Mediaverklarings

Tarlton-grondeienaars skop vas teen onwettige behuisingsontwikkeling

2018-06-19
Jaco Mulder

Meer as 100 ontstoke grondeienaars en inwoners van Tarlton (Krugersdorp) aan die Wes-Rand het vanoggend voor die konstruksiewerf van die Brickvale-ontwikkeling byeengekom om hul misnoeë te kenne te gee teen die bou van meer as 6000 huise.

Die grondeienaars wat deur die VF Plus-leier vir... Lees verder


Geen plan om Kopanong-krisis aan te spreek nie

2018-06-19
Tammy Wessels

Terwyl Kopanong (Trompsburg, Edenburg, Fauresmith, Gariepdam, Philippolis, Reddersburg, Springfontein, Jagersfontein en Bethulie) se inwoners vir nege maande deur watertekorte geteister word, gaan soveel as die helfte van die munisipaliteit se watervoorraad verlore weens lekkasies en swak... Lees verder


Masilonyana-water: Premier se beloftes bly leeg

2018-06-19
Koos Pienaar

Die Vrystaatse premier, Sisi Ntombela, se beloftes dat die Masilonyana-waterkisis aangespreek word, blyk leeg te wees met nog waterprobleme wat in Brandfort dreig.

Die Vryheidsfront Plus (VF Plus) het vanoggend verneem dat ‘n waterpomp se elektrisiteit afgesny is weens Masilonyana-plaaslike... Lees verder


Makhura se plan met grond in Gauteng is onwettig

2018-06-19
Philip van Staden

Die premier van Gauteng, mnr. David Makhura, se plan om Artikel 25 van die Grondwet in Gauteng te toets deur ongebruikte grond en onbesette geboue in die provinsie sonder vergoeding te onteien en aan ander te oorhandig, is onwettig.

Die premier is nie by magte om so 'n plan uit te voer nie en... Lees verder


VF Plus oorhandig griefskrif namens ontstoke inwoners

2018-06-19
Desmond Reed

Die VF Plus het vandag ‘n griefskrif namens die inwoners van die Nala-plaaslike munisipaliteit, wat Wesselsbron en Bothaville bedien, oorhandig. Die griefskrif maak beswaar teen die algehele verval van die munisipaliteit se bestuur en infrastruktuur. Inwoners maak ook beswaar oor hul vir... Lees verder


Minister van sport en DA-leier moet verskoning vra oor Ashwin Willemse-voorval

2018-06-19
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die bevinding van adv. Vincent Maleka dat daar nie rassisme was in die voorval waar Ashwin Willemse verlede maand tydens ‘n regstreekse uitsending uit ‘n ateljee van SuperSport gestap het nie.

Rassespanning in Suid-Afrika loop hoog en daar moet gewaak word word... Lees verder


Afrikaner-jeug mag met trots en ywer bou aan ‘n beter Suid-Afrika

2018-06-16
Tammy Wessels

(Uittreksel uit die nasionale jeugleier, Tammy Wessels, se toespraak by die VF Plus-jeug se Jeugdagvieringe by die Voortrekkermonument)

Suid-Afrika behoort aan almal wat in hom bly, soos in die Grondwet verskans. Suid-Afrika se toekoms behoort aan die jeug. Ons as Suid-Afrikaanse jeug bepaal deur... Lees verder


Premier van Gauteng gaan sy vingers brand met grond

2018-06-15
Philip van Staden

Die VF Plus wil dit duidelik stel dat die Gautengse premier, mnr. David Makhura, sy vingers gaan verbrand deur grond in Gauteng wat in onbruik is, sonder vergoeding te onteien. Hy is besig om hierdie sensitiewe proses vooruit te loop. Sy uitsprake beteken dat grond of geboue in Gauteng wat nie... Lees verder


Eskom: Vakbonde hou Suid-Afrika gyselaar

2018-06-15
Adv Anton Alberts

Landwye kragonderbrekings wys dat die ANC-regering magteloos staan terwyl Suid-Afrika en al sy inwoners gyselaar gehou word deur vakbonde wat bereid is om die land se ekonomie te vernietig vir eie gewin.

In hierdie stadium lyk die prentjie in alle opsigte donker met dreigemente van ‘n... Lees verder


VF Plus verwelkom stappe om onwettige krag-aansluitings te verwyder

2018-06-14
Awie Erasmus

Die VF Plus in Pretoria ondersteun die besluit deur die Tshwane-metroraad om elektrisiteit na 47 woonstelle in Sunnyside af te sny.

Die elektrisiteitskuld van die Tambotie-woonstelle beloop bykans R1 miljoen. Al die kragkoppelings na die eenhede was onwettig.

Tydens ‘n ondersoek by... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 196 197 »