Mediaverklarings

Krisis - Nog 'n plaasmoord

2015-11-20
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus is met afgryse vervul oor die moord op mnr. Jan Barnard van die plaas, Palmietkuil, Odendaalsrus-distrik op Donderdagaand, 19 November 2015. Tydens die voorval is Barnard se vrou ook in die heup geskiet en sy is tans in ‘n kritieke toestand.

Volgens inligting bekom,... Lees verder


Verbruikerskommissie gaan voort met saak teen punte-vakansieklubs by Verbruikerstribunaal

2015-11-20
Adv Anton Alberts

Bewerings van sommige vakansieklubs dat die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK) sake teen hulle onvoorwaardelik teruggetrek het, is van alle waarheid ontbloot en die sake sal voortgaan sodra sekere tegniese probleme uitgestryk is, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre... Lees verder


VF Plus groei met 125% in Potgietersrus

2015-11-19
Dr Pieter Mulder

Die VF Plus het met gister se tussenverkiesing in Potgietersrus ʼn kragvertoning gelewer en sy steun het met 125% toegeneem sedert die plaaslike verkiesing in 2011, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus.

Die VF Plus is ook die enigste party wat gegroei het. Die ander partye het... Lees verder


Advertensies oor e-tol is onwettig, sê VF Plus

2015-11-17
Adv Anton Alberts

Aangesien geen instrumente wat by e-tol gebruik word gesertifiseer is soos die wet vereis nie, is alle advertensies rondom e-tol onwettig en dit moet sonder verwyl stopgesit word, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

Adv. Alberts sê die VF... Lees verder


Lidverklaring in die parlement: Korrektiewe dienste en demografie

2015-11-17
Dr Corné Mulder

Die ANC moet vandag vir die mense van Suid-Afrika, en in besonder vir sy bruin gemeenskap, sê dat hy hulle reg om hulleself te definieer respekteer. Dit is nie vir die ANC om te besluit daaroor nie, sê dr. Corné Mulder, VF Plus-hoofsweep.

Hier volg dr. Mulder se volledige... Lees verder


Beleggers stel nie belang in ʼn land waar die ANC eerste gestel word nie

2015-11-17
Adv Anton Alberts

Dit raak toenemend duidelik dat beleggers nie daarvoor kans sien om hul geld te belê in ʼn land waar ʼn korrupte politieke party sy eie belange bo dié van die land stel nie,” sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid.

Adv.... Lees verder


UWK skep gevaarlike presedent met kniebuiging voor oproerige studente

2015-11-16
Dr Pieter Mulder

“Dit is ʼn kwade dag as geweld op tersiêre instellings begin dikteer en as ʼn suksesvolle onderhandelingsmiddel bevestig word. Dit is ongelukkig die boodskap wat uitgestuur word met die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) se besluit om eksamens te kanselleer en studente, buiten dié ... Lees verder


Prof. Wim de Villiers en Engels by Stellenbosch

2015-11-15
Dr Pieter Mulder

Prof. Wim de Villiers, rektor van die Universiteit van Stellenbosch, se voorstelle oor Engels by die universiteit is kortsigtig en uit voeling met die behoeftes van die Afrikaanssprekende mark in Suid-Afrika.

Afrikaans met 6,8 miljoen sprekers is die derde grootse taal in Suid-Afrika na Zoeloe... Lees verder


Prasa erken 'n gebrek aan opgeleide amptenare lei tot foute, maar erken nie die rol van regstellende aksie

2015-11-13
Adv Anton Alberts

Die lys van verskonings vir alles wat in Suid-Afrika verkeerd loop, word net langer, maar steeds weier enigiemand van owerheidskant om te erken dat regstellende aksie (RA) die land en sy instellinge lamlê en vernietig, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre... Lees verder


VF Plus verwelkom OB se optrede in die PEU Capital slimmeter-sage

2015-11-12
Die Redaksie

Die VF Plus ondersteun die openbare beskermer, Thuli Madonsela, se oproep aan die burgemeester van Tshwane, Kgosientso Ramokgopa, om beweerde korrupsie rondom die omstrede slimmeters in die stad te kom verduidelik, sê Awie Erasmus, VF Plus-raadslid in die Tshwane-metroraad.

Ernstige... Lees verder


« 1 2 ... 16 17 18 19 20 ... 93 94 »