Media Releases

Plaasmoorde in Balfour wys opnuut kommando’s moet terug

2017-02-15
Mnr. Werner Weber

Die groeiende vlaag plaasmoorde wys ondubbelsinnig dat die kommandostelsel teruggebring moet word sodat boere hulself kan beskerm, sê mnr. Werner Weber, leier van die VF Plus in Mpumalanga.

Mnr. Weber het in reaksie op die vierdubbele moord op die Smuts-familie in Balfour, Mpumalanga... Read more


Wanbestuur van Moqhaka-plaaslike munisipaliteit skandelik

2017-02-14
Me. Jean Hatting

Die wanbestuur van die Moqhaka-plaaslike munisipaliteit, wat Kroonstad, Viljoenskroon, Steynsrus en Vierfontein insluit, is skokkend en skandelik van aard.

Jean Hattingh, VF Plus-raadslid in die Moqhaka-plaaslike munisipaliteit het hierdie stelling na aanleiding van die verslag van die... Read more


Dame van 68 geskiet in Weltevredenpark

2017-02-14
Mnr. Franco de Lange

Mev. Merle Monnink sterk goed aan nadat sy verlede week in die oprit van haar woning in Weltevredenpark, Roodepoort, geskiet is, sê Franco de Lange, VF Plus-raadslid in die Johannesburg-metroraad.

Hy sê hierdie tipe misdaad word nou ‘n algemene verskynsel in die stad van... Read more


ANC saboteer nog ʼn raadsvergadering van Mogale City

2017-02-13
Me. Amanda de Lange

Die ANC–speaker vir Mogale City het nog ʼn poging van dié stad se veelparty-regering gesaboteer om strukture in plek te plaas sodat belangrike probleem-kwessies van die stad aandag kan kry , sê Amanda de Lange, raadslid van die VF Plus wat deel is van die veelparty-regering van... Read more


It’s a pity that whites are given the blame for Zuma’s and ANC’s failures

2017-02-10
Dr Pieter Groenewald

President Jacob Zuma’s State of the Nation address did not reveal anything practical which will allow South Africa’s economy to grow, and his focus on white people as if they control the economy, still fill all the top posts, and still earn more than black people is nothing other than a ... Read more


Zuma should dispel uncertainty about many issues with his State of the Nation Address

2017-02-09
Dr Pieter Groenewald

Confusing comments about the economy and speculation about a possible cabinet reshuffle continuously sends wrong signals to prospective investors and President Jacob Zuma must use the State of the Nation Address (SONA) to dispel any uncertainties, Dr. Pieter Groenewald, Leader of the FF Plus, said.

... Read more

Makhura se optrede oor die 94 psigiatriese sterftes is te laat

2017-02-09
Philip van Staden

Die optrede van die Gautengse Premier, David Makhura, teen die departementshoof van die Gautengse Gesondheidsdepartement, Dr. Barney Selebano, is te laat en is die spreekwoordelike mostert na die maal.

Makhura het Selebano gister geskors oor die dood van die 94 psigiatriese pasiënte wat... Read more


Mashatile kan nie vertrou word nie

2017-02-09
Philip van Staden

Die Gautengse LUR van Samewerkende regering, Tradisionele sake en Huisvesting, mnr Paul Mashatile, kan nie vertrou word in sy amp as LUR nie.

Die VF Plus in Gauteng is van mening dat mnr Mashatile besig is om die situasie in Mogale City uit te buit tot voordeel van die ANC om die koalisieregering... Read more


FF Plus walks out of Parliament following chaos

2017-02-09
Dr Pieter Groenewald

Circumstances in the National Assembly today reached such a chaotic low point as a result of the EFF and some of its supporters in the public gallery, that the FF Plus had reached a point where it could not but to walk out, Dr. Pieter Groenewald, Leader of the FF Plus said.

A type of teargas was... Read more


VF Plus in Mookgopong sal nie stilbly oor moorde

2017-02-08
Marcelle Maritz

Die VF Plus in Mookgopong (Naboomspruit) sal as deel van die koalisieregering dringend vra dat die veiligheid in die dorp as ‘n prioriteit beskou en hanteer word, het me. Marcelle Maritz, VF Plus-provinsiale leier in Limpopo en raadslid in die Mokopane-stadsraad (Potgietersrus), gesê.

... Read more

« 1 2 ... 6 7 8 9 10 ... 123 124 »