Mediaverklarings

ANC-regering se hantering van Agoa is soos ‘n ongeluk in stadige aksie

2015-11-06
Adv Anton Alberts

Die huidige Agoa-debakel is ʼn duidelike simptoom van die ANC-regering se minagtende houding teenoor Westerse handelsvennote en sy obsessie met Brics, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid.

Hy sê probleme rondom die... Lees verder


Roodepoort loop deur onder laekoste behuisingsprojek

2015-11-04
Die Redaksie

Gedurende die jongste stadsraadvergadering in Johannesburg het die ANC ʼn verdere laekoste behuisingsprojek in Roodepoort-Noord deur die raad gestoomroller, sê rdl. Franco de Lange, VF Plus-raadslid in die Johannesburgse metroraad.

“In 2002 is daar ʼn stedelike ontwikkelingsgrens in die... Lees verder


Meer mense sterf weens steekwonde as skietwonde

2015-11-03
Dr Pieter Groenewald

Meer mense het die afgelope vyf jaar weens steekwonde as skietwonde gesterf. Sedert 2010 tot vanjaar het 38 725 mense weens steekwonde en 25 869 mense weens skietwonde gesterf. Dit blyk uit ʼn antwoord van die minister van gesondheid, dr. Aaron Motsoaledi, in die parlement op ’n vraag van dr.... Lees verder


VF Plus eis referendum oor Afrikaans by Tuks

2015-11-03
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus-jeug in Gauteng is teleurgesteld in prof. Cheryl de la Rey, rektor van die Universiteit van Pretoria (UP), wat ingestem het om die universiteit se taalbeleid te hersien.

“Dit is jammer dat Afrikaans weer aangeval word. Die party moet gereeld Afrikaans verdedig, binne... Lees verder


ANC ontmagtig Suid-Afrika se jeug

2015-11-03
Dr Pieter Groenewald

Die ANC-regering se beleid oor jeug in Suid-Afrika is niks anders as rassisme wat teen veral wit jeugdiges diskrimineer nie, en dit kom in werklikheid neer op die ontmagtiging van die jeug in die land, en nie op hul bemagtiging nie, sê dr. Pieter Groenewald, voorsitter van die VF Plus.

Dr.... Lees verder


SA Polisie en sekuriteitsmaatskappye vat hande in Mokopane

2015-11-03
Die Redaksie

Die VF Plus gaan die nasionale polisie kommissaris in Limpopo versoek om weer reserviste aan te stel om so plaaslike polisiestasies te help in hul stryd teen misdaad, het Marcelle Maritz, die VF Plus se hooforganiseerder in Limpopo en wykskandidaat in Mokopane, na 'n vergadering Dinsdagoggend... Lees verder


VF Plus-ondersoek bevind dat alle e-tolrekeninge onwettig is

2015-11-02
Adv Anton Alberts

Sanral se toerusting wat by die Gautengse e-tolstelsel gebruik word, voldoen nie aan wetlike vereistes en voorskrifte nie, en alle gelde wat tot nou toe ingevorder is of ingevorder gaan word, is of word op ʼn onwettige wyse gedoen, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre... Lees verder


Binnegevegte en bewerings van korrupsie laat ANC struikel

2015-10-30
Die Redaksie

Die ANC se binnegevegte en swak bestuur van die Lesedi-munisipaliteit veroorsaak dat die hele stad daaronder ly.

Die nuutste skande is die skorsing (met volle vergoeding) van die stadbestuurder, mnr. Ayanda Makhanya. Bewerings van korrupsie en wangedrag laat die dorp struikel tot nadeel van sy... Lees verder


Verwydering van standbeelde op UV is kortsigtig

2015-10-29
Die Redaksie

Die VF Plus-jeug beskou die eis van sekere studente aan die Universiteit van die Vrystaat dat standbeelde van die kampus verwyder moet word as onaanvaarbaar.

Tammy Wessels, VF Plus-jeugleier in die Vrystaat, meen dat die UV nie uit die niet ontstaan het nie, maar dat die universiteit ʼn ryke... Lees verder


E-tol bly sink ondanks adjunkpresident Cyril Ramaphosa se reddingsboei

2015-10-28
Adv Anton Alberts

Die reddingsboei van R700 miljoen wat adjunkpresident Cyril Ramaphosa in Junie vanjaar na e-tol uitgegooi het, het skaars ʼn invloed gehad voordat die e-tolskip weer begin sink het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

Statistiek oor e-tol se... Lees verder


« 1 2 ... 21 22 23 24 25 ... 97 98 »