Mediaverklarings

Landelike beveiliging – regering doen te min te laat

2017-03-23
Wouter Wessels

Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer, het sy kommer oor landelike veiligheid in die Vrystaat uitgespreek en gesê dat ʼn imbizo oor landelike beveiliging nie gaan help nie. Daar moet ʼn nuwe plan gemaak word, plaasaanvalle het gedurende die eerste drie maande van 2017 teen ʼn... Lees verder


Departement van samewerkende regering laat die mense van die Vrystaat in die steek

2017-03-23
Wouter Wessels

Die sake en bestuur van die Vrystaatse munisipaliteite is in ʼn jammerlike toestand terwyl die LUR vir samewerkende regering dink dat sy slegs ʼn seremoniële LUR is en geen politieke verantwoordelikheid vir haar departement hoef te aanvaar nie, het Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse... Lees verder


Noordwes-premier erken dat ANC-munisipaliteite onsuksesvol bestuur word

2017-03-22
Mnr. Michal Groenewald

Noordwes se regering gaan luidens berigte beheer neem van nege van die provinsie se 23 munisipaliteite insluitende die Ditsobotla-plaaslike munisipaliteit, sê Michal Groenewald, leier van die VF Plus in Noordwes.

Groenewald sê die premier, Supra Mahumapelo, het glo reeds met al die... Lees verder


Wetsontwerp op gebruik van Vrystaat se amptelike tale ʼn vinger in die oog van die Grondwet

2017-03-22
Wouter Wessels

Die Wetsontwerp op gebruik van die Vrystaatse Amptelike Tale is ʼn vinger in die oog van die Grondwet, het Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer, vandag in die debat oor die wetsontwerp in die Wetgewer gesê. Die wetsontwerp is vir goedkeuring ter tafel gelê.

Die VF Plus ... Lees verder


Vrystaatse provinsiale begroting is gegrond op verkeerde prioriteite

2017-03-22
Wouter Wessels

Die Suid-Afrikaanse ekonomie is relatief klein en grootliks op internasionale handel en invloei van kapitaal vanaf die buiteland aangewese, daarom het enige druk op die internasionale ekonomie ernstige gevolge vir die plaaslike ekonomie. Ongelukkig het die Suid-Afrikaanse ekonomie nie net onder... Lees verder


Die ANC-regering se rassepolarisasie maak van Menseregtedag ʼn leë dop

2017-03-21
Dr Pieter Groenewald

“Pres. Jacob Zuma en die ANC maak van Menseregtedag ‘n leë dop wat nie op enige wyse gevier kan word nie. Die ANC se grootste prestasie sedert 1994 is sekerlik dat hulle dit reggekry het om feitlik alle minderhede in die land te vervreem,” sê dr. Pieter Groenewald,... Lees verder


Grondwethof-uitspraak oor Sassa die begin van minister Bathabile Dlamini se probleme

2017-03-17
Dr Corné Mulder

Die Grondwethof se uitspraak vandag oor die Sassa-debakel is lank nie die einde van minister Bathabile Dlamini se probleme rondom hierdie saak nie. Dit is net die begin daarvan, sê Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.

Die hof het beslis dat Cash Paymaster Services (CPS) vir die... Lees verder


VF Plus takel Paul Mashatile oor ANC wat VF Plus-raadslede in Gauteng dreig en aanrand

2017-03-15
Philip van Staden

Die VF Plus het gister, tydens 'n sitting van die Gautengse wetgewer, die LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake (COGTA), Paul Mashatile, getakel oor die aanranding en dreigemente teen VF Plus-raadslede in die Johannesburgse metro en Mogale City/Krugersdorp.

Die VF Plus se LPW van... Lees verder


Weerstand onder belastingbetalers sal toeneem om geld aan korrupte ANC-regering te gee

2017-03-15
Adv Anton Alberts

Namate korrupsie en onbevoegdheid in die ANC-regering toeneem, sal belastingbetalers se weerstand om hul swaar verdiende geld aan ʼn ondoeltreffende regering af te staan dienooreenkomstig toeneem, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus.

Adv. Alberts het vandag met die Tweede... Lees verder


Die sukses van ʼn demokrasie kom uit die hart

2017-03-15
Dr Corné Mulder

Wat ʼn demokrasie soos Suid-Afrika laat slaag of faal is nie die harde en rigiede voorskrifte en reëls vervat in die Grondwet en ander wette nie, maar dit wat in die harte en gedagtes van die mense van die land omgaan, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.

Dr. Mulder het ... Lees verder


« 1 2 ... 29 30 31 32 33 ... 153 154 »