Mediaverklarings

Die ANC is bewusteloos terwyl Mafube (Frankfort, Villiers, Cornelia en Tweeling) brand

2017-07-07
Jan Oost

Die totale chaos wat tans heers in die Mafube-plaaslike munisipaliteit, wat Frankfort, Villiers, Cornelia en Tweeling insluit, is onaanvaarbaar en die ANC-regering moet verantwoordelik gehou word vir alle skade, aldus Jan Oost, VF Plus-raadslid in Mafube.

Volgens Oost is Villiers en Qalabotjha... Lees verder


Ondersoek na vakansieklub-bedryf: Datums en plek vir die Wes-Kaap

2017-07-07
Adv Anton Alberts

Die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK) het aangekondig dat die Wes-Kaapse sittings om ondersoek in te stel na probleme in dié bedryf, op 11 en 12 Julie in Kaapstad sal plaasvind.

Dit sal plaasvind in die Cape Town Lodge Hotel en Konferensiesentrum in Buitengrachtstraat 101, Kaapstad. Die... Lees verder


Vertragings deur Transnet en die departement van openbare ondernemings ondermyn tesourie se ondersoek na Transnet-kontrake met Gupta-gekoppelde maatskappye

2017-07-07
Adv Anton Alberts

Uit geskrewe vrae van die VF Plus aan die minister van finansies blyk dit dat Transnet en die departement van openbare ondernemings die nasionale tesourie se ondersoek na Transnet-kontrakte met Gupta-gekoppelde maatskappye ondermyn, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus.... Lees verder


VF Plus doen ʼn beroep op die SAPD om op te tree teen die BLF se voortgesette rassisme en intimidasie na hofinterdik teen die organisasie gegee is

2017-07-07
Adv Anton Alberts

Die VF Plus verdoem die rassisme teen witmense en die intimidasie van joernaliste, veral die voortsetting daarvan direk na die uitspraak waarin die hof ʼn interdik teen Black First Land First (BLF) toegestaan het wat sy lede verbied om joernaliste te intimideer, sê adv. Anton Alberts... Lees verder


VF Plus beskou Bell Pottinger se verskoning as media-spin/fobnuus en gaan plaaslik strafregtelike klagtes lê en internasionaal skakel met Britse minister van buitelandse sake

2017-07-07
Adv Anton Alberts

Die VF Plus aanvaar nie Bell Pottinger (BP) se verskoning oor sy optrede in Suid-Afrika nie en is van mening dat die organisasie dit bloot doen om verlore aansien te herwin en nie omdat daar werklik berou bestaan oor die rasse-polarisasie wat aangerig is nie, sê adv. Anton Alberts, voorsitter ... Lees verder


ANC stop alle betalings van Mogale City

2017-07-07
Me. Amanda de Lange

Oproepe wat van benoud na woedend wissel stroom in nadat die munisipale bestuurder, sonder verduideliking, alle betalings van Mogale City/Krugersdorp gestop het, sê Amanda De Lange, raadslid van die Vryheidsfront Plus en Voorsitter van MORK (Munisipale Openbare Rekeningekomitee).

"Ek ontvang ... Lees verder


Datums vir sittings oor ondersoek na vakansieklub-bedryf bekend

2017-07-06
Adv Anton Alberts

Na jare van onverpoosde werk van die VF Plus om ongerymdhede in die vakansieklub-bedryf te laat ondersoek, het die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK) van die datums vir sittings in die verskillende provinsies bekend gemaak, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus.

Volgens adv.... Lees verder


Openbare Beskermer onderstreep haar onkundigheid deur hofaksie teen haar bevindings en aanbevelings oor Absa teen te staan

2017-07-06
Adv Anton Alberts

Die Openbare Beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane se besluit om die hofaksie teen te staan wat die Reserwebank en Malusi Gigaba, minister van finansies, ingestel het teen haar bevindings en aanbevelings oor Absa, is irrasioneel en onderstreep haar onkundigheid en onbevoegdheid, sê adv.... Lees verder


Al-Basjir: Suid-Afrika se status as muishondland groei vinnig

2017-07-06
Dr Corné Mulder

Die feit dat Suid-Afrika geweier het om ’n persoon in hegtenis te neem wat hom aan ernstige menseregte-vergrype skuldig gemaak het, dien as bewys dat die ANC-regering nie veel waarde heg aan menseregte nie en die mense van Suid-Afrika moet daarvan kennis neem, sê dr. Corné... Lees verder


VF Plus verwelkom Zuma se ondersoek na Lesedi- (Heidelberg) munisipaliteit

2017-07-06
Mari Boshoff

Die VF Plus is verheug dat die president uiteindelik nou besluit het om Lesedi-munisipaliteit te ondersoek, sê Mari Boshoff, VF Plus-raadslid in die Lesedi-munisipaliteit (Heidelberg).

“Die VF Plus en opposisiepartye het herhaaldelik by die Gautengse wetgewer gekla en daarop aangedring... Lees verder


« 1 2 ... 12 13 14 15 16 ... 153 154 »