Mediaverklarings

DA mislei weer kiesers oor Kouga

2016-07-22
Dr Pieter Groenewald

Die Demokratiese Alliansie (DA) se voorsitter, James Selfe, mislei die kiesers oor die uitslag van die Kouga-munisipaliteit in 2011. Hy gebruik dit as voorbeeld vir die regverdiging van hul misleidende veldtog om te sê jy mors en verdeel jou stem as jy vir ander kleiner partye stem, sê... Lees verder


Besluit oor straatname tas Afrikaners se geskiedenis aan

2016-07-21
Philip van Staden

Afrikaners is nie selfsugtig en verdelend om te kla oor straatname wat verander nie, maar vra bloot dat almal in die land se geskiedenis gerespekteer word en dat beide die ou en nuwe name vertoon moet word om erkenning aan ʼn gedeelde geskiedenis te gee.

Dit is die reaksie van mnr. Philip van... Lees verder


DA moet sê wie is burgemeesterskandidate in Noordwes

2016-07-20
Dr Pieter Groenewald

Die DA-leier, Mmusi Maimane, reik in Mei-maand ‘n verklaring uit waarin hy die ANC kasty weens die ANC se versuim om sy burgemeesterskandidate vir die komende verkiesing bekend te maak.Maimane sê onder meer dat die ANC poog om hierdie kandidate "te beskerm teen die gemeenskap se... Lees verder


VF Plus vra dat Motsoeneng persoonlik verantwoordelik gehou word vir onnodige verliese by die SAUK

2016-07-20
Adv Anton Alberts

Die VF Plus het vandag twee klagtes by die kommissie vir maatskappye en intellektuele eiendom (KMIE) ingedien waarin gevra word dat die waarnemende operasionele hoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng, persoonlik verantwoordelik gehou moet word vir onnodige verliese by die openbare uitsaaier.

... Lees verder

VF Plus ontwikkel nuwe tegnologie om sterk groei te akkommodeer

2016-07-19
Dr Pieter Mulder

Die sterk groei wat die VF Plus ondervind, het die party genoop om nuwe tegnologie in te span om die party se veldtog vir die 2016-munisipale verkiesing te stroomlyn, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus.

Dr. Mulder sê die VF Plus stel in die komende verkiesing meer kandidate as ... Lees verder


Slegs hoogste vlak ingryping kan SABC nou red

2016-07-19
Dr Pieter Mulder

Die VF Plus spreek sy skok uit met die afdanking van al agt SABC-joernaliste wat dit durf waag het om hulle uit te spreek teen die SABC-base se sensuuropdragte.

Slegs ingrype op die hoogste vlak sal die magsdronk SABC-leiers tot hul sinne bring. Omdat dit onwaarskynlik is dat president Jacob Zuma... Lees verder


VF Plus dien klag in teen misleidende DA-propaganda

2016-07-19
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus het vandag ʼn klag by die Verkiesingskommissie (VK) ingedien teen inligting in ʼn verkiesings-advertensieveldtog van die Demokratiese Alliansie (DA) wat volgens die VF Plus misleidend en vals is, sê dr. Pieter Groenewald, voorsitter van die VF Plus.

In die veldtog word kiesers... Lees verder


Yusuf Dadoo Hospitaal 'n skande vir die mediese professie

2016-07-15
Me. Amanda de Lange

Dit is ‘n skande dat siek pasiënte moet ly terwyl mediese personeel by die Yusuf Dadoo Hospitaal in Krugersdorp vir die soveelste keer besluit het om te staak, sê Amanda de Lange, VF Plus-raadslid en burgemeesterskandidaat vir Mogale City.

Die hospitaal het ‘n lang... Lees verder


Hoogste hof wys op onreg van ANC-transformasie

2016-07-15
Adv Anton Alberts

Die Grondwethof het sy uitspraak in die korrektiewe dienste-saak die VF Plus se siening bevestig dat regstellende aksie (RA) soos dit in die ANC-regering se transformasie-agenda toegepas word immoreel en skadelik is, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor... Lees verder


Important information for August 2016 voting

2016-07-14
Me. Amanda de Lange

With the municipal voting less than a month away, we need to ask ourselves how prepared are we really – not just where we intend to make our cross, but also what are we voting for and how this vote will affect our future in Mogale City, says Cllr Amanda de Lange, Gauteng councillor and West... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 100 101 »