Mediaverklarings

Waterprobleme is ANC se skuld / onbevoegdheid

2014-01-27
Die Redaksie

Johan Powell, stadsraadslid van die Vryheidsfront Plus vir die Mangaung-metro, het die blaam vir die waterprobleme van die metro, asook vir die hele Vrystaat en Suid-Afrika vierkantig op die skouers van die ANC-regering geplaas.

Die Vryheidsfront Plus het al dikwels gesê dat finansies nie... Lees verder


Suid-Afrika stuur op ’n burgeroorlog af indien ekonomiese verval voortduur

2014-01-24
Adv Anton Alberts

Wat tans met die rand gebeur, is ‘n krisis en ‘n voorbeeld van hoe die ANC-regering Suid-Afrika se ekonomie geruïneer het, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomie. Indien dit nie nou gerem word nie, sal Suid-Afrika binne 5 ... Lees verder


Tshwane-metro moet eerder geld aan die metro se voorkoms en dienste spandeer

2014-01-23
Die Redaksie

Die VF Plus in Pretoria sê dat die Tshwane Metro eerder R500 000-00 moet spandeer aan die stad se voorkoms en dienslewering.

Dit volg na mediaberigte die afgelope week dat ’n buitensporige bedrag gespandeer is aan Pres. Zuma en die adjunk-president se konvooi na Nelspruit vir ... Lees verder


Betogers bedreig Wesrand-inwoners se veiligheid

2014-01-23
Die Redaksie

Die betogings oor swak dienslewering in Krugersdorp en Roodepoort bedreig onskuldige inwoners en padgebruikers se veiligheid, terwyl hulle menseregte geskend word, sê Amanda de Lange, VF Plus-raadslid in Mogale City en mediawoordvoerder in Gauteng

Volgens berigte is talle inwoners, wat nie... Lees verder


Strenger optrede nodig teen mense wat kinders mishandel

2014-01-22
Die Redaksie

Die vlaag van mishandeling, aanranding en verkragting van kinders in Suid-Afrika is kommerwekkend en die Vryheidsfront Plus vra strenger optrede teen mense wat misdade teen kinders pleeg, sê Amanda de Lange, VF Plus-woordvoerder oor vroue-aangeleenthede.

Die jongste voorval - by ‘n... Lees verder


VF Plus se stryd teen e-tol kry momentum met landwye petisie-veldtog en toetrede van die Nasionale Verbruikerskommissie

2014-01-22
Adv Anton Alberts

Die Vryheidsfront Plus het as deel van sy deurlopende veldtog teen die e-tolstelsel nou ‘n veldtog geloods waardeur die publiek klagtes oor die e-tol by die Verbruikerskommissie kan gaan indien.

In ‘n positiewe verwikkeling het die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK)... Lees verder


Wit nasionaliste nie welkom in DA - Mazibuko

2014-01-21
Dr Pieter Groenewald

“Me Lindiwe Mazibuko, parlementêre leier van die DA, se opmerking dat die DA ontslae moet raak van wit nasionaliste, is ‘n belediging vir daardie wit kiesers wat gesorg het dat die DA die amptelike opposisie is. Wat sy eintlik sê is dat enige wit kieser wat nie skaam is dat... Lees verder


Ramaphosa misbruik godsdiens

2014-01-21
Dr Pieter Mulder

“Geen politieke party kan God en godsdiens vir hulle opeis nie. Hierdie tipe propaganda moet ten sterkste tydens hierdie verkiesing veroordeel word,” het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, gesê.

Ramaphosa het tydens die Gautengse bekendstelling van die ANC se verkiesingsmanifes in ... Lees verder


ANC-regering moet rasgebaseerde regstellende aksie en SEB afskaf

2014-01-21
Adv Anton Alberts

“Die jongste syfers wat aandui dat die meerderheid woonhuise wat in voorstedelike gebiede verkoop word deur swart, bruin en Indiër mense gekoop word, moet die ANC-regering beweeg om sy ras-gedrewe beleid van regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging (SEB) te skrap,”... Lees verder


Kinderverkragting en –mishandeling is buite beheer

2014-01-21
Die Redaksie

Kinderverkragting en -mishandeling in Suid-Afrika het ‘n ongekende hoogtepunt bereik, sê raadslid Amanda de Lange, VF Plus-woordvoerder oor vroue-aangeleenthede.

Volgens De Lange toon nie-amptelike statistiek aan dat ‘n kind gemiddeld elke 3 minute in Suid-Afrika verkrag word.... Lees verder


« 1 2 ... 115 116 117 118 119 ... 127 128 »