Mediaverklarings

Suid-Afrika se omvattende maatskaplike ontwikkelingsprogram kan lei tot rampspoed

2016-05-04
Adv Anton Alberts

Suid-Afrika het een van die mees omvattende maatskaplike ontwikkelingsprogramme ter wêreld wat rampspoedige gevolge vir die land kan inhou. Dit is ironies genoeg tekenend van die ANC-regering se onvermoë om die ekonomie te laat groei en werk te skep, sê adv. Anton Alberts, die VF... Lees verder


Pres. Zuma moet aankoop van nuwe straler stop om te wys hy is ernstig oor geldbesparing

2016-05-04
Dr Pieter Groenewald

Pres. Jacob Zuma moet summier die planne om ʼn nuwe straler van R4 miljard vir hom te koop stopsit om aan die bevolking van Suid-Afrika te wys hy is ernstig oor geldbesparing, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor die presidensie.

Dr. Groenewald het... Lees verder


Vorder dienstegelde in om basiese dienslewering op dreef te kry

2016-05-03
Dr Pieter Groenewald

Daar sal niks kom van die ANC se beloftes om basiese dienslewering by munisipaliteite op te knap as dienstegelde nie ingevorder word en bevoegde mense nie in sleutelposte aangestel word nie, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor samewerkende regering en... Lees verder


OB gevra om moontlike tenderbedrog rondom Mandela-beeld aan Palestyne te ondersoek

2016-05-03
Adv Anton Alberts

Die skokkende wyse waarop ANC-beheerde stadsrade en munisipaliteite belastinggeld mors en tenderprosedures openlik verbreek moet gestuit word en die VF Plus het die Openbare Beskermer (OB) gevra om die skenking van ʼn R6 miljoen-standeeld van wyle pres. Nelson Mandela aan die Palestyne te ondersoek.

... Lees verder

Sanral mag nie vir e-tol dagvaar weens VF Plus se klag by Verbruikerskommissie

2016-05-03
Adv Anton Alberts

Terwyl Sanral deeglik daarvan bewus is dat die Nasionale Verbruikerskommissie tans ondersoek doen na die ongeldigheid van Sanral se meetinstrumente, probeer hy steeds op ʼn oneerlike wyse om padgebruikers te dreig met dagvaardings vir e-tol-rekeninge, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se... Lees verder


ANC-regering bewys bloot lippediens aan omgewingsbewaring

2016-05-03
Adv Anton Alberts

Wat omgewingsake aanbetref is die ANC-regering besig om ʼn swak rekord op te bou en as die land se plante, diere en sy komplekse ekologiese stelsels kon uitroep, sou dit waarskynlik ʼn klag teen die regering gewees het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor... Lees verder


Nog 'n terugslag vir Zuma

2016-04-29
Dr Pieter Groenewald

“President Zuma moet nou die eerbare ding doen en bedank,” het dr. Pieter Groenewald, VF Plus-nasionale voorsitter, gesê na die hooggeregshof se bevinding dat die hoof van die nasionale vervolgingsgesag irrasioneel opgetree het deur die bedrogklagtes teen pres. Zuma terug te trek... Lees verder


Polisie futloos teen misdadigers

2016-04-29
Adv Anton Alberts

Die VF Plus is geskok na die gru-moord op ‘n bejaarde egpaar van Florida, sê adv. Anton Alberts, VF Plus-leier in Gauteng.

Die tyd is ryp om ‘n koalisie-regering in Johannesburg te vorm en so die stad van totale ondergang te red. Die polisiediens se onvermoë om misdaad te... Lees verder


Vryheidsdag: Grondwet steeds meer onder druk

2016-04-27
Dr Pieter Mulder

Suid-Afrika gaan ʼn tydperk binne waar die Grondwet steeds meer getoets gaan word en onder druk gaan kom. Opposisiepartye, die media en burgerlike organisasies het daarom ʼn steeds groter taak om as waghond op te tree ten einde die misbruik van mag en die ignorering van die Grondwet aan die kaak te... Lees verder


Eskom funksioneer wel, maar teen 'n prys

2016-04-26
Dr Pieter Groenewald

Dit is so dat Eskom tans weer funksioneer, maar dit kom teen ʼn prys waarvoor die belastingbetaler moet betaal, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor openbare ondernemings.

Dr. Groenewald het vandag met die begrotingsposdebat van die departement van... Lees verder


« 1 2 ... 8 9 10 11 12 ... 100 101 »