Mediaverklarings

Nie-stakende amptenare van Midvaal moet beskerm word

2017-09-27
Kobus Hoffman

Die VF Plus het die burgemeester van Midvaal, Bongani Baloyi, versoek om nie-stakende werkers in Midvaal te beskerm, veral teen intimidasie en saakbeskadiging, sê Kobus Hoffman, VF Plus-onderleier in Gauteng en -raadslid in die Sedibeng-munisipaliteit.

“Dit is nie regverdig dat daar... Lees verder


WEF-verslag wys dat die ANC besmet is met ʼn afbrekende siekte

2017-09-27
Adv Anton Alberts

Suid-Afrika se val op die jongste verslag van die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) versterk die indruk dat die ANC besmet is met ʼn ernstige siekte aangesien daar net mislukking is in elke faset van die samelewing waar die ANC-regering inspraak het of inmeng, sê adv. Anton Alberts,... Lees verder


BLF se haatspraakgraffiti lynreg teen Grondwet

2017-09-26
Mnr. Michal Groenewald

Die VF Plus het ʼn strafregtelike klag, sowel as ʼn klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) aanhangig gemaak nadat lede van die Black First Land First (BLF)-beweging naamborde en geboue geskend het deur haatspraakgraffiti daarop aan te bring, sê Michal Groenewald, leier van die VF ... Lees verder


Rooftog van Nederlandse toeriste: Optrede van polisieminister te min te laat

2017-09-26
Dr Pieter Groenewald

Die besoek wat die minister van polisie, Fikile Mbalula, aan die 38 Nederlandse toeriste gebring het wat Sondag in Fourways, Johannesburg beroof is, was die regte ding om te doen, maar dit is helaas “te min te laat”, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald ... Lees verder


VF Plus steun dr. Dan Matjila, OBK-voorsitter, se weerstand teen stroping van GEPF en ander pensioenfondse

2017-09-26
Adv Anton Alberts

Daar is agter die skerms groot druk op dr. Dan Matjila, voorsitter van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) om toe te gee aan eise dat die staatsdiens se pensioenfondse gebruik word om sukkelende staatsentiteite van ondergang te red, en die VF Plus steun dr. Matjila ten volle in sy stryd,... Lees verder


Minister admits that SANRAL’s measuring instruments are still illegal

2017-09-26
Adv Anton Alberts

Years after being implemented and utilised, the measuring instruments of the e-toll system are still not certified as required by the Legal Metrology Act 9 of 2014 and therefore their use is illegal, says adv Anton Alberts, chairperson of the FF Plus.

In an answer to a written parliamentary... Lees verder


Frankfort-plaasaanval – die tydbom wat besig is om te ontplof

2017-09-25
Jan van Niekerk

Die mees onlangse plaasaanval in die Vrystaat op mnr. Johnny Muller en sy gesin van Frankfort, word met die grootste afkeur deur die VF Plus veroordeel.

Die VF Plus is uiters bekommerd oor die toename in plaasaanvalle in die Vrystaat en regoor Suid Afrika, sê Jan van Niekerk, VF Plus-leier... Lees verder


Minister moet nou ingryp teen skoolboelies en swak dissipline in skole

2017-09-22
Adv Anton Alberts

Die jongste voorval waarin ʼn seun van dertien dood is nadat hy glo deur ʼn skoolboelie aangerand is, het opnuut die kollig laat val op hierdie probleem en die minister van basiese onderwys, Angie Motsheka, sal moet ingryp teen die groeiende gebrek aan dissipline in skole, sê adv. Anton... Lees verder


Erfenisdag: Afrikaner moet kop optel oor sy erfenis

2017-09-22
Dr Pieter Groenewald

Erfenisdag (Sondag 24 September) is daar om ook die erfenis van die Afrikaner te herdenk. Die Afrikaner het ʼn ryke erfenis en het Suid-Afrika uitgebou as een van die welvarendste lande in Afrika, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald sê die bedenklike poging... Lees verder


Khoza uit, Zuma in, skets die prentjie van ANC se morele bankrotskap

2017-09-21
Dr Corné Mulder

Op dieselfde dag dat dr. Makhosi Khosa uit die ANC bedank het en opnuut sterk kritiek teenoor dié party en sy leierskap uitgespreek het, is dr. Nkosazana Dlamini-Zuma deur die ANC omarm en as parlementslid ingehuldig.

Dit skets ʼn duidelike prentjie van die morele laagtepunt wat die... Lees verder


« 1 2 ... 19 20 21 22 23 ... 170 171 »