Mediaverklarings

Moenie een kultuurgroep geldelik bevoordeel bo ʼn ander nie

2017-05-23
Dr Pieter Mulder

Die rietdans is ʼn belangrike kulturele gebeurtenis en deel van die Zoeloe-kultuur. Koning Goodwill Zwelithini het die departement van kuns en kultuur gevra om die rietdans-terrein op te knap. Alle groepe in Suid-Afrika het belangrike kulturele gebeurtenisse en vra befondsing daarvoor, maar dit moet ... Lees verder


Ideologie dobbel met Suid-Afrika se toekoms

2017-05-23
Adv Anton Alberts

Die departement van handel en nywerheid is van kardinale belang vir die land se welstand omdat dit die land se sake plaaslik en oorsee bestuur, en om hierdie rede kan die land nie bekostig dat swak beleid geïmplementeer word nie, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre... Lees verder


Rooftog van adjunkminister met sy lyfwagte wys hoe uitgelewer die publiek is aan misdadigers

2017-05-23
Dr Pieter Groenewald

Die voorval waar die adjunkminister van justisie en korrektiewe dienste met twee lyfwagte beroof is van sy selfoon en sy motor, behoort aan die minister van polisie, Fikile Mbalula, te wys hoe uitgelewer die gewone burgers van Suid-Afrika aan die hande van misdadigers is, sê dr. Pieter... Lees verder


ANC minag publiek van Suid-Afrika

2017-05-23
Adv Anton Alberts

Wat die ANC uitdagings noem, is eintlik self-toegediende wonde en stadige selfmoord in totale minagting van die publiek van Suid-Afrika, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

Adv. Alberts sê een voorbeeld is die Gautengse etol-stelsel wat... Lees verder


ANC sleep opsetlik voete met grondhervorming vir politieke gewin

2017-05-19
Dr Pieter Groenewald

Die ANC-regering sloer opsetlik en vir eie politieke gewin met grondhervorming. ʼn Bewys hiervan is dat daar in byna twintig jaar sedert die proses begin het, steeds eise van 1998 is wat nog nie afgehandel is nie, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald het vandag met... Lees verder


Befondsing van politieke partye ongrondwetlik en ongelyk ten gunste van die ANC

2017-05-18
Dr Pieter Groenewald

Verkiesings in Suid-Afrika kan nie vry en regverdig plaasvind met ʼn staatsfinansieringsmodel wat die regerende ANC totaal eensydig bevoordeel soos dit tans daar uitsien nie. Die komende 2019-algemene verkiesing gaan van die grootste belang wees vir die land se demokrasie, en vir die toekoms van... Lees verder


Na jare pluk VF Plus vrugte van ondersoek teen vakansieklub-bedryf

2017-05-18
Adv Anton Alberts

ʼn Groot oorwinning vir die VF Plus. Dit is hoe adv. Anton Alberts, die VF Plus se voorsitter en parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid, vandag se aankondiging van die Nasionale Verbruikerskommissie beskryf dat ʼn landwye ondersoek nou formeel gedoen gaan word na ongerymdhede in die... Lees verder


Staat se plan om staatsdienspensioene te gebruik om SAL te red, stuur af op nog ʼn Transnet-ramp

2017-05-18
Adv Anton Alberts

Die moontlikheid dat die staatsdiens se pensioenfonds gebruik kan word om SAL uit sy wanbestuur-bankrotskap te red deur die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) as ʼn sakevennoot te betrek, is totaal onaanvaarbaar en moet ten alle koste gekeer word, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se... Lees verder


General Motors se onttrekking een van die eerste groot gevolge van die ANC se ekonomiese oorlogverklaring teen SA

2017-05-18
Adv Anton Alberts

General Motors se onttrekking is een van die eerste groot gevolge van die ANC se ekonomiese oorlogverklaring teen Suid-Afrika, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid.

Hy sê dit is nie verbasend dat ʼn maatskappy soos General Motors... Lees verder


Land brand op vele plekke in protes oor dienslewering terwyl ANC oor dienslewering spog

2017-05-18
Dr Pieter Groenewald

Terwyl die ANC-regering spog oor goeie plaaslike regering, is die land op talle plekke besig om te brand juis oor swak dienslewering, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald het vandag met die begrotingsposdebat van die departement van samewerkende regering en... Lees verder


« 1 2 ... 30 31 32 33 34 ... 162 163 »