Mediaverklarings

Wit en bruin belangegroepe tree in gesprek met Elsenburg-Landboukollege oor taalbeleid

2015-09-17
Dr Pieter Mulder

Die VF Plus gaan vandag saam met verskeie Wes-Kaapse belangegroepe in gesprek tree met die bestuur van die Elsenburg-Lanboukollege buite Stellenbosch oor die behoud van Afrikaans, en die veiligheid van studente, dosente en werknemers van die kollege.

Dit volg op die gebeure twee weke gelede waar... Lees verder


Matriekeksamen hopelik vry van beurtkrag

2015-09-17
Dr Pieter Groenewald

Die minister van basiese onderwys, me. Angie Motshekga, het Eskom versoek om nie gedurende die matrieks se rekord- en eindeksamen beurtkrag toe te pas nie. Dit geld veral die vakke Rekenaar Toepassingstegnologie (RTT) en Inligtingstegnologie (IT) se praktiese eksamens. Sy het in die parlement... Lees verder


Wes-Kaapse belangegroepe staan saam om vir Afrikaans te veg in die Wes-Kaap

2015-09-17
Die Redaksie

UITGEREIK DEUR : Dr. Pieter Mulder (VF Plus), mnr. Pieter Marais (Beweging vir Bruin Belange en Kaapse Federale Allianse, mnr. Ricardo Sedres (Social Democratic Party of South Africa) en mnr. Des Palm (Weskaap Aksieforum)

Verskeie Wes-Kaapse belangegroepe het vandag in ‘n gesprek met die... Lees verder


ANC-dubbelpratery skep verwarring oor beleid rakende pensioenfondse

2015-09-15
Adv Anton Alberts

Gaan die ANC nou pensioenfondse teiken, of is dit ten minste voorlopig steeds veilig? Dit is die vraag wat ontstaan nadat ANC-dubbelpratery oor die aangeleentheid, soos in talle ander gevalle, tot groot onsekerheid oor belangrike beleidsake lei, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se... Lees verder


SA-ekonomiese beleid is nou openlik ‘anti-westers’, sê Amerikaanse sakelui

2015-09-15
Adv Anton Alberts

Suid-Afrika se handelsvennote in Amerika en die Europese Unie het vandag vir die eerste keer reguit en ondiplomaties aan die ANC-regering gesê beleggingsvertroue in die land is ‘op sy laagste ooit’ en dat die ‘eerste’ voorval van onteiening die einde van beleggings in... Lees verder


SA-regering moenie kant kies in Israel/Palestyne konflik, sê opposisieleiers

2015-09-14
Dr Pieter Mulder

Vyf Suid-Afrikaanse politieke opposisieleiers het pas teruggekeer van ʼn suksesvolle inligtingsbesoek van vyf dae na Israel en die Palestynse gebiede.

Hulle is dr. Pieter Mulder (VF Plus), mnr. Mosiuoa Lekota (Cope), genl. Bantu Holomisa (UDM), eerw. Kenneth Meshoe (ACDP) en mnr. Mangosuthu... Lees verder


Saak teen Bulgaar wesenlik bedrog en nie 'n toets vir e-tol

2015-09-11
Adv Anton Alberts

Die saak teen die Bulgaar wat e-tol ontduik het deur bedrog te pleeg, was in wese bedrog wat hy erken het, en nie ʼn toets vir die e-tolstelsel as sodanig nie, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

Die Bulgaarse biochemikus, Stoyen Hristov... Lees verder


VF Plus-jeug nooi ANC-Jeugliga vir geskiedenisles

2015-09-11
Die Redaksie

Die VF Plus-jeug is bereid om die ANC-jeugliga ‘n gratis geskiedenisles te gee. Dit volg nadat die ANC-jeugliga dreig om die standbeeld van oudpresident Paul Kruger van Kerkplein te verwyder.

Awie Erasmus, ‘n dagbestuurlid van die VF Plus-jeug oor kultuursake, sê talle... Lees verder


Westcol-kollege kos studente hul toekoms

2015-09-11
Die Redaksie

Verskeie studente wat aan die Westcol Kollege in Krugersdorp-Wes inskryf se toekomsdrome word na elke eksamen wat hulle skryf verwoes, sê raadslid Amanda de Lange, Wes-Rand streekleier en nasionale voorsitter van die vrouekomitee van die Vryheidsfront Plus.

“Klagtes van swak... Lees verder


ANC los ons pensioenfondse uit

2015-09-10
Adv Anton Alberts

Geluide wat die ANC-regering oor pensioenfondse maak, raak al hoe meer onheilspellend, veral gesien teen die agtergrond van die verwoestingswerk van Transnet se twee fondse, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomie.

Hier volg die res van die... Lees verder


« 1 2 ... 22 23 24 25 26 ... 93 94 »