Mediaverklarings

ANC en EFF mislei hulself oor ware redes waarom grondhervorming misluk

2017-06-13
Dr Pieter Groenewald

Die ANC en EFF misbruik die beginsel van gewillige koper/gewillige verkoper as rookskerm vir die ware redes waarom grondhervorming misluk, dit is eintlik die onbevoegdheid en korrupsie onder amptenare in die grondhervormingsproses, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr.... Lees verder


Afrika moet vir eers die verlede vergeet en na die toekoms kyk

2017-06-13
Dr Corné Mulder

Vir Afrika om vooruit te gaan moet die verlede vir eers agtergelaat word en daar moet vorentoe gekyk word. ʼn Beter toekoms vir die kontinent kan nie gebou word deur aanhoudend in die verlede te delf nie, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.

Dr. Mulder het vandag met die... Lees verder


Knysna-brande se oorsprong moet spoedig bepaal word

2017-06-12
Dr Pieter Groenewald

Die oorsaak van die vernietigende brande in en om die Knysna-gebied moet dringend ondersoek word en die bevinding moet so spoedig moontlik aan die publiek bekend gemaak word, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald sê dit is veral nodig gesien in die lig van ʼn... Lees verder


Vuur en reën bring pyn en verligting

2017-06-09
Dr Corné Mulder

Die Wes-Kaap het die afgelope dae gebuk gegaan onder beproewende weersomstandighede en verwoestende brande, en alhoewel die reën in die droogtegeteisterde gebiede verwelkom word, wil die VF Plus sy diepste simpatie betuig met die verlies aan menselewens in die proses.

Dr. Corné Mulder,... Lees verder


Esidimeni: VF Plus bekommerd oor sloerdery met vervolgings

2017-06-08
Philip van Staden

Die VF Plus is bekommerd oor die sloerdery met die ondersoeke na die afsterwe van meer as 94 Esidimeni-pasiënte vroeër vanjaar nadat dit gister in Johannesburg tydens ʼn mediakonferensie aan die lig gekom het dat die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag voete sleep met die ondersoeke.

... Lees verder

Die verhaal oor ANC-prestasies is ʼn leë boek

2017-06-08
Adv Anton Alberts

Indien ʼn boek geskryf moet word oor die ANC se prestasies sedert dié party aan bewind gekom het, sou dit ʼn leë boek wees sonder enige inhoud, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor finansies.

Adv. Alberts het met vandag se Eerste Lesingsdebat... Lees verder


Kolonialisme net rookskerm om Zille te skors

2017-06-08
Dr Pieter Groenewald

Helen Zillle se uitlatings oor kolonialisme is moontlik net as rookskerm gebruik om haar te skors. Dit blyk uit die uitlating van die DA-leier, Mmusi Maimane, dat sy besluit om teen Zille op te tree daarop berus dat hulle ‘verskillende sienings’ het oor dit wat die DA teen 2019 wil... Lees verder


Wat as Matjhabeng soos Knysna brand?

2017-06-08
Die Redaksie

Daar is slegs een operasionele brandweerwa vir al ses dorpe in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit, omdat die ander onklaar geraak het weens ʼn gebrek aan instandhouding, het mev. Susan Taljaard, VF Plus-raadslid in die munisipaliteit wat Welkom, Ventersburg, Allanridge, Virginia, Odendaalsrus... Lees verder


Tlokwe/Ventersdorp naamsverandering mors van belastingbetalers se geld

2017-06-07
Pieter Steyn

Die VF Plus veroordeel die besluit deur die ANC-beheerde munisipale raad om die naam van die Tlokwe/Ventersdorp-plaaslike munisipaliteit, wat Potchefstroom en Ventersdorp insluit, na die JB Marks-plaaslike munisipaliteit te verander, sê Pieter Steyn, VF Plus-raadslid in die munisipaliteit.

... Lees verder

Mogale City-koalisie terugslag – ANC-konkelwerk moet herstel word

2017-06-07
Jaco Mulder

Die DA-, VF Plus-, IVP-koalisie in die Mogale City-stadsraad te Krugersdorp, wat sedert Augustus 2016 gesteun word deur die EFF, is vandag tot ʼn val gebring nadat die ANC speaker, Patrick Lipudi, op omstrede wyse buite die raad se ordereëls, ʼn mosie van wantroue in die uitvoerende burgemeester ... Lees verder


« 1 2 ... 33 34 35 36 37 ... 170 171 »