Mediaverklarings

Beloftes van behuising in Gauteng gaan nie realiseer nie

2015-09-22
Die Redaksie

Beloftes van die ANC regering in Gauteng dat informele nedersettings teen 2019 heeltemal uitgewis gaan wees en almal voldoende behuising gaan kry, gaan nie realiseer nie.

In die eerste kwartaallikse verslag van die Departement Menslike Nedersettings vir die finansiële jaar 2015/2016, kon die... Lees verder


Kopiereg-Wetsontwerp hou onheilspellende gevolge vir kunstenaars in

2015-09-21
Adv Anton Alberts

Die nuwe Wetsontwerp op Kopiereg hou omvattende onheilspellende gevolge in vir alle kunstenaars in Suid-Afrika en kom daarop neer dat ʼn lied soos Steve Hofmeyr se Pampoen eendag outomaties aan die staat gaan behoort as die sanger nie meer daar is nie, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se... Lees verder


Rampbestuursplan in Gauteng moet opgedateer word

2015-09-21
Die Redaksie

Die VF Plus het tydens ‘n mosie in die Gauteng Wetgewer dit duidelik gemaak dat munisipaliteite in Gauteng indringend sal moet kyk na hul rampbestuursplanne om dit aan te pas by die huidige omstandighede aangesien die meeste munisipaliteite in die provinsie se rampbestuur glad nie in werking... Lees verder


VF Plus besoek arm gemeenskap van Myngenoegen

2015-09-18
Die Redaksie

Dit is jammer dat baie Suid-Afrikaners so verarm dat hulle gedwing word om in haglike omstandighede te woon, sê Marcelle Maritz, VF Plus-hooforganiseer in Limpopo.

Me. Maritz, bekende inwoner van Potgietersrus wat onlangs die VF Plus haar nuwe politieke tuiste gemaak het, het ‘n tyd... Lees verder


Wit en bruin belangegroepe tree in gesprek met Elsenburg-Landboukollege oor taalbeleid

2015-09-17
Dr Pieter Mulder

Die VF Plus gaan vandag saam met verskeie Wes-Kaapse belangegroepe in gesprek tree met die bestuur van die Elsenburg-Lanboukollege buite Stellenbosch oor die behoud van Afrikaans, en die veiligheid van studente, dosente en werknemers van die kollege.

Dit volg op die gebeure twee weke gelede waar... Lees verder


Matriekeksamen hopelik vry van beurtkrag

2015-09-17
Dr Pieter Groenewald

Die minister van basiese onderwys, me. Angie Motshekga, het Eskom versoek om nie gedurende die matrieks se rekord- en eindeksamen beurtkrag toe te pas nie. Dit geld veral die vakke Rekenaar Toepassingstegnologie (RTT) en Inligtingstegnologie (IT) se praktiese eksamens. Sy het in die parlement... Lees verder


Wes-Kaapse belangegroepe staan saam om vir Afrikaans te veg in die Wes-Kaap

2015-09-17
Die Redaksie

UITGEREIK DEUR : Dr. Pieter Mulder (VF Plus), mnr. Pieter Marais (Beweging vir Bruin Belange en Kaapse Federale Allianse, mnr. Ricardo Sedres (Social Democratic Party of South Africa) en mnr. Des Palm (Weskaap Aksieforum)

Verskeie Wes-Kaapse belangegroepe het vandag in ‘n gesprek met die... Lees verder


ANC-dubbelpratery skep verwarring oor beleid rakende pensioenfondse

2015-09-15
Adv Anton Alberts

Gaan die ANC nou pensioenfondse teiken, of is dit ten minste voorlopig steeds veilig? Dit is die vraag wat ontstaan nadat ANC-dubbelpratery oor die aangeleentheid, soos in talle ander gevalle, tot groot onsekerheid oor belangrike beleidsake lei, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se... Lees verder


SA-ekonomiese beleid is nou openlik ‘anti-westers’, sê Amerikaanse sakelui

2015-09-15
Adv Anton Alberts

Suid-Afrika se handelsvennote in Amerika en die Europese Unie het vandag vir die eerste keer reguit en ondiplomaties aan die ANC-regering gesê beleggingsvertroue in die land is ‘op sy laagste ooit’ en dat die ‘eerste’ voorval van onteiening die einde van beleggings in... Lees verder


SA-regering moenie kant kies in Israel/Palestyne konflik, sê opposisieleiers

2015-09-14
Dr Pieter Mulder

Vyf Suid-Afrikaanse politieke opposisieleiers het pas teruggekeer van ʼn suksesvolle inligtingsbesoek van vyf dae na Israel en die Palestynse gebiede.

Hulle is dr. Pieter Mulder (VF Plus), mnr. Mosiuoa Lekota (Cope), genl. Bantu Holomisa (UDM), eerw. Kenneth Meshoe (ACDP) en mnr. Mangosuthu... Lees verder


« 1 2 ... 31 32 33 34 35 ... 102 103 »