Media Releases

ANC misbruik raadsvergadering vir politieke propaganda

2014-03-26
Die Redaksie

Die VF Plus maak ten sterkste beswaar teen die wyse waarop die ANC die spesiale raadsvergadering van die Mangaung-metroraad van 26 Maart 2014 vir goedkoop politieke gewin misbruik het. Die vergadering het in die stadsaal en nie in die raadsaal plaasgevind nie. Busse vol mense, baie geklee in... Read more


FF Plus starts campaign to protect the Public Protector

2014-03-25
Wouter Wessels

It is in the interest of everybody in South Africa to see to it that the office of the Public Protector (PP) is allowed to continue with its important work without any interference, says Wouter Wessels, spokesperson of the FF Plus.

Wessels says that the PP has to date, currently Adv. Thuli... Read more


VF Plus onderhandel afslag vir pensioenarisse

2014-03-25
Die Redaksie

Die VF Plus in Johannesburg het weer vanjaar die Johannesburgse metro versoek om pensioenarisse van ouer as 70 jaar te onthef van grondbelasting. Die versoek het betrekking op eiendomme wat minder as R2 miljoen werd is.

Dit volg nadat die VF Plus-raadslid in die metro, Franco de Lange, se... Read more


VF Plus se premierskandidaat vir Limpopo

2014-03-25
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus se provinsiale partyraad in Limpopo het dr. Ilse de Beer as sy provinsiale premierskandidaat vir die komende verkiesing aangewys.

Dr. De Beer het opgegroei in Florida, Roodepoort, waarna sy aan PU vir CHO studeer het. Sy behaal haar MA in psigologie en dien ook op die... Read more


FF Plus demands firing of incompetent minister of public enterprises, Malusi Gigaba and asks PP to investigate Transnet’s locomotive construction tender

2014-03-24
Adv Anton Alberts

The FF Plus demands the head of the minister of public enterprises, Malusi Gigaba, following irregularities in the awarding of the Transnet tenders having come to light now again, Adv. Anton Alberts, the FF Plus parliamentary spokesperson on public enterprises says.

Adv. Alberts says Gigaba is... Read more


FF Plus asks for urgent debate in parliament about Nkandla report

2014-03-24
Dr Pieter Groenewald

“The Freedom Front Plus will in terms of Rule 103 and 104 be asking the Speaker of the National Assembly for an urgent debate of public interest about the Nkandla report. Although Parliament is in recess and consideration by the Speaker is usually given during a Parliamentary session, the FF... Read more


VF Plus bedank media vir waardevolle bydrae om korrupsie hok te slaan

2014-03-24
Adv Anton Alberts

Die VF Plus is dankbaar vir die waardevolle rol wat die media speel om as waghond in diens van die gemeenskap op te tree teen korrupsie in die staatsdiens en regering, sê Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor openbare ondernemings.

Die jongste bewys hiervan is ‘n... Read more


Menseregtedag:ANC-regering vertrap die regte van minderhede in Suid-Afrika

2014-03-21
Dr Pieter Mulder

 

 

Die regte van minderhede word al hoe meer vertrap in Suid-Afrika en minderheidsgroepe voel toenemend vervreemd in hul eie land het, dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, vandag op Menseregtedag in Bellville gesê.

Dr. Mulder het by Danie Uys-park in Bellville gepraat op... Read more


FF Plus supports Solidarity and Renate Barnard with the continuing court case being heard in the Constitutional Court today

2014-03-20
Adv Anton Alberts

The FF Plus supports Solidarity in its case today in the Constitutional Court, where the police intend to have the ruling by the Appeal Court, regarding Renate Barnard, overturned, says adv. Anton Alberts, the FF Plus parliamentary spokesperson for Labour.

According to Adv. Alberts, Solidarity... Read more


VF Plus besorg oor toestand van paaie in Vrystaat

2014-03-19
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus in die Vrystaat het ‘n dringende brief aan die LUR vir Paaie in die Vrystaat, mnr.  B. Komphela, gestuur oor talle grond- en teerpaaie in die provinsie wat in so ‘n mate verval het dat dit lewensgevaarlik is om daardie paaie te gebruik.

Die Vryheidsfront... Read more


« 1 2 ... 77 78 79 80 81 ... 97 98 »