen om hul haglike finansiële situasie te verbeter.

Adv. Anton Alberts, VF Plus-voorsitter en... Lees verder


ANC by JB Marks-munisipaliteit (Potchefstroom en Ventersdorp) onwillig om teen kader op te tree

2017-10-12
Ian de Villiers

Die versuim van die JB Marks-munisipaliteit (Ventersdorp en Potchefstroom) om op te tree teen die munisipale bestuurder, dr. Blaai-Mokgethi, vir swak administrasie en onregmatige en vrugtelose vermorsing van belastinggeld is onaanvaarbaar, sê Ian de Villiers, VF Plus-raadslid vir die... Lees verder


Betogings knou Noordwes se ekonomie

2017-10-12
Fanie du Toit

Die reeds sukkelende ekonomie van Noordwes is vandeesweek 'n verdere hou toegedien met die uitgebreide gewelddadige betogings in die gebied, sê Fanie du Toit, die VF Plus se onderleier vir Noordwes.

Du Toit sê betogings met gepaardgaande padversperrings het voorgekom by Lichtenburg,... Lees verder


Mbalula erken misdaad is buite beheer – daarom moet SANW help

2017-10-12
Dr Pieter Groenewald

Die minister van polisie, Fikile Mbalula, se versoek dat die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) ontplooi moet word ter ondersteuning van die polisie in die Wes-Kaap en sekere dele in Gauteng, is ʼn erkenning dat misdaad buite beheer is, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus en... Lees verder


FF Plus asks Johannesburg city council to leave newspaper posters on lampposts and cherish media freedom

2017-10-12
Adv Anton Alberts

Media freedom is extremely important for South Africa’s fragile democracy and it must be protected at all costs. It is therefore imperative to find a solution in order to ensure that newspaper posters won’t disappear from Johannesburg’s lampposts, says adv Anton Alberts,... Lees verder


Plaasmoorde as prioriteit vir polisie is lippetaal

2017-10-11
Dr Pieter Groenewald

Alhoewel die polisie sê dat hy voortgaan om prioriteit te gee aan plaasmoorde, is dit net lippetaal, aangesien die minister van polisie, Fikile Mbalula, meen die huidige stappe om boere te beskerm is voldoende, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald sê... Lees verder


« 1 2 ... 37 38 39 40 41 ... 190 191 »