Mediaverklarings

Nkandla-sage het die parlement se geloofwaardigheid vernietig

2017-05-30
Dr Corné Mulder

Suid-Afrika se parlement het nie meer integriteit oor nie. Die Nkandla-sage het dit vernietig. Daarbenewens is die vlak van debatvoering die swakste wat dis was sedert 1994, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.

Dr. Mulder het vandag met die begrotingsposdebat van die... Lees verder


Voormalige DA-raadslid in Ekurhuleni sluit aan by die VF Plus

2017-05-29
Adv Anton Alberts

Die VF Plus-leier in Gauteng, adv. Anton Alberts, het vandeesweek ʼn voormalige Ekurhuleni DA-raadslid, Mary Goby, in hul midde welkom geheet.

“Me Goby het na lang oorweging besluit om by die VF Plus aan te sluit omdat die DA nie na minderheidsgroepe se regte omsien nie,” sê adv.... Lees verder


Swak gesondheidsdienste in Noordwes

2017-05-25
Mnr. Hannes Schutte

Verswakkende gesondheidsdienste in Noordwes raak ʼn ernstige probleem, en die volgende behoort as waarskuwing te dien dat iets dringend aan die saak gedoen moet word, sê Hannes Schutte, VF Plus-lid van Noordwes se provinsiale wetgewer.

Die volgende dien vermelding:

• Op 17 Mei 2017... Lees verder


Onverantwoordelike uitlatings van ANC kan veroorsaak dat Amerika die Agoa-ooreenkoms met SA opskort

2017-05-25
Dr Pieter Mulder

Beide die Brexit-referendum in Brittanje en die verkiesing van pres. Donald Trump van Amerika het nuwe internasionale realiteite geskep. Nuwe internasionale realiteite met implikasies vir Suid-Afrika en vir ons departement van internasionale betrekkinge en samewerking.

Brittanje is 'n belangrike... Lees verder


Stroping van openbare ondernemings neem skerp toe onder Lynne Brown

2017-05-25
Adv Anton Alberts

Die stroping van openbare ondernemings deur ʼn klein groepie staatsamptenare en hul konneksies in private ondernemings het die intensiteit bereik van ʼn skool piranhas wat hul prooi vlees van been stroop,” sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor openbare... Lees verder


SA National Defence Force (SANDF) in such a state that it contributes to crime

2017-05-25
Dr Pieter Groenewald

The South African National Defence Force (SANDF) has to start paying attention to discipline and crime in its own ranks before it loses the public’s respect completely, says dr. Pieter Groenewald, FF Plus spokesperson for defence.

Today, with the budget vote debate of defence and military... Lees verder


Probleme met basiese onderwys kan van jeug populistiese kanonvoer maak

2017-05-24
Adv Anton Alberts

Dieselfde probleme jaar na jaar. Dieselfde raad en advies. Dieselfde mislukkings. Dit is die hartseer-verhaal van basiese onderwys in Suid-Afrika, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor basiese onderwys.

Adv. Alberts het vandag met die begrotingstem van die ... Lees verder


Red landbou deur besluite op grond van feite, nie op grond van politieke propaganda en mites nie

2017-05-24
Dr Pieter Mulder

Onlangs het 'n prominente leier gesê dat die strategiese noodsaaklikhede om 'n revolusie en konflik in Suid-Afrika te vermy, goeie verdediging, polisie en intelligensie is. Hy is verkeerd. Die strategiese noodsaaklikhede is nie verdediging, polisie en intelligensie nie. Dit is water, energie... Lees verder


Te veel hande, te min werk in Suid-Afrika

2017-05-24
Adv Anton Alberts

Te veel hande en te min werksgeleenthede is die ongesonde arbeidsituasie in Suid-Afrika wat die ANC-regering geskep het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor arbeid.

Adv. Alberts sê die hoofoorsake kan gesoek word by die gekaapte pres. Jacob Zuma en ... Lees verder


Staat se salarisrekening groei buitensporig

2017-05-24
Dr Corné Mulder

In 1994 was die staat se salarisrekening slegs 5% van sy totale uitgawes. Dit het nou toegeneem tot meer as 40% wat totaal buitensporig is, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.

Dr. Mulder het vandag met die begrotingsdebat van die departement van staatsdiens en... Lees verder


« 1 2 ... 11 12 13 14 15 ... 144 145 »