Media Releases

FF Plus to submit a complaint with the Companies and Intellectual Property Commission (CIPC) about infringement of company law with regards to Hlaudi Motsoeneng appointment

2014-07-11
Adv Anton Alberts

The FF Plus will, with regards to the Hlaudi Motsoeneng controversy, submit a historical complaint to the Companies and Intellectual Property Commission (CIPC), which, according to Companies Act, has the power to investigate any wrongdoing in a company.

According to Adv. Anton Alberts, the FF... Read more


Wanbestuur vermoor mense

2014-07-10
Wouter Wessels

Die Vryheidsfront Plus het vandag die hantering van die gesondheidskrisis in die Vrystaat deur die ANC en die wyse waarop hulle die debat oor die Departement van Gesondheid gister in die Vrystaatse Wetgewer benader het, ten sterkste veroordeel.

Die ANC-lede in die Wetgewer het ‘n bespotting... Read more


Voedselsekerheid word bedreig

2014-07-10
Wouter Wessels

Wouter Wessels, LPW van die Vryheidsfront Plus in die Vrystaatse Wetgewer, het gister tydens die begrotingsposdebat van die Departement Landbou daarop gewys dat die grootste bedreiging vir landbou in Suid-Afrika wanpersepsies en veralgemening is.

Hy het daarop gewys dat dit verkeerd is om te dink... Read more


Toespraak in die begrotingsposdebat oor die Kantoor van die Premier in die Vrystaatse Wetgewer

2014-07-09
Wouter Wessels

The budget of the Department of the Premier is relatively small and represents R270,5 million or 0.9% of the provincial budget. This budget consists of three programmes, namely Administration, Institutional Development and Policy and Governance.

The most important component is the third programme... Read more


Toespraak in die begrotingsposdebat oor Samewerkende Regering en Behuising in die Vrystaatse Wetgewer

2014-07-09
Wouter Wessels

I can anticipate the reply of the ANC and the Honourable MEC to the criticism of the opposition highlighting the overall collapse of municipal financial performance, infrastructure and service delivery. Apartheid will be blamed. As Apartheid is most probably to blame for the cold weather and any... Read more


Toespraak in die begrotingsdebat oor Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning in die Vrystaatse Wetgewer

2014-07-08
Wouter Wessels

Sport het ‘n kuns geword en kuns het ‘n kultuur geword.

Sport is vandag oor die hele wêreld heen besig om ‘n allesoorheersende faktor te word. Sport is ‘n ekonomiese funksie wat oordeelkundig bestuur moet word om sodoende die potensiaal te ontgin en ekonomiese groei... Read more


Toespraak in die begrotingsposdebat oor Onderwys in die Vrystaatse Wetgewer

2014-07-08
Wouter Wessels

Die grondslag van enige land se ekonomiese groei en welvaart is gesetel in gehalte onderwys – basiese onderwys wat leerders effektief vir die beroepswêreld voorberei.

Daar is egter bevind dat meer as 70% van skoliere wat skole in Suid-Afrika verlaat nie voldoende vir die werkplek... Read more


With the call of the EFF to do away with “The Call of South Africa” it is bargaining on a future filled with conflict

2014-07-08
Adv Anton Alberts

The FF Plus rejects with the contempt it deserves the call of the EFF to do away with “The Call of South Africa” as part of the national anthem and warned the EFF that it is creating an environment in which conflict could arise through this non-reconciliatory actions, Adv. Anton... Read more


Thandi Modise a poor example for emerging black farmers and should be prosecuted for cruelty to animals

2014-07-07
Dr Pieter Groenewald

“The Chairperson of the National Council of Provinces in Parliament, Ms. Thandi Modise’s neglect of animals on her farm, Modderfontein, near Potchefstroom, is shocking and attests of poor management and sets a poor example for especially black emerging farmers. She should be prosecuted... Read more


Plaasaanval op Vrystaatse boer

2014-07-07
Die Redaksie

Die VF Plus veroordeel ten sterkste die jongste plaasaanval wat Sondag, 6 Julie 2014, op Reitz plaasgevind het waarin mnr. André van Greunen deur drie verdagtes in sy huis aangeval is. Jan van Niekerk, provinsiale leier van die Vryheidsfront Plus in die Vrystaat sê die toename in... Read more


« 1 2 ... 73 74 75 76 77 ... 102 103 »