Mediaverklarings

Aftrekkings van Sassa-bevoordeeldes moontlik strydig met die Wet op Verbruikersbeskerming

2017-05-11
Adv Anton Alberts

Alhoewel die hooggeregshof in Pretoria beslis het dat aftrekkings wel van die maatskaplike toelaes gedoen mag word, verbreek dit moontlik steeds die Wet op Verbruikersbeskerming en die VF Plus gaan die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK) vra om ʼn ondersoek daarna te doen, sê adv. Anton... Lees verder


DA speel in hande van ANC om kiesstelsel te wil verander

2017-05-11
Dr Pieter Groenewald

Die Demokratiese Alliansie (DA) speel in die hande van die ANC as hulle die kiesstelsel in Suid-Afrika wil verander na ʼn suiwer kiesafdelingstelsel. ʼn Suiwer kiesafdelingstelsel sal die ANC ʼn groter meerderheid van tot 80% in die Nasionale Vergadering kan gee. Dit is selfs bevestig deur dr. Van Zyl ... Lees verder


Dr. Pieter Mulder, VF Plus-LP, lig UNPO in oor situasie in SA

2017-05-11
Dr Pieter Mulder

Dr. Pieter Mulder, VF Plus-parlementslid, gaan die naweek ʼn vergadering van die Onverteenwoordigde Nasies en Volkere (UNPO) in Brussel België bywoon.

UNPO se doelstellings as organisasie is die beskerming en bevordering van minderhede en inheemse groepe se regte. Daarom beywer die organisasie ... Lees verder


VF Plus waarsku sedert 2014 oor behuisingskrisis in Gauteng

2017-05-09
Philip van Staden

Die VF Plus waarsku al sedert 2014 die Gauteng-regering en die Gauteng se departement van behuising dat die behuisingskrisis in Gauteng gaan uitloop op geweld.

Dit waarteen die VF Plus gewaarsku het, is gister bewys deur die geweld wat in Eldoradopark in Johannesburg uitgebreek het omrede mense... Lees verder


Jammer dat Noordwes se premier Coligny-moordsaak met rassekwas inkleur

2017-05-08
Mnr. Michal Groenewald

Die hof se besluit om borgtog toe te staan aan die twee mans van Coligny wat tereg staan op die moord van ʼn tienerseun, is gegrond op gesonde regsbeginsels en in die lig daarvan is dit betreurenswaardig dat Noordwes se premier die voorval as rassisme probeer uitbeeld, sê Michal Groenewald,... Lees verder


FF Plus in contact with National Police Commissioner about explosive situation in Coligny

2017-05-08
Dr Pieter Groenewald

The acting National Police Commissioner, Khomotso Phahlane, this morning gave the FF Plus the assurance that the police will intervene with reinforcements to calm down the explosive situation and renewed violence in Coligny, says Dr. Pieter Groenewald, leader of the FF Plus.

Dr. Groenewald says... Lees verder


VF Plus vra OB om Eskom se waarnemende hoof te ondersoek oor tenders wat sy stiefdogter glo bevoordeel het

2017-05-08
Adv Anton Alberts

Die VF Plus het die Openbare Beskermer (OB) gevra om beweringe in onlangse mediaberigte te ondersoek wat daarop dui dat die waarnemende hoof van Eskom, Matshela Koko, se stiefdogter direk verbind word met reuse tenders wat Eskom toegestaan het aan ʼn maatskappy waarvan sy aandeelhouer en direkteur... Lees verder


Aarto: Staat moet leer om sy eie wette behoorlik na te kom

2017-05-05
Adv Anton Alberts

Die Hooggeregshof in Pretoria het vandag opnuut die jarelange standpunt van die VF Plus bevestig dat die Padverkeer-oortredingsagentskap (RTIA) die Aarto-wet op ʼn onwettige wyse toepas en dit moet nou duidelik raak Aarto is ʼn mislukking wat geskrap moet word, sê adv. Anton Alberts, die VF... Lees verder


Klagtes hoop op teen SAID oor voeteslepery met BTW-uitbetalings

2017-05-04
Adv Anton Alberts

Die VF Plus ontvang toenemend klagtes vanaf die publiek rakende BTW-terugbetalings van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) en gaan ʼn klag hieroor indien by die ombudsman vir belasting, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se voorsitter en parlementêre woordvoerder oor ekonomie.

Adv. ... Lees verder


VF Plus in Mogale sal nie toelaat dat armes afgeknou word nie

2017-05-03
Me. Amanda de Lange

Die VF Plus in Mogale City sal nie toelaat dat arm en siek mense hardhandig van ʼn perseel verwyder word waarin hulle reeds vir jare woon nie, sê Amanda de Lange, VF Plus-raadslid wat deel is van die koalisie-regering in Mogale City.

Rdl. de Lange moes verlede week die owerhede inroep om te... Lees verder


« 1 2 ... 23 24 25 26 27 ... 153 154 »