Mediaverklarings

President Zuma kom lig af van Nkandla, maar vrae bly

2016-06-27
Dr Corné Mulder

Die R7,8 miljoen wat president Jacob Zuma vir Nkandla moet opdok, is minder as 5% van die totale bedrag wat aan Nkandla bestee is en is niks anders nie as ʼn simboliese raps oor die vingers om die publiek tevrede te stel, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.

Dr. Mulder... Lees verder


OVK verkort stemure vir 3 Augustus

2016-06-24
Dr Pieter Groenewald

Die Verkiesingskommissie (VK) het die stemure, wat volgens wetgewing (Munisipale Kieswet) strek vanaf 07:00 tot 21:00, verkort na 07:00 tot 19:00 vir die plaaslike verkiesing wat op 3 Augustus 2016 plaasvind.

Hoewel die Munisipale Kieswet in art. 45(1) bepaal die Verkiesingskommissie kan die... Lees verder


VF Plus laat dossier open teen ANC by SAPD: Hoë name word betrek

2016-06-24
Philip van Staden

Die VF Plus het ‘n dossier van meer as 100 bladsye vandag by die SAPD teen die ANC ingedien.

Dit volg na die vlaag van onluste wat Pretoria hierdie week geteister het weens Kgosientso Ramokgopa wat nie meer die ANC se burgemeesterskandidaat in Pretoria is nie. Die klagtes wat in die dossier... Lees verder


VF Plus gaan nuwe Inligting rondom Pretoria onluste aan SAPD oorhandig

2016-06-23
Philip van Staden

Die VF Plus gaan nuwe inligting rondom die oorsaak van die Pretoria onluste ook binnekort aan die SAPD oorhandig.

Die party is besig om ‘n klagte by die SAPD teen die leierskap van die ANC in Gauteng in te dien wat insluit die aanhitsing van geweld, beskadiging van infrastrukture, besighede... Lees verder


Tony Ehrenreich is die ware rassis weens sy uitsprake oor Springbokke

2016-06-23
Adv Anton Alberts

Tony Ehrenreich se uitsprake oor wit Springbokke wat doelbewus onderpresteer is misplaas en roekeloos, en moet verwerp word met die minagting wat dit verdien, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor sport.

Adv. Alberts sê Ehrenreich gee sy eie rassisme ... Lees verder


Ngwathe moet terugbetaal gelas OB

2016-06-23
Die Redaksie

Ngwathe-munisipaliteit is pas deur die Openbare Beskermer (OB) gelas om gelde oor die afgelope drie jaar gehef vir die suig van ‘n rioolput van ‘n inwoner van Edenville aan hom terug te betaal.

Dit volg op ‘n klagte wat VF Plus-raadslid Phillip van der Merwe namens hom by die OB... Lees verder


Uitfasering van Afrikaans by universiteite is ‘n menseregtevergryp teen alle Afrikaansprekendes

2016-06-23
Adv Anton Alberts

Gister se finale uitfasering van Afrikaans by die universiteite van Pretoria (UP) en Stellenbosch (US) sal onthou word as ʼn donker dag vir Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika en maak ʼn bespotting van die onderhandelde ooreenkoms wat voor die 1994-verkiesing bereik is, sê adv. Anton Alberts,... Lees verder


DA en ANC verhinder VF Plus om Afrikaans in begroting te praat

2016-06-22
Mnr. Michal Groenewald

Die Vryheidsfront Plus is in die begrotingsdebat in die Matlosana-stadsraad verbied om Afrikaans te praat. Die ANC en DA het albei beswaar aangeteken toe die Vryheidsfront Plus se raadslid, Michal Groenewald, sy toespraak in Afrikaans begin lewer het.

Die speaker het die ANC en DA se beswaar... Lees verder


VF Plus lê vandag klagte by SAPD teen ANC oor Pretoria onluste

2016-06-22
Adv Anton Alberts

Die VF Plus gaan vandag 'n klag teen die ANC in Gauteng by die SAPD in Garsfontein indien oor die onluste en geweld wat sedert die afgelope Sondag in Pretoria woed omrede ANC takke ontevrede is oor mnr Ramokgopa wat nie weer aangewys is as die burgemeesterskandidaat vir Pretoria nie.

Die klagte... Lees verder


Aarto in Pretoria totaal disfunksioneel

2016-06-22
Adv Anton Alberts

Die Vryheidsfront Plus is oortuig daarvan dat Aarto in sy geheel geskrap moet word aangesien daar nou weer sterk getuienis na vore gekom het dat die stelsel algeheel disfunksioneel is in Pretoria, sê adv. Anton Alberts, VF Plus-leier in Gauteng, LP en burgemeesterskandidaat vir Pretoria.

Hy... Lees verder


« 1 2 ... 13 14 15 16 17 ... 111 112 »