Media Releases

Verhogings van Mangaung-metro buitensporig

2016-06-03
Die Redaksie

Die VF Plus is geensins tevrede met die buitensporige verhogings wat tydens die 2016-begrotingsdebat van die Mangaung-metro aangekondig is nie. Die verhogings raak elke inwoner se sak en in die huidige ekonomiese omstandighede is verhogings bo die inflasiekoers nie aanvaarbaar nie.

Die VF Plus is... Read more


Swak gedrag van raadslede versuur begrotingsdebat van Mangaung-metro

2016-06-03
Die Redaksie

Die 2016-begrotingsdebat in die Mangaung-metro is versuur deur die gedrag van die ANC en die DA. Die hoofsweep van die Mangaung-metro en ook die ANC-hoofsweep het sy spreekbeurt oorskry en politieke propaganda gemaak oor die aantal DA-raadslede wat by die ANC aangesluit het.

Dié raadslede... Read more


VF Plus praat met Gauteng se polisiekommissaris oor vlaag moorde

2016-06-02
Adv Anton Alberts

Adv. Anton Alberts, VF Plus-parlementslid en partyleier in Gauteng, gaan met die Gautengse polisiekommissaris gesprek voer oor die onlangse vlaag moorde in dié provinsie.

Drie van die moorde waaroor prominent in die media berig is, was in die omgewing van Krugersdorp terwyl ʼn vierde persoon ... Read more


SAUK-selfsensuur: ANC pluk die wrange vrugte van sy eie geskiedenis

2016-06-01
Adv Anton Alberts

Die SAUK se omstrede besluit om nie meer beeldmateriaal van gewelddadige betogings te vertoon nie, dui daarop dat die ANC die wrange vrugte van sy eie geskiedenis pluk. Nie net die geskiedenis soos dit plaasgevind het nie, maar ook soos dit in skoolboeke geïdealiseer word, sê dr. Wynand... Read more


OG se verslag wys ANC kan nie op plaaslike vlak regeer

2016-06-01
Dr Pieter Groenewald

Die Ouditeur Generaal (OG) se verslag oor plaaslike regering wat bevind dat 92% van alle munisipaliteite finansiële probleme ondervind, is ʼn bewys dat die ANC se beleid van kaderontplooiing en regstellende aksie (RA) die belastingbetaler duur te staan kom, sê dr. Pieter Groenewald,... Read more


Wêreld neem kennis van ANC-neiging na populisme om EFF te troef

2016-06-01
Adv Anton Alberts

Erkennings van die ANC dat internasionale graderingsagentskappe soos Standard & Poor’s die party gewaarsku het oor sy interne woelinge en sy gewaande neiging tot populisme, is ʼn duidelike aanduiding dat die wêreld kennis neem van die effek wat die ANC se probleme op die land het,... Read more


Tshwane-metro tariewe buite beheer

2016-05-31
Die Redaksie

Die VF Plus glo, in reaksie op die debat in die Tshwane-metroraad rakende die begroting vir die 2016/17 finansiële jaar, dat die begroting nie genoegsaam gaan wees om die plaaslike ekonomie te bevorder nie. Die meestal dubbel-syfer verhogings in tariewe sal inwoners verder onder druk plaas,... Read more


Onwettige vullisstorting in Stephanopark, Emfuleni

2016-05-31
Die Redaksie

Inwoners van Emfuleni is nie net moedeloos en keelvol nie maar het ook oorlog verklaar teen die onwettige vullisstorting op die Potchefstroompad in Stephano Park, Emfuleni, sê Bryanette Havenga, VF Plus-verkiesingskandidaat in Wyk 7, Emfuleni.

Sy meen die party se pleidooi en oproepe om hulp ... Read more


VF Plus beskuldig ANC van diskriminasie

2016-05-31
Mnr. Franco de Lange

Tydens die afgelope begrotingsdebat van die stad van Johannesburg, het die VF Plus die ANC daarvan beskuldig dat die begroting teen minderheidsgroepe diskrimineer, sê Franco de Lange, VF Plus raadslid, Johannesburg metro.

De Lange het die raad daarop gewys dat ontwikkeling, veral behuising... Read more


Belastingbetalers ruk op na munisipale kantore

2016-05-27
Me. Amanda de Lange

Senior personeel van die Mogale City Tesourie in Krugersdorp moes Dinsdagmiddag inderhaas werkstasies beman om ‘n groot groep belastingbetalers se foutiewe rekeninge te help regstel.

Rdl. Amanda de Lange, VF Plus-raadslid in Mogale City, was daar toe mnr. Leon Janse van Rensburg,... Read more


« 1 2 ... 7 8 9 10 11 ... 102 103 »