Mediaverklarings

ANC moedig verval van Tlokwe/Ventersdorp se ekonomie aan

2016-11-29
Die Redaksie

Tydens die afgelope raadsvergadering (24/11/16) in die Tlokwe/Ventersdorp 405-stadsraad is dit duidelik dat die ANC een van die groot oorsake is vir die agteruitgang van Potchefstroom se ekonomie en 'n kultuur van wanbetaling aanmoedig.

Die ANC het voorgestel dat alle munisipale huurhuise in... Lees verder


Zuma hou ANC gyselaar

2016-11-29
Dr Pieter Groenewald

Dit is duidelik dat pres. Zuma die ANC gyselaar hou met die dreigement van skeuring indien die party van hom ontslae sou raak,” sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

In reaksie op die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) se uitlatings oor die mosie van wantroue teen... Lees verder


Waarom was Shaun Abrahams by Luthuli Huis?

2016-11-29
Dr Corné Mulder

Dit is totaal onaanvaarbaar dat die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), adv. Shaun Abrahams, enigsins na Luthuli Huis moes gaan om die vervolging van die minister van finansies, mnr. Pravin Gordhan, met die ANC te bespreek aangesien dit die plek is waar die ANC politieke besluite neem,... Lees verder


ANC-regering moet skuld kry vir geldprobleme in hoër onderwys

2016-11-29
Dr Pieter Groenewald

Daar bestaan nie so iets soos gratis hoër onderwys nie. Daar kan wel ʼn opvatting wees dat dit gratis is as studente nie klasgelde betaal nie, maar dit is nie so nie aangesien iemand eindelik tog moet opdok, en dit is die belastingbetaler, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

... Lees verder

Vrystaatse aansuiweringsbegroting dui op verkeerde prioriteite

2016-11-25
Wouter Wessels

Die Provinsiale Aansuiweringsbegroting vir 2016/2017 is Vrydag gedurende die Vrystaatse Wetgewersitting deur die LUR vir finansies, me. Elsabe Rockman, ter tafel gelê.

Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer, het gesê dit is betreurenswaardig dat beperkte fondse in... Lees verder


VF Plus spreek Verenigde Nasies se Menseregtekommissie toe oor vertrapping van minderheidsregte in SA

2016-11-25
Adv Anton Alberts

Die VF Plus se voorsitter, adv. Anton Alberts, het pas die Menseregtekommissie van die Verenigde Nasies se Forum oor Minderheidsregte toegespreek oor die situasie rakende regeringsvergrype teen minderheidsregte in Suid-Afrika.

Adv. Alberts het breedvoerig uitgespel hoe wetgewing onder die... Lees verder


Nasionale Gesonheidversekering sterf nog voor geboorte

2016-11-25
Adv Anton Alberts

Daar is ʼn skokkende verval in die toestand van staatshospitale wat daarop dui dat die droom van die skep van ʼn Nasionale Gesondheidversekering-stelsel bloot ʼn droom is wat soos talle ander ANC-drome reeds voor geboorte besig is om te sterf, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se... Lees verder


Onbekostigbare minimumloon onverantwoordelik te midde stygende inflasie, toename in werkloosheid en verswakte ekonomie

2016-11-24
Wouter Wessels

Die aanbeveling van ‘n nasionale minimumloon van R3500 per maand of R20 per uur deur die Nasionale Minimum Loonpaneel is nie die oplossing vir armoede en werkloosheid nie, maar gaan eerder die teenoorgestelde bewerkstellig. Suid-Afrika se ekonomie ervaar tans die stadigste groeikoers sedert... Lees verder


ANC-kaders doen alles in hul vermoë om koalisieregering te verongeluk

2016-11-23
Me. Amanda de Lange

Die speaker van Mogale City, rdl. Patrick Lipudi en sy kaders, doen alles in hul vermoë om die koalisie-regering in hul werksaamhede te stuit nadat hy geweier het om ‘n raadsvergadering te belê om 'n mosie van wantroue teen die speaker te bespreek.

Amanda de Lange, VF... Lees verder


Steek hand in eie boesem oor vergrype teen vroue en kinders

2016-11-22
Dr Pieter Groenewald

Dit is ʼn jammerte dat politieke partye die debat oor geweld teen vroue en kinders gebruik om goedkoop politieke punte te probeer aanteken en dit opsigself kom neer op misbruik teen vroue en kinders, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald het vandag met die debat oor... Lees verder


« 1 2 ... 32 33 34 35 36 ... 144 145 »