Mediaverklarings

Antwoorde van minister van basiese onderwys op parlementêre vrae onderstreep Lesufi se agenda teen Afrikaans

2017-12-06
Adv Anton Alberts

Die minister van basiese onderwys se antwoorde op parlementêre vrae het opnuut onderstreep dat Gauteng se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, ʼn agenda van sy eie dryf wat gemik is teen Afrikaanse skole in dié provinsie, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. (Vrae en... Lees verder


DA en De Lille moet pa staan vir waterkrisis – nou word inwoners gestraf

2017-12-06
Erika Botha-Rossouw

Die besluit van die Stad Kaapstad om nou deur ʼn heffing sy inwoners te straf omdat hulle voldoen aan die oproep om water te bespaar, is uiters onregverdig en die tyd het aangebreek dat die DA en sy Kaapstadse burgemeester Patricia de Lille opstaan en aanspreeklikheid vir die krisis aanvaar,... Lees verder


Water: Skuld is nie betalende inwoners se probleem nie

2017-12-05
Jan van Niekerk

“Die departement van waterwese se dreigement om Vrystaatse munisipaliteite wat waterrrade nagenoeg R3 miljard skuld se water af te sny, is ʼn klap in die gesig van betalende inwoners,” sê Jan van Niekerk, VF Plus-leier in die Vrystaat.

Die departement dreig tans om watertoevoer na ... Lees verder


Veelparty-koalisie stuit ANC in Johannesburg

2017-12-04
Mnr. Franco de Lange

Die veelparty-regering in Johannesburg het die ANC Vrydagaand in sy spore gestuit toe hulle ʼn mosie van wantroue teen die burgemeester en speaker suksesvol afgeweer het met die steun van die VF Plus en ander koalisievennote, sê Franco de Lange, VF Plus-raadslid in die Johannesburgse... Lees verder


Honderde vakante poste by skole in Gauteng wys hoe disfunksioneel die provinsie se onderwysstelsel is

2017-12-04
Adv Anton Alberts

Teen die einde van September vanjaar was daar altesame 580 vakante onderwysposte by skole in Gauteng, almal daarvan op bestuursvlak wat ʼn sterk aanduiding is hoe disfunksioneel onderwys in dié provinsie tans is, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus.

In antwoord op ʼn... Lees verder


VF Plus stel nuwe parlementslid voor

2017-12-01
Dr Pieter Groenewald

Mnr. Wouter Wessels, voorheen lid van die Vrystaatse provinsiale wetgewer, is die VF Plus se nuwe parlementslid in die plek van dr. Pieter Mulder wat na byna dertig jaar as parlementslid uitgetree het.

Wessels is 32 jaar oud en is die afgelope twaalf jaar aktief in partypolitiek betrokke. Hy is... Lees verder


VF Plus-jeugleier spreek Verenigde Nasies (VN) toe oor minderheidskwessies in Suid-Afrika

2017-12-01
Tammy Wessels

Tammy Wessels, jeugleier van die VF Plus, het vandag ʼn voorlegging gedoen aan die Verenigde Nasies (VN) se Forum oor Minderheidskwessies in Genève, Switserland, en het die fokus laat val op probleme wat veral die jeug van minderheidsgroepe in Suid-Afrika in die oë staar.

Hier volg... Lees verder


Nuwe model om politieke partye te befonds sal demokrasie en deursigtigheid bevorder

2017-11-30
Dr Corné Mulder

Die voorstel om ʼn nuwe model daar te stel rakende die befondsing van politieke partye, sal demokrasie en deursigtigheid bevorder en moet daarom verwelkom word, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.

Dr. Mulder het vandag met die bespreking van die verslag van die... Lees verder


Dr. Pieter Mulder, voormalige leier van die VF Plus, staande gegroet met sy laaste verskyning as parlementslid

2017-11-30
Die Redaksie

Staande applous voor én ná sy toespraak deur die lede van al die politieke partye in die parlement was vandag die beste getuigskrif wat dr. Pieter Mulder, voormalige leier van die VF Plus, kon kry na byna 30 jaar diens as parlementslid van Suid-Afrika.

Dr. Mulder het vandag sy... Lees verder


DA- en EFF-raadslede word ondersoek deur Rustenburg-stadsraad

2017-11-29
De Wet Nel

ʼn Klag van omkopery en korrupsie wat die VF Plus verlede week teen twee Rustenburgse stadsraadslede van die DA en die EFF by die Valke ingedien het, het daartoe gelei dat die plaaslike stadsraad besluit het om hul optrede amptelik te ondersoek, sê De Wet Nel, VF Plus-raadslid vir Rustenburg.

... Lees verder

« 1 2 ... 28 29 30 31 32 ... 190 191 »