Mediaverklarings

VF Plus laat Emfuleni burgemeester aankla

2015-11-26
Die Redaksie

Tydens 'n sitting van die Petisiekomitee vandag in die Gautengse Wetgewer, het die VF Plus daarop aangedring dat die nuwe burgemeester van Emfuleni, Mahole Simon Mafokeng, aangekla word in terme van die Gauteng Petisiewet no. 5 van 2002, artikels 13, 15 en 16.

Die burgemeester was deur die komitee ... Lees verder


ANC moet ophou praat en daadwerklik begin optree oor besoedeling

2015-11-25
Dr Pieter Groenewald

Die ANC-regering praat baie oor klimaatsverandering en besoedeling, maar hy is self die grootste sondaar wat betref die besoedeling van die land se riviere deur swak en onbevoegde munisipale bestuurders wat toelaat dat rou riool in riviere gestort word,” sê dr. Pieter Groenewald, die VF ... Lees verder


ANC-regering kry bloedneus by Verenigde Nasies met VF Plus se voorlegging oor plaasmoorde

2015-11-25
Dr Pieter Mulder

Suid-Afrika se missie by die Verenigde Nasies (VN) in Genève, Switserland wat die VF Plus gister wou keer om ʼn voorlegging oor Suid-Afrika se gebrekkige regstelsel en die hoë voorkoms van plaasmoorde en moord in die land te doen, het ʼn bloutjie geloop toe Amerika ingegryp en aanbeveel... Lees verder


Betalers subsidieer nie-betalers en die ANC-regering in Matlosana

2015-11-24
Die Redaksie

In die Matlosana-munisipaliteit beloop die totale uitstaande skuld vir dienstegelde tans meer as R1,5 miljard (R1,5245 miljard). Dit is amper genoeg om die totale begroting van die Matlosana-munisipaliteit vir die jaar te befonds. Hierdie feite het na vore gekom nadat die VF Plus vrae hieroor in... Lees verder


Omstrede ‘skoonbreuk’-beginsel vir staatsamptenare gaan verander

2015-11-24
Adv Anton Alberts

Die omstrede en skadelike ‘skoonbreuk’-beginsel met egskeidings wat van toepassing is op die pensioenfonds vir staatsamptenare (GEPF), gaan heroorweeg word, sê adv. Anton Alberts die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor finansies.

Dit blyk uit ʼn antwoord van die... Lees verder


Publiek het die reg om te weet wat by SAL gebeur

2015-11-24
Adv Anton Alberts

Die publiek van Suid-Afrika het die volste reg om te weet hoe gehawend die geldsake van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) is, en dit is betreurenswaardig dat die media nou verbied word om daaroor te berig,” sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor... Lees verder


Staat dobbel met staatsdiensamptenare se pensioenfonds by Lonmin

2015-11-23
Adv Anton Alberts

Dit is onaanvaarbaar dat geld van staatsdiensamptenare se pensioenfonds nou gebruik word om die wankelende Lonmin van ondergang te red, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomie.

Luidens ʼn berig in Netwerk24 vandag gaan die Openbare... Lees verder


VF Plus gaan by VN simpatie betuig met terreurslagoffers en gaan plaasmoorde weer in internasionale kollig plaas

2015-11-20
Dr Pieter Mulder

Die VF Plus gaan aanstaande week sy spreekbeurt voor die Verenigde Nasies (VN)-Menseregtekommissie se forum oor Minderheidsregte in Genève, Switserland, onder meer gebruik om simpatie te betuig met die slagoffers en naasbestaandes van die onlangse terreuraanvalle in Frankryk en Libanon... Lees verder


Aanwasbegrotingstoespraak is ontoereikend en verbeeldingloos

2015-11-20
Wouter Wessels

Te midde van die feit dat die Vrystaat ʼn addisionele R 748 miljoen benodig om die huidige te kort te befonds, maar slegs R 238 miljoen ontvang het, was die LUR vir Finansies, me. Rockman, se aanwasbegrotingstoespraak ontoereikend en verbeeldingloos.

Suid-Afrika en die Vrystaat gaan tans gebuk... Lees verder


Krisis - Nog 'n plaasmoord

2015-11-20
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus is met afgryse vervul oor die moord op mnr. Jan Barnard van die plaas, Palmietkuil, Odendaalsrus-distrik op Donderdagaand, 19 November 2015. Tydens die voorval is Barnard se vrou ook in die heup geskiet en sy is tans in ‘n kritieke toestand.

Volgens inligting bekom,... Lees verder


« 1 2 ... 24 25 26 27 28 ... 102 103 »