Mediaverklarings

Dele van Emfuleni (Vanderbiljpark, Vereeniging) sonder water

2017-09-11
Gerda Senekal

As gevolg van Emfuleni-plaaslike munisipaliteit se skuld aan Randwater, is die waterdruk in die gebied verlaag tot 40%, sê Gerda Senekal, VF Plus-raadslid vir Emfuleni.

Senekal sê uitbreidings CW1 tot CW6 was boonop vanaf 1 tot 3 September vanjaar sonder enige water. Die... Lees verder


ANC-lyfwag met AK47 moet in hegtenis geneem word

2017-09-07
Dr Pieter Groenewald

Die ANC-lyfwag in KwaZulu/Natal wat met geweld dreig op ’n omstrede video wat op sosiale netwerke versprei word, moet in hegtenis geneem word vir die onwettige besit van ʼn vuurwapen, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald sê die feit dat die lyfwag... Lees verder


Skole moet nie toelaat dat Ogod hulle intimideer

2017-09-06
Adv Anton Alberts

Skole moet nie toelaat dat die organisasie Ogod hulle afpers en intimideer wat godsdiensbeoefening in skole aanbetref nie en hulle staan onder geen verpligting om aan dié organisasie verantwoording te doen oor die skool se interne aangeleenthede nie,” sê adv. Anton Alberts, die... Lees verder


Besoedeling van Wilgerivier stel miljoene in gevaar

2017-09-06
Wouter Wessels

Kabeldiefstal by die Frankfort-rioolaanleg het veroorsaak dat nog meer rou riool as gewoonlik nou vrylik in die Wilgerivier en daarna in die Vaaldam inloop. Miljoene mense is afhanklik van die water, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer.

Hy sê kabeldiefstal en... Lees verder


Voorval in Belfast-staatshospitaal skok

2017-09-05
Mnr. Werner Weber

Die skokkende wyse waarop ʼn bejaarde hoësorg-pasiënt in die staatshospitaal op Belfast behandel is, is onaanvaarbaar en die VF Plus sal by dié provinsie se minister van gesondheid op ʼn antwoord aandring, sê mnr. Werner Weber, leier van die VF Plus in Mpumalanga.

Volgens mnr. ... Lees verder


Kgetlengrivier (Koster, Derby en Swartruggens) kragloos weens wanbetaling

2017-09-05
Frans Potgieter

Die Kgetlengrivier-plaaslike munisipaliteit, wat Koster, Derby en Swartruggens insluit, se elektrisiteit sal op 20 September deur Eskom afgesny word weens die munisipaliteit se wanbetaling, sê Frans Potgieter, VF Plus-raadslid in die munisipaliteit. Die aankondiging is gedurende ʼn... Lees verder


Aarto het paaie gevaarliker gemaak

2017-09-05
Adv Anton Alberts

Die mislukking van die Wet op die Administratiewe Beregtiging van Padverkeersoortredings (Aarto) is ʼn bewys van die ANC-regering se onvermoë om ʼn wet van hierdie omvang uit te voer, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

Adv. Alberts het... Lees verder


Vrystaatse departement van landbou waarskynlik diep in Guptas en ander diewe se kloue

2017-09-05
Wouter Wessels

Die Vrystaatse departement van landbou is deurspek met finansiële ongerymdhede en die versuim van die departement om sy 2015/16 jaarverslag ter tafel te lê, wys dat die bewering rakende die befondsing van die Gupta-troue deur middel van die Vrede-suiwelprojek heelmoontlik waar is,... Lees verder


DA-mosie om parlement te ontbind was irrasioneel

2017-09-05
Dr Pieter Groenewald

Die mosie van die DA om die parlement te laat ontbind en sodoende ʼn vroeë verkiesing af te dwing, was irrasioneel, en sal die golf van optimisme onder kiesers breek wat met die samewerking van opposisiepartye tydens die mosie van wantroue in die president geheers het, sê dr. Pieter... Lees verder


Goedkoop politiekery ontwrig raadswerksaamhede

2017-09-01
Fanie du Toit

Die werksaamhede van die Tlokwe / Ventersdorp-munisipale raad word deur die ANC se goedkoop politiekery lamgelê en die gemeenskap van Potchefstroom en Ventersdorp ly daaronder, het Fanie du Toit, koukusleier van die VF Plus in die raad, na afloop van ʼn rampspoedige raadsvergadering die week... Lees verder


« 1 2 ... 34 35 36 37 38 ... 183 184 »