Mediaverklarings

VF Plus adviseer Afrikaanse ouers en studente om 'n betaalstaking by UV te implementeer

2016-03-15
Adv Anton Alberts

Die VF Plus moedig Afrikaanse ouers en studente aan om ʼn betaalstaking by die Universiteit van die Vrystaat (UV) te implementeer totdat Afrikaans-onderrig herstel is. Dis tyd dat die Afrikaanse gemeenskap met sy geld begin praat en daardie instellings wat Afrikaans minag dit in hulle sakke begin... Lees verder


Regering moet nou erns maak met plaasmoorde en die wreedheid daarvan

2016-03-15
Dr Pieter Groenewald

Die moord op ʼn negejarige dogtertjie, Kayla McCormak en drie ander mense op ʼn kleinhoewe buite Randfontein, laat opnuut die soeklig val op die hoë voorkoms van moord en die wreedheid daarvan in Suid-Afrika, en die regering sal nou daadwerklik moet optree, sê dr. Pieter Groenewald, die VF ... Lees verder


VF Plus lig Britse regering op hoogste vlak in oor anargie in Suid-Afrika

2016-03-14
Adv Anton Alberts

Die vlakke van geweldsmisdaad in Suid-Afrika grens aan anargie -soos die jongste voorval waarin vier mense van Randfontein grusaam vermoor is van getuig - en die VF Plus gaan die Britse regering op hoogste vlak deur sy hoë kommissaris in Suid-Afrika versoek om met Suid-Afrika se regering... Lees verder


“Hou Afrikaans uit skole” is deur Gautengse LUR vir onderwys veroorsaak

2016-03-11
Philip van Staden

Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, is te blameer vir die huidige vlaag van opstande regoor Gauteng by skole en universiteite waar oproeriges nie net soos die afgelope Woensdag in die weste van Pretoria betoog oor swak dienslewering nie, maar ook om Afrikaans uit onderwysinstellings te ... Lees verder


Staatshospitale is nie voorbereid op groeiende aantal pasiënte nie

2016-03-11
Me. Amanda de Lange

Met mediese fondse en privaathospitale wat tans onder die soeklig is weens die astronomiese kostes van hul dienste, is die vloei van pasiënte na staatshospitale besig om ingrypend toe te neem, sê me. Amanda de Lange, nasionale voorsitter van die Vryheidsfront Plus se vrouekomitee.

De... Lees verder


DA moet oop kaarte speel oor Afrikaans

2016-03-11
Dr Corné Mulder

Die besluit van die DA se Wes-Kaapse parlement dat Engels voortaan sy voorkeurtaal sal wees en dat sy Hansarddienste slegs in Engels beskikbaar sal wees, is uiters teleurstellend aangesien die laaste sensus getoon het dat 49% mense in die provinsie Afrikaans praat teenoor slegs 20.2% Engels,... Lees verder


Gautengse departement van behuising onderspandeer met R980 miljoen

2016-03-11
Philip van Staden

Tydens 'n sitting van die behuisingskomitee gister in die Gautengse Wetgewer, het skokkende nuus die komitee geruk nadat daar verslag gedoen is dat die departement van behuising in Gauteng onderspandeer het met die enorme bedrag van R980 miljoen tydens die 2015/16 boekjaar.

Die VF Plus se LPW in... Lees verder


Departement van Behuising onderspandeer met R980 miljoen

2016-03-11
Philip van Staden

Tydens 'n sitting van die behuisingskomitee gister in die Gauteng Wetgewer, het skokkende nuus die komitee geruk nadat daar verslag gedoen is dat die Departement van Behuising in Gauteng onderspandeer het met die enorme bedrag van R980 miljoen tydens die 2015/16 boekjaar.

Die VF Plus se LPW in die ... Lees verder


Rea Vaya-busdiens mors miljoene

2016-03-09
Mnr. Franco de Lange

Die Rea Vaya-busdiens wat die afgelope vier jaar pendelaars in Johannesburg bedien, is ʼn groot ANC-mislukking, sê Franco de Lange, VF Plus-raadslid in die Johannesburgse metroraad.

“Die stad van Johannesburg het meer as R3 miljard spandeer om dié moderne busdiens in werking te... Lees verder


ANC moet verantwoordelikheid aanvaar vir opstande in weste van Pretoria

2016-03-09
Philip van Staden

Die VF Plus is van mening dat die ANC verantwoordelik gehou moet word vir die opstande van die Gomora informele nedersetting wat vanoggend in Hercules in die weste van Pretoria uitgebreek het.

Die VF Plus se LPW in Gauteng en leier in Pretoria, mnr. Philip van Staden, het vanoggend na aanvang van... Lees verder


« 1 2 ... 14 15 16 17 18 ... 101 102 »