Media Releases

Media Notice: Introduction of FF Plus candidates for 2014 election

2014-03-18
Wouter Wessels

The FF Plus will on Thursday, 20 March 2014, introduce its national candidates for the forthcoming election during a media conference in Cape Town. The confidential candidates who had found their natural home with the FF Plus will be introduced during the media conference and will be present there.

... Read more

Media-uitnodiging: Kruisplanting-seremonie vir padslagoffes in Gauteng

2014-03-17
Adv Anton Alberts

Die media word hiermee uitgenooi om ‘n Kruisplanting-seremonie by te woon ter nagedagtenis van alle padgebruikers wat slagoffers was van padongelukke in Gauteng.

Vanjaar is die 5 jaar herdenking van die 17-jarige Bernadine Kruger se afsterwe. Bernadine het haar lewe verloor nadat ‘n... Read more


Pelgrimsrus: VF Plus se ingryping oor onreëlmatige tenderproses ’n groot oorwinning vir sakelui op die dorp

2014-03-14
Adv Anton Alberts

Die VF Plus se versoek aan die Openbare Beskermer (OB) in Julie 2012 om ondersoek in te stel na die tenderprosedure van Mpumalanga se provinsiale regering vir winkelpersele op Pelgrimsrus, het uitgeloop op ‘n groot oorwinning vir sakelui van die dorp, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus... Read more


Ledeverklaring in die parlement: Geweldpleging by die Universiteit van die Wes-Kaap

2014-03-13
Adv Anton Alberts

Hierdie week was daar by nog ‘n universiteit in Suid-Afrika ‘n voorval wat al die elemente gehad het om ook die voorblaaie van koerante te haal en vir die ANC en die minister van hoër onderwys om persoonlik in te gryp. Maar dit het nie gebeur nie.

Net soos in Potchefstroom, was... Read more


Nou staan net Tolhek-Aksiegroep, wat VF Plus insluit, tussen padgebruikers en e-tol in Gauteng

2014-03-13
Adv Anton Alberts

Na die DA se mislukte hofaansoek om die E-Tolwet geskrap te kry, staan nog net die Tolhek-Aksiegroep (TAG), waarvan die VF Plus deel is, tussen Gautengse padgebruikers en e-tol, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

Volgens adv. Alberts het die... Read more


Land audit is a joke

2014-03-13
Dr Pieter Groenewald

A statement about the land audit by the acting minister of Land Affairs, Lechasa Tsenoli, led to chaos in Parliament yesterday, after one of the FF Plus members, Dr Pieter Groenewald, said that the minister was talking “nonsense”.

Groenewald started his speech by saying that the... Read more


Vrystaat se finansiële krisis te wyte aan finansiële wanbestuur

2014-03-12
Wouter Wessels

Die Vrystaatse LUR van Finansies, me. Elsabe Rockman, se begrotingstoespraak was grootliks ‘n verkiesingstoespraak met die narratief van ‘n sogenaamde “goeie storie”. Volgens Wouter Wessels, VF Plus-lid in die Vrystaatse Wetgewer, is die Vrystaat se finansiële krisis te ... Read more


VF Plus in die Vrystaat het sy premierskandidaat en provinsiale lyste vir die komende verkiesing bekend gemaak

2014-03-11
Die Redaksie

Mediaverklaring

Onlangse marknavorsing toon dat te midde van die politieke speelveld wat tans drasties anders lyk as in 2009, die VF Plus se steun grootliks toegeneem het. Die VF Plus is die enigste party wat die heropening van grondeise en strenger Swart Ekonomiese Bemagtigingsbeleid (SEB) sowel ... Read more


Is fracking a second arms deal scandal?

2014-03-11
Adv Anton Alberts

How much money will fracking in the Karoo bring to ANC pockets? Who are the companies that will be favoured and have contracts been signed with them already? And the big question: How much damage will the exploration of fossil fuels really cause to the Karoo? These are some of the key questions... Read more


Pieter Groenewald is VF Plus se premierskandidaat in Noordwes

2014-03-11
Dr Pieter Mulder

Dr. Pieter Groenewald (LP) is vir die komende verkiesing deur die Vryheidsfront Plus aangewys as sy premierskandidaat in Noordwes.

Groenewald is ’n gebore en getoë Noordwester wat sy skoolopleiding en universitêre opleiding in Noordwes ontvang het. Met meer as 25 jaar openbare... Read more


« 1 2 ... 74 75 76 77 78 ... 93 94 »