Mediaverklarings

VF Plus: Koalisies en onderhandelinge

2016-08-11
Dr Pieter Mulder

Die VF Plus is tans in gesprekke met verskeie politieke partye oor die moontlike vorming van koalisies of samewerkingsooreenkomste in rade waar geen party ʼn meerderheid het nie. In verskeie van hierdie rade kan die VF Plus ʼn rol speel by die vorming van koalisies.

Die VF Plus is bewus van talle... Lees verder


Gerugte oor koalisie tussen VF Plus en ANC kwaadwillig

2016-08-07
Dr Pieter Mulder

Die Vryheidsfront het geen ooreenkoms met die ANC of enige ander party aangegaan oor koalisies soos allerlei kwaadwillige gerugte dit wil hê nie, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus.

Dr. Mulder sê hierdie gerugte word versprei deur individue wat die VF Plus wil benadeel.... Lees verder


VF Plus groei landwyd

2016-08-05
Dr Pieter Mulder

Die VF Plus het landwyd stewig gegroei in 2016 munisipale verkiesing en het veral beïndruk deur groot deurbrake te maak in provinsies waar daar histories feitlik geen VF Plus-voetspoor was nie, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus.

Waar verskeie kleiner partye in die pas afgelope ... Lees verder


Vuurwapens: Steekwonde meer as skietwonde

2016-08-02
Dr Pieter Groenewald

Die onlangse inbraak by die SA Vloot se militêre basis in die Wes-Kaap, waar verskeie wapens en ammunisie gesteel is, en die tronkstraf van 18 jaar aan die polisielid, kol. Christiaan Prinsloo, wat 2 400 vuurwapens uit polisiebewaring in Gauteng gesteel, en wat aan bendes verkoop is, plaas... Lees verder


VF Plus wen eindelik stryd met MRK om Zuma voor stok te kry oor rasse-uitlatings

2016-08-02
Adv Anton Alberts

Na ʼn uitgereikte stryd en verskeie klagtes het die VF Plus eindelik daarin geslaan om die Menseregtekommissie (MRK) sover te kry om pres. Jacob Zuma tot verantwoording te roep weens moontlike haatspraak teen wittes, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor... Lees verder


Vuurwapens: Weermag en polisie sondebokke

2016-08-01
Dr Pieter Groenewald

Die onlangse inbraak by die SA Vloot se militêre basis in die Wes-Kaap, waar verskeie wapens en ammunisie gesteel is, bevestig dat die weermag een van die sondebokke is wat dit maklik maak vir misdadigers om vuurwapens te bekom.

Die tronkstraf van 18 jaar aan die polisielid, kol. Christiaan... Lees verder


VF Plus gaan OB versoek om band tussen ANC, Zuma en die OBK te ondersoek na nuwe inligting oor leningsaansoek vir Nkandla

2016-08-01
Adv Anton Alberts

Ontstellende tekens dat die ANC en pres. Jacob Zuma die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se fondse as hul persoonlike spaarvarkie gebruik, kom al hoe meer na vore, en die VF Plus gaan die Openbare Beskermer (OB) vra om dit te ondersoek, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se... Lees verder


VF Plus verwelkom diskwalifisering van EFF-kandidaat

2016-07-30
Philip van Staden

Die VF Plus het die diskwalifisering van die EFF se kandidaat in wyk 7 van Pretoria, Thabo Mabotja, verwelkom.

Die verkiesingshof het Mabotja gediskwalifiseer omrede hy op sy Facebook-profiel die uitlating gemaak het dat: "All white people must be hacked and killed". Die hof het ook beslis dat hy... Lees verder


Openbare vergadering – Eksplorasie: Vrystaat/KwaZulu-Natal

2016-07-29
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus het vandag ‘n openbare vergadering in Harrismith bygewoon met betrekking tot die eksplorasie-aansoek van Sungu-Sungu vir Gas, Olie en Kondensaatbronne. ‘n Opedag is deur Environmental Impact Management Services (EIMS) gereël, maar die gemeenskap het ‘n... Lees verder


VF Plus verwelkom Grondwethof se uitspraak dat wet om grond te onteien ongeldig is

2016-07-29
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus verwelkom die uitspraak van die Grondwethof dat die Wysigingswetsontwerp op Grondonteiening ongeldig is en die party steun die beginsel dat 'n billike bedeling oor grondregte gevestig word, sê mnr. Werner Weber, die VF Plus se woordvoerder oor grondsake.

Mnr. Weber... Lees verder


« 1 2 ... 9 10 11 12 13 ... 112 113 »